1 / 34

Luk 3:1-6

Advent 2. Luk 3:1-6. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Vaders word met hul kinders versoen. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Veranker in die geskiedenis. Luister na God se Woord.

adonai
Télécharger la présentation

Luk 3:1-6

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Advent 2 Luk 3:1-6

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Vaders word met hul kinders versoen

  4. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  5. Veranker in die geskiedenis

  6. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  7. Johannes die Doper, die eerste profeet in vier eeue

  8. Johannes die Doper se bediening • Hy verleen vergifnis – wat net priesters moes doen • Hy bied alternatief vir die kerk van sy tyd • Hy hef die onderskeid tussen Jood en nie-Jood op • verkondig koninkryk wat naby gekom het

  9. Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  10. Watter vrae het by jou opgekom terwyl jy die storie gehoor het? Watter prentjies het jy gesien? Watter hoop het in jou geroer?

  11. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  12. “Sunday school teacher is frightened, she won’t let God become bigger…”

  13. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  14. “Advent pilgrims on the way to the manger must pass through the desert where John is preaching.” Fred Craddock

  15. Johannes draai geen doekies om nie

  16. Bekeer julle! Begin leef in die rigting van die Koninkryk!

  17. Kyk in die Vader se oë…

  18. Verander jou gedrag! Dra vrugte!

  19. “Here,U het van mense Christene gemaak. Wil U nie weer van Christene mense maak nie?” Von Ruler

  20. “Jy het haar aan Jesus voorgestel, nie ek nie…”

  21. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  22. Some of you have heard my theory of church design: I think the reason why we pad our pews, and bolt the furniture down to the floor, print up the service in a bulletin, and carefully, deliberately plod through the prescribed acts of worship, is an inner fear.

  23. We tie everything down, we make church so predictable, so settled and fixed because, in our collective memories, we remember [these] stories... of ordinary people who have heard their names called. We know that the temple, or this church can be a risky, dangerousplace, what with the living God roaming about.”

  24. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  25. Met ons lewens, wil ons U eerFLAM 2 1. Met ons lewens, wil ons U eer, Christus die Heer Met ons lewens, wil ons u eer, vandag

  26. 2. In ons huise, wil ons U eer. Christus ons Heer In ons huise, wil ons U eer, vandag

  27. 3. In U kerk, Heer, wil ons U eer, Christus, ons Heer In U kerk, Heer, wil ons U eer, vandag

  28. 4. In U wêreld, wil ons U eer, Christus, ons Heer. In U wêreld, wil ons U eer, vandag

  29. 1. Ek kom na U toe, Heer. Wees by my, neem weg my onrus; laat u stilte bly. Ek’s aan U voete, Heer. Ontvang my weer, sien my hart en weet dat ek begeer:

  30. Refrein: Om weer naby U te wees! Wys weer u liefde deur u Gees. Maak my meer van U bewus. Vul my met verwondering, Heer. Wys my wie U is.

  31. 2.Ek kom na U toe, Heer. Maak my stil, kom en doen in my net wat U wil. Ek wil myself vergeet, op U bly wag. Maak my leeg en vul my met u krag.

  32. Refrein: Om weer naby U te wees! Wys weer u liefde deur u Gees. Maak my meer van U bewus. Vul my met verwondering, Heer. Wys my wie U is.

  33. Luister-produkte Ontmoetings Coenie Burger Uitsonderlike Bybelstudie-pakket oor die wil en plan van God met elke gelowige Leierspakket: R150.40 • Handboek • Deelnemersgids • Dubbel-DVD Deelnemerspakket: R139.72 • 8 x Deelnemersgidse Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342

More Related