1 / 41

Jeremia 23:1-6

Jeremia 23:1-6. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. “And then he came to himself.”… returning to faith felt like that to me … It was like coming home in the deepest kind of way. Ingaan in God se tyd.

allayna
Télécharger la présentation

Jeremia 23:1-6

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Jeremia 23:1-6

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. “And then he came to himself.”… returning to faith felt like that to me … It was like coming home in the deepest kind of way.

  4. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  5. Het jy al iemand, wie jy moes oppas, laat wegraak?

  6. Het jy al iewers verdwaal?

  7. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  8. Die Regverdige Koning

  9. Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  10. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  11. “The Bible does not say very much about homes; it says a great deal about the things that make them. It speaks about life and love and joy and peace and rest. If we get a house and put these into it, we shall have secured a home.” John Henry Jowett

  12. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  13. “You are a child of God. Please call home!”

  14. ‘Christus is die Koning Sondag’

  15. “The human homeless are found in shelters; the others are found in zoos.”

  16. Waarom kan baie mense nie ‘huis toe’ gaan nie?

  17. “Soms is die uitsien na iets, beter as die iets self… Soms verwag ons van mense wat net God ons kan gee: huis/hemel en ware omgee van Iemand wat jou nie in die steek sal laat of verraai nie!” Henri Nouwen

  18. Homesick for heaven? Dis tyd vir huisverbeterings

  19. 1. Die behoefte aan rituele en simbole:

  20. Die beste rituele is dit wat ons regop hou wanneer ons nie op ons eie kan staan nie

  21. Die kerk is die familie wat Jesus onthou John Knox

  22. “Toe ek nie kon sing of my geloof kon bely nie, het die gemeente dit vir my gedoen. Toe dit voel of my lewe uitmekaar val, het die gemeente my daaraan herinner dat die fondament nog stewig staan”

  23. Ons het ’nbehoefte aan rituele wat ons in oorgangstye kan help

  24. 2. Die behoefte aan groter lojaliteit:

  25. “Home is the place where, when you have to go there, they have to take you in.” Robert Frost

  26. 3. Die behoefte aan omgee:

  27. Jy kan nie eens ’n heilige in jou eie huis word nie!

  28. Ons het dikwels ’nTitus nodig – ons moet ook vir ander Titus wees

  29. 4. Die behoefte aan Vergifnis:

  30. “Why do we hurt the people we love the most?”

  31. “Paco, alles is vergewe. Ontmoet jou 12:00 voor die Royal hotel in Madrid. Jou Pa.”

  32. “The greatest thing you’ll ever learn, is love and be loved in return”

  33. “Phone home” – dis in elk geval ’n kollekteeroproep – alle kostes is reeds betaal

  34. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  35. Die Here maak self Sy kudde bymekaar, selfs al is ons verstrooi en al het daar min oorgebly. Die Here bring ons terug na vrugbare weivelde toe

  36. Die Here sal ons weer baie laat word Die Here stel weer herders oor ons aan Ons sal weer versorg word Ons sal nie meer bang of verskrik wees nie Ons sal nie meer wegraak nie So sê die Here

  37. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  38. ’nKans om God by die doopvont te ontmoet

  39. Nuwe luister-produk God praat – leef luisterryk Vir gesprek oor sensitiewe kwessies + DVD • Praat saam oor 15 issues wat krap • Op die punt af • In die kol Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342 www.bybelmedia.co.za Prys: R79.95

More Related