1 / 20

DOKUMENTASIE

DOKUMENTASIE. Uitkomste. Moet instaat wees om toepaslike en akkuraat in wetenskaplike taal te dokumenteer. Subjektiewe evaluering. Gebruik die pasiënt se eie woorde Onthou om die funksionele beperking in te sluit. Liggaamskaart. Tipe pyn bv brandpyn of steekpyn

alva
Télécharger la présentation

DOKUMENTASIE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DOKUMENTASIE

  2. Uitkomste Moet instaatweesom toepaslike en akkuraat in wetenskapliketaalte dokumenteer.

  3. Subjektieweevaluering Gebruik die pasiënt se eie woorde Onthouom die funksionele beperking in tesluit

  4. Liggaamskaart Tipepynbvbrandpyn of steekpyn Intensiteituit 10 bv5/10 Intermitterend of konstant Houverskillende areas aangedui op liggaamskaartverband met mekaar?

  5. Liggaamskaart Area 1 Brandpyn6/10 Konstantepyn

  6. Vinnigeaktiewetoetse Hooglumbalefleksie ¾ omvang8/10 Area 1 * (dui vergelykbaretekenaan met asteriksteken) Rotasie L √ (skoonvry-aktief) Rotasie R √√ (skoon met oordruk) Laaglumbaleekstensie6/10 OP Area 1

  7. Neurologieseevaluering (geleiding) L = R (sensasie is dieselfdeaanbeide kante) Sensasie: L ‹ R (L4) – sensasie is verminder aan die linker kant L4 dermatoom Motories: R › L (L5) – kon die beweging breekaan die linker kant L5 miotoom Reflekse: L = R (beide is dieselfde) of L ‹ R L3,4 (die refleksaan die linker kant is swakker)

  8. Neurologieseevaluering (neuraledinamiesetoetse) In: RBO (R) Did: 60° DF + In: ULTT 2a (L) Did: Med rot + In: mid-saktoets L = R

  9. Ander gewrigte Torakaal: Fleks √√ Laagrotasie √√ Sakro-iliac gewrig: Kompressie Graad II 3/10 Area 3 1ste rib longitudinaalkaudaad Graad 1 6/10 Area 1

  10. Miofassiaal Spiersterktevolgens Oxford skaal Spierlengte – volgensomvange (0 – 60°)

  11. Palpasie Spieremoetaangedui word waar die spierspasmaervaar word of waar die snellerpuntevoorkom bv. m quadriceps

  12. Passiefbykomstigeintervertebralebewegings (PAIVM’s)

  13. Passiefbykomstigeintervertebralebewegings (PAIVM’s) L2 ↓ Gr II 6/10 L4 Unilat ↓ R Gr III- 1/10 L5 Unilat ↓ L Gr I 8/10

  14. Probleemlys (ICF) Hoofprobleem van die pasiëntsoos aangedui op die liggaamskaart Lys alleswatpositiefgetoets is (dit is niesoos normaal) Prioritiseervir die spesifiekepasiënt Met anderwoorde – wat is die meeste aangetas Aantastingmoetobjektiefbepaal word (ditwat getoetskan word)

  15. Probleemlys (ICF) Laaglumbalepyna.g.v: pynlikeintervertebralegewrigbewegings van L2 – L5 of hipomobiele en pynlike intervertebralefasetgewrigbewegings van L2 – L5 L spierspasma van m erector spinae L snellerpunte in m quadratuslumborum L Verwysdepyn in L been (L4) a.g.v: ↓ neuralemobiliteit van n isciadicus L Snellerpunte in m quadratuslumborum Verwysdepyn in die been kanweesa.g.v. senuweewortelirritasiemaardit is ‘n hipotese en nie ‘n probleemnie – ditkannieobjektiefgetoets word nie.

  16. Probleemlys (ICF) Verminderdemobiliteit van n iskiadicusa.g.v: pynlikeintervertebralefasetgewrigbewegings van L2 – L4 L spierspasma van m erector spinae L swakhouding Gebruikklinieseberedeneringomtebepaalwat die ware oorsaak van die probleem is Wat het eerstegekom (hoender – eiersenario)

  17. Probleemlys (ICF) Swakabdominalestabiliseerdersa.g.v: pynlikeintervertebralefasetgewrigbewegings van L2 – L4 L spierspasma van m erector spinae L swakhouding Spierspasma van m erector spinaea.g.v: pynlikeintervertebralefasetgewrigbewegings van L2 – L4 L swakhouding swakkinetiesehantering / ergonomika

  18. Probleemlys (ICF) Aktiwiteit: Kan nievirlangtye sit nie Deelname: Kan niekerk toe gaannie Kan nie bingo speelnie

  19. Doelstellings(ICF) Verminderpyn in die lumbale area d.m.v: mobilisasie van intervertebralegewrigte / mobilisasie van intervertebralefasetgewrigte Verminderspierspasma van m erector spinae L d.m.v. massering, spesifiekesagteweefselmobilisasies, elektroterapiemodaliteite Vermindersnellerpunte in m quadratuslumborumd.m.v. snellerpuntterapie, warmpak

  20. Doelstellings(ICF) Verbeter die mobiliteit van n isciadicus L d.m.v. neuralemobilisasietegnieke Aktivering van abdominalestabiliseerdersd.m.v. aktiveringsoefeninge Heropleiding van houdingd.m.v. insteloefeninge Tuisraad en advies

More Related