1 / 13

Multigraad- intervensieprojek vir Landelike Skole

Multigraad- intervensieprojek vir Landelike Skole. IT opleiding deur die Skole IT Eenheid. Uitkomste. Kennis Vaardighede Waardes Toepassing in konteks Reflekteer. Kennis en vaardighede. Bevoegdheid in die gebruik van:

anoki
Télécharger la présentation

Multigraad- intervensieprojek vir Landelike Skole

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Multigraad-intervensieprojekvir Landelike Skole IT opleiding deur die Skole IT Eenheid

  2. Uitkomste • Kennis • Vaardighede • Waardes • Toepassing in konteks • Reflekteer Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole

  3. Kennis en vaardighede Bevoegdheid in die gebruik van: • Rekenaartoerusting as medium om onderrig, hulp en leiding te ontvang veral m.b.v. modem en CD-ROM (middel tot ‘n doel) • Woordverwerker (MS Word) • E-Pos (Pegasus Mail) • Internet (Internet Explorer) • Sigblad (MS Excel) • Elektroniese liassering (“File Management”) Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole

  4. Uitkomste vir woordverwerking(MS Word) Kursusgangers moet: • ‘n Nuwe dokument met teks, grafika en tabelle kan opstel • ‘n Dokument kan stoor op hardeskyf • Die dokument kan druk • Bladsygroottes en ander versuimwaardes kan opstel Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole

  5. Uitkomste vir E-pos(Pegasus Mail) Kursusgangers moet: • E-pos kan aflaai • Boodskappe kan lees • Nuwe boodskap kan skryf en wegstuur • Kan antwoord op boodskap • Aanhegsels(“attachments”) kan byvoeg en wegstuur & afhaal en stoor Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole

  6. Uitkomste vir Internetgebruik(Internet Explorer) Kursusgangers moet: • Kan onderskei tussen ‘n e-pos adres en ‘n web-adres • Web-bladsye kan besigtig (“browse”) • Inligting kan soek m.b.v. soekenjins • Inligting vanaf die web kan kopieer en stoor • Met die “Favorites” funksie web-adresse kan stoor en kategoriseer Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole

  7. Uitkomste vir ElektronieseLiassering (“File Management”) Kursusgangers moet: • kan onderskei tussen FOLDER en FILE • die struktuur van die lêerstelsel op die rekenaar verstaan • Nuwe subgidse (“FOLDERS”) kan skep op die hardeskyf en inligting daarin stoor / kategoriseer Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole

  8. Uitkomste vir sigbladhantering(MS Excel) Kursusgangers moet: • Elementêre puntestaat of evalueringsmatriks kan opstel • Data in sigblad kan manipuleer (bv. sorteer) • Minstens twee van die basiese funksies in formules kan gebruik • Lêers kan stoor en weer oproep Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole

  9. Werkwyse • Skole IT Eenheid bied reeks werkswinkels aan oor ongeveer 16 tot 20 ure • “Toets” u kennis en vaardighede • Registreer twee persone per skool by SchoolNet SA • SNSA sal daarna “aanlyn” opleiding en ondersteuning behartig Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole

  10. Voorgestelde kursustye • Drie namiddae: 4 ure elk • Een Saterdag(oggend): 5 tot 8 ure • SNSA ses weke aan lyn (e-pos)Mentors (plaaslik en aan-lyn) om u by te staan Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole

  11. Opsommend • Waarvoor is Skole IT verantwoordelik? • Tegniese opstellings (modem, inbel ens.) • Instandhouding van rekenaartoerusting • Aanvanklike IT opleiding • Waarvoor is SchoolNetSA verantwoordelik? • Voortgesette opleiding, beide IT en didakties / opvoedkundig Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole

  12. Kontakpersoon vir Inligtingstegnologie (IT) in Suid-Kaap / Karoostreek • Streekbestuurder: Skole IT • Deon Pokpas • 021-9302100 / 9300375 • 083 631 6013 • deon@ptc.wcape.school.za • Abrie Coetzee Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole

  13. “When it comes to Technology in Education you can order it , draw up plans and vision statements, establish outcomes etc … BUT the bottomline is; if things are to happen in schools, teachers have to make it happen! Skole IT Eenheid - Opleiding vir Multigraadskole

More Related