1 / 6

STAD IN DIE MIS – D. J. Opperman

STAD IN DIE MIS – D. J. Opperman. Mis = fog. 1. Met ge s panne s pier 2. loop ek deur die mis. Spreker voel bang Alliterasie van “s” beklemtoon vrees kan niks sien nie , wan t te veel rookmis van die besoedeling “ ek ”- spreker ; iemand wat in die stad woon.

Télécharger la présentation

STAD IN DIE MIS – D. J. Opperman

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. STAD IN DIE MIS – D. J. Opperman Mis = fog

  2. 1. Met gespannespier • 2. loop ekdeur die mis • Sprekervoel bang • Alliterasie van “s” beklemtoonvrees • kannikssiennie, wan t teveelrookmis van die besoedeling • “ek”-spreker; iemandwat in die stadwoon

  3. Stad is ‘n monster watjouwilvang • 3.Want om my sluip‘n dier • 4.Onder wit duisternis; • Metafoor = stad word vergelyk met ‘n ondier • Sluip = omstiltebeweegsoos ‘n dierwatietswilvang • paradoks: duisternis = donker/swart; wit is die teenoorgestelde

  4. 5.ek hoor hom knor en in oop mote • 6.waggel sypilare-pote • 7.en sy kantelende rug metaal; • Growl; geluidwat ‘n diersalmaak as ditwilaanval (klanksintuig) • Oopstormwaterslote • Ietsgrootswatstadig en lompbeweeg • Grootsementstrukturewatsnelweëophou • Om omteval = • Fabrieke se dakke loop diagonaal

  5. 8. op hoeke van die strate blink • 9. syoëbloedbelope, • 10 en met sy hap sluit staal op staal. Rooi robot op straathoek (siensintuig) • Ondierbyt en vreet die spreker op • hyser se deurewattoegaan = stadsluk die spreker in

  6. STRUKTUUR VAN DIE GEDIG • Met gespannespier • loop ek deur die mis • want om my sluip ’n dier • onder wit duisternis; • ek hoor hom knor en in oop mote • waggelsypilare-pote • en sy kantelende rug metaal; • op hoeke van die strate blink • syoëbloedbelope, • en met sy hap sluit staal op staal • Reël 1-4: eindig met ‘n kommapunt • Reël 5 – 7: eindig met ‘n kommapunt • Reël 8-10: • PROGRESSIE: “sluip” “knor” “waggel;” “hap” = ondierkomnader en sluk die spreker in

More Related