1 / 7

Allopatriese en simpatriese spesiasie

Allopatriese en simpatriese spesiasie. Spesiasie (vorming van nuwe spesies Voorbeelde van allopatriese en simpatiese spesiasie. Allopatriese spesiasie. Nuwe spesies ontstaan as gevolg van die vorming van ‘n geologiese/fisiese skeiding soos, bergreekse, riviere, oseane, reuse dongas, ens.

aurora
Télécharger la présentation

Allopatriese en simpatriese spesiasie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Allopatriese en simpatriese spesiasie • Spesiasie (vorming van nuwe spesies • Voorbeelde van allopatriese en simpatiese spesiasie

  2. Allopatriese spesiasie Nuwe spesies ontstaan as gevolg van die vorming van ‘n geologiese/fisiese skeiding soos, bergreekse, riviere, oseane, reuse dongas, ens. Evolusie van reproduktiewe isolasie Nuwe afsonderlike spesies Aanvanklike stap in spesiasie Oorspronklike bevolking Skeiding vorm Geïsoleerd

  3. Verduidelik hoe Darwin die voorbeeld van skilpaaie sou gebruik om spesiëring te verduidelik. Die oorspronklike skilpadbevolking het variasies getoon  Tydens kontinentale verskuiwing is die skilpadbevolking geïsoleer / geskei  van die oorspronklike bevolking op verskillende eilande  wat onder ander omgewingstoestande oorleef en as gevolg van natuurlike seleksie  Genotipies en fenotipies  het hulle verskillende ontwikkel Wat nie in staat is om oor ‘n tydperk in te teel nie in nuwe spesies ontwikkel  SPESIASIE

  4. Kern konsepte Fisiese of geografiese skeiding vind plaas √ /rivier/bergreeks/ kontinentale drywing Die bevolking toon variasies √ Die oorspronklike bevolking skei in twee groepe √ Elke groep leef onder nuwe omgewingstoestande √ Elke groep ondergaan onafhanklik van mekaar natuurlike seleksie √ Ontwikkel afsonderlik genotipies √ en fenotipies √verskillend Raak reproduktief geïsoleerd √ Lei tot die vorming van nuwe spesies √ Inteling kan nie plaas vind nie √ al meng hulle later weer Beskryf hoe allopatriese spesiasie plaasvind.

  5. Simpatriese spesiasie(geen-geografiese skeiding) Simpatriese spesiasie toon geen fisiese skeiding, hulle leef in dieselfde habitat, maar verskillende nisse. Voorbeelde word gevind in insektbevolking wat afhanklik word van verskillende gasheerplante in dieselfde area. Evolusie van reproduktiewe isolasie Oorspronklike bevolking Aanvanklike stap in spesiasie Nuwe afsonderlike spesies Genetiese polimorphisme In die bevolking 2 Spesies kom voor in dieselfde habitat, maar elkeen het ‘n verskillende nis

  6. Voorbeeld van simpatriese spesiasie: Poliploïdie Durum (pasta) koring Brood koring Wilde gras Spesie 1 Wilde gras Spesie 2 Eichorn Triticum aestivum Triticum monococcum Aegilops speltoides Triticum durum Aegilops squarrosa Aantal Chromosoom- pare = 14 14 28 14 42 = + = + Diploïed Tetraploïed Diploïed Heksaploïed Diploïed

More Related