1 / 32

Psalm 25

Psalm 25. 6.  Wie's die man wat hier benede in Gods vrees sy weg wil gaan ? God sal self sy wank'le skrede voortlei in die regte baan . Al wat goed is, sal Gods hand hom in stilheid laat verwerwe ; en die lank beloofde land sal sy nageslag beërwe . Psalm 25.

beth
Télécharger la présentation

Psalm 25

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Psalm 25 • 6.  Wie's die man wathierbenedein Gods vreessywegwilgaan?God sal self sywank'leskredevoortlei in die regtebaan.Al watgoed is, sal Gods handhom in stilheidlaatverwerwe;en die lank beloofde landsalsynageslagbeërwe.

  2. Psalm 25 • 2.  Leer my, HEER, u regteweë,wys die regte pad my aan;maak my hart daartoegeneë,om met lusdaaroptegaan.Wil my deur u waarheid leer,lei my dwalendegedagte;want u is my heil, o HEER!U is ekaltydtewagte.

  3. Lied 188a: 1 Kom, dank nou almal God met hart en mond en hande; loof Hom wat wonders doen tot in die verste lande.

  4. L 188a:1 (vervolg) Van vroeg, van kindsbeen af, het Hy ons trou bewaar en tot vandag toe nog geseën en gespaar.

  5. L 188a:2 O God, so ryk en goed, gee ons solank ons lewe altyd 'n blye hart; as dit u wil is: vrede. Laat u genade ons beveilig teen gevaar, in donker ure ons van struikeling bewaar.

  6. L 188a:3 Lof, eer sing ons voor God, die bron van alle lewe - die Vader, Seun en Gees, almagtig en verhewe. Drie-enig God, ons roem u krag en majesteit. O Heer, ons wil U noem: ons God in ewigheid!

  7. Lied 449: 1 Halleluja, ons loof U, Heer; aanbid U, Vader, gee U eer, o Bron van alle lewe! Ons roem in u barmhartigheid, u wysheid, mag en majesteit - ver bo ons lof verhewe!

  8. L 449:2 Halleluja, ons loof U, Heer; U daal in ons ellende neer, o, Jesus, ons Verlosser! Vir sondaars het U, Heer, gesterf, die lewe deur u dood verwerf - ons roem U as Verlosser. 

  9. L 449:3 Halleluja, ons loof U, Heer; U, Gees, daal uit die hemel neer, maak onder mense woning. U wil ons troos en leer en lei, reeds hier op aarde voorberei; gereedmaak vir ons Koning. 

  10. L 449:4 Ons loof U, Vader, Seun en Gees, ons wil U, Heer, gehoorsaam wees, aan U behoort ons lewe. Heer, drie maal heilig, hoor die lied, Drie-enig God, wat ons U bied - sing lof, sing al wat lewe! 

  11. Lied 411: 1 Kom, almal, laat jul stem verrys! Kom, laat ons die Verlosser prys. Halleluja! Halleluja!

  12. L 411:1 (vervolg)  Die Heer laat duisternis verdwyn: Hy is die lig wat helder skyn; Loof die Here, gee Hom ere. Halleluja! Halleluja! Halleluja!

  13. L 411:2  Loof Hom wat die oorwinnaar is oor magte van die duisternis. Halleluja! Halleluja! Hy gee die gawe van sy Gees, stuur Hom om ons tot troos te wees. Loof die Here, gee Hom ere. Halleluja! Halleluja! Halleluja!

  14. L 411:3 Prys almal die verrese Heer; Hy kom op wolke eenmaal weer Halleluja! Halleluja!  Sou son en maan en sterre swig, God bly in ewigheid die lig. Loof die Here, gee Hom ere. Halleluja! Halleluja! Halleluja! 

  15. Levitikus 23:15–17 • 15“Van die dag ná die sabbat af, die dag waarop julle die are as beweegoffer vir die Here aanbied, moet julle sewe volle weke tel. 16Die dag ná die sewende sabbat, op die vyftigste dag, moet julle vir die Here ’n graanoffer bring uit die pas geoeste graan. 17Elke gesin moet twee brode vir ’n beweegoffer na die heiligdom toe bring. Dit moet van drie kilogram meel met suurdeeg gebak wees en is ’n gawe aan die Here uit die eerste opbrengs van die oes

  16. Handelinge 2:1–5 • Die uitstorting van die Heilige Gees • 2 Toe die dag van die pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een plek bymekaar. 2Skielik was daar ’n geluid uit die hemel soos van ’n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. 3Hulle het iets soos vuur gesien wat in tonge verdeel en op elkeen van hulle gekom het. 4Almal is met die Heilige Gees vervul en hulle het in ander tale begin praat soos die Heilige Gees dit aan hulle gegee het om onder sy leiding te doen. • 5Daar het godsdienstige Jode uit al die nasies onder die son in Jerusalem gewoon...

  17. Exodus 19:18–19 • 18Die hele Sinaiberg het begin rook toe die Here in vuur daarheen afkom; die rook het opgetrek soos die rook van ’n oond. Die hele berg het ook geweldig geskud, 19en die geluid van die ramshoring het al hoe harder en harder geword. Moses het gepraat, en God het hom in die donderslae geantwoord.

  18. Handelinge 2:1–5 • Die uitstorting van die Heilige Gees • 2 Toe die dag van die pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een plek bymekaar. 2Skielik was daar ’n geluid uit die hemel soos van ’n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. 3Hulle het iets soos vuur gesien wat in tonge verdeel en op elkeen van hulle gekom het. 4Almal is met die Heilige Gees vervul en hulle het in ander tale begin praat soos die Heilige Gees dit aan hulle gegee het om onder sy leiding te doen. • 5Daar het godsdienstige Jode uit al die nasies onder die son in Jerusalem gewoon...

  19. Rom 8:3–4 • 3Wat die wet nie by magte was om te doen nie, omdat dit weens ons sondige natuur te swak was, dit het God gedoen. Hy het met die sonde afgereken deur sy eie Seun in dieselfde gestalte as die sondige mens te stuur; so het Hy die sonde in die sondige bestaan van die mens veroordeel. 4Nou kan ons aan die eise van die wet voldoen, óns wat ons lewe nie deur ons sondige natuur laat beheers nie, maar deur die Gees.

  20. Gal 5 • 5 Christus het ons vry gemaak om werklik vry te wees. Staan dan vas in hierdie vryheid en moet julle nie weer onder ’n slawejuk laat indwing nie • Die Gees van God en ons sondige natuur • 13Julle, broers, julle is tot vryheid geroep. Moet net nie julle vryheid misbruik as ’n verskoning om sonde te doen nie, maar dien mekaar in liefde.

  21. 2 Kor 37Die wet wat in letters op klip gegraveer is, het in heerlikheid gekom. Hierdie heerlikheid, wat tog gou sou verdwyn, het op die gesig van Moses so geskitter dat die Israeliete nie na hom kon bly kyk nie. As die bediening wat tot die dood lei, met soveel heerlikheid gekom het, 8hoeveel groter sal die heerlikheid van die bediening wat deur die Gees geskied, dan nie wees nie? 9Die bediening waardeur die mense veroordeel word, het met heerlikheid gekom, maar die bediening waardeur die mense vrygespreek word, oortref dit verreweg in heerlikheid.

  22. 2 Kor 315Maar vandag nog, elke keer as die wet van Moses voorgelees word, is daar ’n sluier oor hulle verstand. 16Van Moses sê die Skrif egter: “Elke keer as hy hom na die Here wend, word die sluier weggeneem.” 17“Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid. 18Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is

  23. Rom 823En nie net die skepping nie, maar ook ons wat die Gees ontvang het as die eerste gawe van God, ons sug ook. Ons sien daarna uit dat God sal bekend maak dat Hy ons as sy kinders aangeneem het: Hy sal ons van die verganklikheid bevry.

  24. Lied 431: 1 O Gees van Vader en van Seun, ons voorspraak, leidsman, krag en steun, U vul ons diepste hartsverlange: U kom ons in die waarheid lei;

  25. L 431:1 (vervolg)  U leer ons bid, kom by ons bly - U loof ons met ons lofgesange! Wil steeds die goeie in ons werk, bewaar, vermeerder en versterk.

  26. L 431:2  U maak die Skrifte vir ons oop; bekeerdes, deur die Gees gedoop, ontvang met blydskap skuldvergewing. Verlos, na liggaam en na gees, deel hul vol vreugde in die fees. God gee ‘n nuwe heilsbedeling! Saam breek ons brood, één in gebed, saam loof ons God wat ons kom red.

  27. Amen! Amen! Amen!

More Related