1 / 50

Openb 3:14-22

Openb 3:14-22. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Flam 87 Maak my nou stil, Heer. Ek wil na U luister; my hart vir U oopmaak dat U my kan aanraak. Open my oë, my hart en my ore, dat ek U leer ken, Heer, en voor U kan lewe.

binta
Télécharger la présentation

Openb 3:14-22

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Openb 3:14-22

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Flam 87 Maak my nou stil, Heer. Ek wil na U luister; my hart vir U oopmaak dat U my kan aanraak. Open my oë, my hart en my ore, dat ek U leer ken, Heer, en voor U kan lewe.

  4. “Some men are wise, And some are otherwise.” Engelse uitdrukking

  5. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  6. Die “Amen” en die “Begin”

  7. ‘n Geloofwaardige getuie moes • met sy eie oë gesien het waaroor hy getuig • eerlik en akkuraat vertel wat hy gesien het • die vermoë hê om dinge so te vertel dat dit ’n indruk maak op mense wat na hom luister

  8. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  9. Antiogus II • op kruising van handelsroetes • welvarende stad • setel van regspraak • groot bankinstellings • vooruitstrewende klerebedryf • mediese skool • Hiërapolis, buurstad, warmwater bronne • kry drinkwater vanaf Kolosse Agtergrond

  10. So nutteloos soos lou water Geestelik hoogmoedig Materialisties

  11. = ‘n Feesmaaltyd saam met Jesus ! Motief + Verwagte optrede = Gevolg

  12. “Ek het dit teen julle… julle is lou…!”

  13. “Gaan maar ‘n bietjie rond met oop ore en oë en jy sal oplet hoe almal maar van alles ‘n bietjie is. ‘n Bietjie heilig, volgens tradisie, op Sondag, ‘n bietjie ernstig, ‘n bietjie opgewonde as daar feesgevier word. ‘n Bietjie nalatig met beloftes, ‘n bietjie uitgeslape as die gegewe belofte gehou moet word. Ons is so ‘n bietjie van alles...” Ibsen

  14. Louheid is geneesbaar!

  15. Luister na mekaar God maak ons ‘n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  16. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagte kante af te hoor

  17. Loer deur die sleutelgat

  18. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  19. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  20. “Begin with the end in mind” - Stephan Covey -

  21. Eet en heers saam met Christus

  22. Die oorwinnaars sal saam met Hom op die troon sit

  23. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ‘n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  24. Hoe snap ons uit die louheid? 1. Fokus op iemand buite jouself

  25. Hoe snap ons uit die louheid? “When a man is wrapped up in himself, he makes a pretty small package.” – John Ruskin –

  26. Hoe snap ons uit die louheid? 1. Fokus op iemand buite jouself 2. Leer weer droom

  27. Hoe snap ons uit die louheid? ‘n Mens weet nooit wat God volgende gaan doen nie!”

  28. Hoe snap ons uit die louheid? 1. Fokus op iemand buite jouself 2. Leer weer droom 3. Gee mekaar ‘n ‘break’

  29. Hoe snap ons uit die louheid? “Moenie wegbly van die kerk net omdat daar so ‘n klomp skynheiliges is nie. Daar is altyd plek vir nog een.” - A.R. Adams -

  30. Hoe snap ons uit die louheid? Die kerk is nie vol mense wat beter is as die res nie, maar mense wat beter wil word as wat hulle is.

  31. Hoe snap ons uit die louheid? 1. Fokus op iemand buite jouself 2. Leer weer droom 3. Gee mekaar ‘n ‘break’ 4. Waag dit om te verander

  32. Hoe snap ons uit die louheid? “Die hoofdoel van die Christelike geloof is nie om die mens in die hemel te kry nie, maar om die hemel in die mens te kry.” - Thomas Hardy -

  33. Hoe snap ons uit die louheid? “Every time we say ‘I believe in the Holy Spirit’, we mean that we believe there is a living God able and willing to enter human personality and change it” – F.B. Phillips –

  34. Klop-klop

  35. Flam 79 Ek kies vir U, ek nooi U in my lewe in Ek kies vir U, my hele hartjie is U s’n Ek kies vir U Jesus, kom woon hier in my hart Ek sê “Ja!”, ek vra “Kom” Ek kies U

  36. Ek’s nou U kind, want dis net hoe ek dit wil hê Ek’s nou U kind want U het mos so gesê Ek’s nou U kind Jesus, want U woon nou in my Ek’s U kind, U’s my Pa, ek kies U

  37. Ek kies vir Jesus Ek kies vir Jesus Ek kies vir Jesus Ek sê “Ja!”, ek vra “Kom” Ek kies U

  38. Flam 7 1.Here, ek vergeet so gou u woorde en beloftes en die vuur wat in my hart gebrand het, is nou flou. Met ‘n hart vol ongeloof bedink ek aardse wysheid. Vergewe tog my louheid, ontvlam my hart se vuur.

  39. Refrein: Heer, vergewe, wees genadig. Jesus, wees genadig. Heer, vergewe, wees genadig. Christus, wees genadig.

  40. 2. Ek het soms ook neergekniel voor mensgemaakte gode en gegaan op paaie wat my ver van U wegneem. Maar ek keer weer t’rug na U en pleit om u genade. Vergewe tog my sonde en neem my in u huis.

  41. Refrein: Heer, vergewe, wees genadig. Jesus, wees genadig. Heer, vergewe, wees genadig. Christus, wees genadig.

  42. 3. Ek het t’rug verlang na U – u liefde en genade; na die stroom van goedheid wat vloei van waar U woon. Nou kom buig ek voor U neer, want U is nog my Vader. Ek is nog ‘n kind van U; ek kan U nie vergeet.

  43. Refrein: Heer, vergewe, wees genadig. Jesus, wees genadig. Heer, vergewe, wees genadig. Christus, wees genadig.

  44. Seisoen van Luister • Luister Doelgerig – Diensbaar • Malan Nel • Dubbel-DVD – R169.95 • God praat – leef luisterryk • Luistersiklus vir kleingroepe • Metodiek vir luistersiklus • Vir bestellings skakel: 0860 263342 • 0860 BMEDIA • Of besoek www.bmedia.co.za

More Related