1 / 13

Hanswors

S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus . In sy gedig “ Harlekyn vir die Dieretuin ” is die apie die hanswors , maar in hierdie gedig is die mens self die hanswors. S. J. Pretorius. Hanswors. Die Hanswors. Oor sy afsigtelike boggel En kromheid , het hul hom gekoggel ;

bonita
Télécharger la présentation

Hanswors

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. S. J Pretorius skryfdikwelsoor die sirkus. In sygedig “Harlekynvir die Dieretuin” is die apie die hanswors, maar in hierdiegedig is die mens self die hanswors S. J. Pretorius Hanswors

  2. Die Hanswors Oorsyafsigtelikeboggel En kromheid, het hulhomgekoggel; En bitterder was hulvenyn As syvergroeideruggraatpyn. Tussen die diere in ‘n hoek Het hy die eensaamheidgesoek: “Met kleregeduriggaar is, Watdoen die vent met sysalaris?”

  3. Hy’tmaandeliks by die poskantoor ‘n brief gepos en gelees By die dierkratte, oor en oor: “Soudaar tog êrensiemandwees?” En daardieewigereuk en drank: Nieeensouhuil as hybedank, Maarwaarhy in die sirkustent Aapagtig teen die firmament, Hoog teen die takelwerk, konklouter, Die dooduittart, en, kleinkabouter, Syduiwelstrekeuithaalonder Datalmal skater vir die wonder, Is hy, hoeseerverag, verlate, Nogdeur die baas beskou as bate.

  4. Toe het ‘n brief gekomeendag ... Hy’toor die bed gebuk, verblind, Terwyl ‘n boggelvroutjie, sag, Sterwendfluister: “Dankie my kind...”

  5. Die Hanswors Uitsteltegniek: Lesergrilsaam met die mense. Hy “sien” die boggel Oorsyafsigtelikeboggel (ghastly hump) En kromheid, het hulhomgekoggel (mocked); En bitterder was hulvenyn (venomousness) As syvergroeideruggraatpyn (pain from his spine). Tussen die diere in ‘n hoek Het hy die eensaamheidgesoek: “Met kleregeduriggaar is, Watdoen die vent met sysalaris?” Vergelyking: hulle spot word met sypynvergelyk Teenstelling/kontrasDiereaanvaarhom, maarniemensenie DirekteRede: Dit is watmensevirhomsê. Vent (negatiewewoord) dui op verwerping

  6. Kommunikeer met iemand? Hy’tmaandeliks by die poskantoor ‘n brief gepos en gelees By die dierkratte, oor en oor: “Soudaar tog êrensiemandwees?” • Hyvoelweerveilig by die diere • Herhaling: wekjammerte/meegvoel DirekteVraagdui op die ongeloof van die hanswors en slegteselfbeeld. Hytwyfeldatiemandvirhomsalomgee en liefhê

  7. Progressie: vervreemding van leser En daardieewigereuk en drank: Nieeensouhuil as hybedank, Maarwaarhy in die sirkustent Aapagtig (apelike) teen die firmament, Hoog teen die takelwerk (rig work), konklouter (climb), Die dooduittart, en, kleinkabouter (small like a dwarf), Syduiwelstrekeuithaalonder Datalmal skater vir die wonder, Is hy, hoeseerverag, verlate, (is he, how much despised, alone) Nogdeur die baas beskou as bate. (still considered an asset by his boss) Hy is welgoed in sywerk Kontras: hy word gehaat en vvermy, maar is ‘n aanwinsvir die sirkus Metafoor: soos ‘n duiwel

  8. Beletselteken dui op tydwatverby is Toe het ‘n brief gekomeendag ... Hy’toor die bed gebuk, verblind, Terwyl ‘n boggelvroutjie, sag, Sterwendfluister: “Dankie my kind...” Trane in syoë Hy is iemand se kind. Hy word aanvaardeuriemand. “Dankie my kind”...Direkteredenoupositief. Onsweetniewaarvoorsydankbaar is nie

  9. 5 Strofes 26 Reëls Leestekens: belangrikegedeeltestelaatuistaan Tipografie

  10. Rym • Strofe 1, 2, 3 = Paarrym (aabb) • Strofe 5 = Kruisrym (abab)

  11. Die hansworswatalmallaat lag en vermaak by die sirkus word deur die samelewinguitgestoot, vermy en verwerp Die hansworswatanderlaat lag, ervaar intense hartseer Ironie

  12. Die lyding van die watsukkel en gebreklikes as gevolg van die onmenslikheid van symedemens Stemming (mood): Depressief, swaarmoedig. Tema

More Related