1 / 6

Rogers’ Diffusion of Innovation Model of Change

Rogers’ Diffusion of Innovation Model of Change. and the Partnership for a Missional Church. Verandering geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie. In feite lyk verandering meer soos die roete van ‘n seilboot, wat op die krag van die wind seil na sy bestemming.

chance
Télécharger la présentation

Rogers’ Diffusion of Innovation Model of Change

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Rogers’ Diffusion of Innovation Model of Change and the Partnership for a Missional Church

  2. Verandering geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie In feite lyk verandering meer soos die roete van ‘n seilboot, wat op die krag van die wind seil na sy bestemming.

  3. Dit is veral waar wanneer ‘n hele kultuur verander.

  4. Everett Rogers verklaar dat daar 5 verskillende fases is wat mense deurgaan as ‘n kultuur verander… aanvaarding evaluering proefneming belangstelling bewuswording

  5. Bevestiging – bevestig of verwerp die besluit 5 fases van besluitneming Besluit – aanvaar of verwerp die nuwe ding Kennis – gewaarwording van ‘n nuwe gebeure Ooreding – gunstige of ongunstige houding teenoor die nuwe gebeure Implementering – Begin om die nuwe ding te gebruik

  6. Mense se openheid tot verandering Onversetlikes 16% “the traditional” Trae meerderheid 34% “the skeptical” • Vroeë meerderheid 34% “the thoughtful” Aanpasbares 13.5% “respectable” Innoveerders 2.5% “the brave”

More Related