1 / 20

Hoe weet ek ek is uitverkies ???

Hoe weet ek ek is uitverkies ???. God se alwetendheid. God weet alles (Psalm 139, Heb 4:12-13). Hy weet vooruit wat alles gaan gebeur (profete). Hy weet dus vooruit wat mense gaan besluit of kies. Hy weet dus vooruit wie gaan reg kies. “Ek kan niks daaraan verander nie!”.

chase
Télécharger la présentation

Hoe weet ek ek is uitverkies ???

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hoe weet ek ek is uitverkies ???

  2. God se alwetendheid God weet alles (Psalm 139, Heb 4:12-13) Hy weet vooruit wat alles gaan gebeur (profete) Hy weet dus vooruit wat mense gaan besluit of kies Hy weet dus vooruit wie gaan reg kies “Ek kan niks daaraan verander nie!” “Niks maak meer sin nie!”

  3. Uitverkiesingsleer Predestinasie (Calvinisme) Ef 1:4-6, Rom 8:30 Die mens het voor die sondeval ‘n vrye wil gehad Met die sondeval het hy dit verloor Na die sondeval kan niemand meer reg kies nie (Jer 17:9 Ef 2:3) Slegs na die wedergeboorte kan ‘n mens weer reg kies God kies sekere mense uit om gered te word (uitverkorenes) Net die uitverkorenes word wedergebore

  4. Heilsorde Roeping Wedergeboorte Bekering Heiligmaking Volharding

  5. Wat sê die Woord ? Mal 2:15 Het Hy dan nie een mens gemaak nie, hoewel Hy gees oorgehad het? En waarom die een? Hy het ‘n geslag van God gesoek Mat 22:37 Jy moet JAHWEH liefhê met jou hele hart, siel en verstand en jy moet jou naaste liefhê soos jouself

  6. Hoogl 8:6 Dra my soos ‘n seëlring op u hart, soos ‘n seëlring op u arm; want liefde is sterk soos die dood, die liefdes-ywer is hard soos die doderyk, sy gloed is ‘n gloed van vuur, ‘n vlam van JAHWEH Jes 43:4 Omdat jy kostelik is in my oë, hooggeag is, en Ek jou liefhet, daarom gee Ek mense in jou plek en volke vir jou lewe

  7. Joh 14:23 As iemand My liefhet, sal hy my woord bewaar, en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woning maak Joh 17:23 Ek in hulle en U in My, sodat hulle volkome een kan wees .... Jak 1:12 die kroon van die lewe .... aan die wat Hom liefhet

  8. Belangrik: die liefde moet eg wees

  9. Eseg 33:31 hulle hoor jou woorde, maar hulle doen dit nie; want hulle maak liefdesverklaringe met hulle mond, maar hulle hart gaan agter hulle onregverdige wins aan Jes 29:13 ... hierdie volk eer My met hulle lippe, terwyl hulle hul hart ver van My hou, sodat hulle vrees vir My ‘n aangeleerde mensegebod is

  10. 1Kron 29:17 En ek weet, my God, dat U die hart toets en behae het in opregtheid Spr 17:3 Die smeltkroes is vir die silwer en die oond vir die goud, maar JAHWEH toets die harte

  11. Rom 12:9 Laat die liefde ongeveins wees 1Tim 1:5 die doel van die gebod is liefde uit ‘n rein hart en ‘n goeie gewete en ‘n ongeveinsde geloof

  12. Egte liefde kom uit vrye wil Vader het ons na sy Beeld gemaak Egte liefde uit vrye wil kan nie vooraf gewaarborg word nie

  13. Gen 2:16 JAHWEH ELOHIM het aan die mens bevel gegee en gesê: Van al die bome van die tuin mag jy vry eet, maar van die boom van die kennis van goed en kwaad, daarvan mag jy nie eet nie Gen 2:19 JAHWEH ELOHIM het uit die aarde geformeer al die diere van die veld en al die voëls van die hemel en hulle na die mens gebring om te sien hoe hy hulle sou noem. En net soos die mens al die lewende wesens genoem het, so moes hulle naam wees

  14. Gen 15:6 hy het in JAHWEH geglo; en Hy het hom dit tot geregtigheid gereken Gen 22:12 En Hy sê: Moenie jou hand na die seun uitsteek nie, en doen hom niks nie; want nou weet Ek dat jy God vrees en jou seun, jou enigste, van My nie teruggehou het nie

  15. Deut 8:2 En jy moet dink aan die hele pad waarlangs JAHWEH jou God jou nou veertig jaar lank in die woestyn gelei het tot jou verootmoediging en beproewing, om te weet wat in jou hart is, of jy sy gebooie sal hou of nie Deut 30:19-20 Ek neem vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle; die lewe en die dood, die seën en die vloek het ek jou voorgehou. Kies dan die lewe, dat jy kan lewe, jy en jou nageslag, deur JAHWEH jou God lief te hê, na sy stem te luister en Hom aan te hang

  16. Rigt 2:20-3:4 .... sal Ek ook verder geeneen van die nasies wat Josua by sy dood laat oorbly het, voor hulle uit verdrywe nie— om Israel deur hulle op die proef te stel, of hulle die weg van JAHWEH sal hou deur daarin te wandel soos hulle vaders dit gehou het, of nie ...... Ps 14:2 JAHWEH het uit die hemel neergesien op die mensekinders, om te sien of daar iemand verstandig is, wat na God vra

  17. 2Kron 32:31 Vader het koning Jehiskia verlaat (hy het dodelik siek geword) ... om hom op die proef te stel, om te weet alles wat in sy hart was 2Kor 8:8 Ek sê dit nie as ‘n bevel nie, maar om deur die ywer van ander ook die egtheid van julle liefde op die proef te stel

  18. Die Woord sê verder: Adam en sy suiwer nakomelinge is uitverkies

  19. Elkeen van hulle wat Jahshua aanneem word gered

  20. Die wêreld neem Hom nie aan nie

More Related