1 / 45

Infeksies, reisigers en patogene

Infeksies, reisigers en patogene. Top tien afgelee bestemmings . Rapa Nui ‘n klein eiland bekend vir sy totale isolasie Maar die eiland is bekend vir sy massiewe rots skulpture benoem Moai

chiko
Télécharger la présentation

Infeksies, reisigers en patogene

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Infeksies, reisigers en patogene

  2. Top tien afgelee bestemmings • Rapa Nui ‘n klein eiland bekend vir sy totale isolasie Maar die eiland is bekend vir sy massiewe rots skulpture benoem Moai Die rotse was in 1500 AD geskulpteer en dit het ongelukkig gelei na die ontbossing van die eiland Wat is die ander naamm vir hierdie eiland?

  3. Easter Island (Rapa Nui)

  4. Top tien afgelee bestemmings 9) La Rinconada, - ‘n klein mynse dorpie hoog gelee in the Andes berge – blykbaar die hoogste plek in die wereld Die dorp is gebou op ‘n gleteser wat permanent vervries is en net bereikbaar deur middel van trokke wat oor berg glyperige paaie moet ry Hoogte siekte 30,000 inwoners, hulle myn goud uit die ys grotte uit

  5. La Rinconada

  6. Epidemiologie • GeoSentinel - wereldwye kommunikasie en data versameling netwerk - hou reis mortaliteit dop • http://www.istm.org/geosentinel/main.html • Epidemiologiese data • Bestemming is geassosieer met verskillende vektore en patogene • Maar algemene sindrome word tog gesien • National Institute for Communicable Disease/ Gemeenskaplike Siektes • Suid Afrikaanse data

  7. Waarskynlike land waarin blotstelling gebeur het……

  8. Benadering tot die siek reisiger • 10% van reseigers raadpleeg ‘n dokter tydens of na die reis en 1/1000 kan moontlik sterf • Daar is ‘n diagnostiese benadering en ook empiriese behandeling • Dit is bestemming spesifiek • Inkubasie tydperke • Kliniese leidrade • Gevaar skatting • Tekens van orgaan versaking • Dringende behandeling • Infeksie beheer mates • Diagnoseer die probleem • Spesiale ondersoeke

  9. Geskiedenis!!! • Blootstelling • Verblyf – stedelik/landelik • Massa vergaderings • Insek byte • Krap en byt merke vanaf diere • Seksuele kontakte • tatooeering • Dieet sowel as water bronne • Water-gebonde aktiwiteite • Hospitalisasie en behandeling • Onwettige middel misbruik

  10. Incubation periods

  11. Incubation periods

  12. Top tien afgelee bestemmings 8) Einde van die wereld - Antarktika Dit het geen inboorlinge nie, maar daar is verskeie navorsings stasies waarvan McMurdo die grootste is 7) Australia, Cape York, Skiereiland – ‘n groot oop en verlate area. Net 18 000 mense – meeste Aborigine

  13. Koors 28% mense presenteer met koors • Malaria veroorsaak koors in 27% tot 42% van gevalle dengue koors, rickettsiele siekte, tifoied koors, en enteriese patogene

  14. Koors en koagulopatie • Malaria • Rickettsia • Rickettsia africae - Afrikaanse bosluis byt koors • Virus hemorraghiese koors • Septisemie

  15. Koors en ‘n veluitslag

  16. Koors en eosinifilie • Eosinofiletelling, >400 per kubiese millimeter • Helminthiese infeksies

  17. Koors en respiratoriese siektes • Tweede op die lys na gastro-intestinale probleme • Influenza/ griep is the algemeenste oorsaak • Legionella • Akute histoplasmose - Amerikas • S.pneumoniae • helminthiases

  18. Koors en die sentrale senuwee stelsel • N.meningitidis • Meningitis streek in Afrika

  19. Koors en meninigitis

  20. “Old people are tired and angry”….

  21. Top tien afgelee bestemmings 6) Greenland - die wereld se grootste eiland Klein dorpie bekend as Ittqqortoormiit 5) “Desolation Islands” Kerguelen Islands - naby Madagascar

  22. Diarree en die reisiger • Affekteer 60% van mense tydens of na die reis • Akute en chroniese voorkoms

  23. Top tien afgelee bestemmings 4) Pitcairn Island – net 50 mense leef daar Vandag leef hulle van die vis en plaas bedrywighede en hulle verkoop skaars posseels! Hoekom?

  24. Top tien afgelee bestemmings • Alert is’n klein dorpie – Kanada, Nanavut distrik. Kollosale vyf mense woon daar

  25. Dermatologiese manifestasies • Image Dengue koors Cercarial dermatitis

  26. Dermatologiese manifestasies Furuncular myiasis, Dermatobia hominis, patient from rain forest Tungiasis, tender nodule on foot, in a patient returning from West Africa (female sand flea Tunga penetrans)

  27. Top tien afgelee bestemmings 2) Motuo Afgelee in die Himalayas distrik pragtige omgewing

  28. Top tien afgelee bestemmings

  29. Geelsug • Leptospirose • Zoonose • Spirochaete Leptospira interrogans • Besmette water • Geelsug en konjuntivale bloeding • Hepatitis

  30. Geelsug

  31. Geelsug en die reisiger • Malaria • Lewer bot slake

  32. Infeksie beheer • Bron isolasie • Beheer van rommel • Uitbraak ondersoek • Bron – voedsel, water ens

  33. By voorbaad dankie

  34. Top ten remote destinations • The single most remote inhabited place in the world, Tristan de Cunha; small islands located in the southern Atlantic Ocean. The nearest land to the island is South Africa, which is roughly 1,700 miles away Tristan de Cunha was first discovered in 1506 by a Portuguese explorer, and was later annexed by the British, who feared the French might use it as a point of departure to rescue Napoleon, who had been exiled to nearby St. Helena A small group of British, Italian, and American settlers began living on the island in the 1800s, and it is still under the U.K.’s jurisdiction today

  35. Top ten remote destinations

  36. References • Mandell: Mandell, Douglas, and Bennett's Principles and Practice of Infectious Diseases, 7th ed. • Johnston, Gothard. Assessment of returning travellers with fever. Medicine (January 2010), 38 (1): 2-8 • Respiratory Tract Infections in Travelers: A Review of the GeoSentinel Surveillance Network CID 2003:36 (15 February): 399-406 • Ajdukiewicz, Whitty. Confusion or reduced level of consciousness in the returned traveller. Medicine (January 2010), 38 (1) • Yates, Smith. Fever and rash. Medicine (January 2010), 38 (1): 36-40 • Kantele, et al. Fever in Travelers Returning from Malaria-Endemic Areas: Don’t Look for Malaria Only. Journal of Travel Medicine 2011; Volume 18 (Issue 4): 239–244 • Jentes, LaRocque. Health recommendations for international travel: a review of the evidence base of travel medicine. Curr Opin Infect Dis 24:403–409 • Wall, Cooke. Jaundice in the traveller. Medicine (January 2010), 38 (1):14-17 • Ryan, et al. Illness after international travel. N Engl J Med, Vol. 347, No. 7 • Fauci, Morens. The Perpetual Challenge of Infectious Diseases. N Engl J Med 2012;366:454-61. • Johnston, Gothard. Assessment of returning travellers with fever. Medicine (January 2010), 38 (1): 2-8 • http://wwwnc.cdc.gov/travel/page/yellowbook-2012-home.htm • http://www.istm.org/geosentinel/main.html

More Related