1 / 53

VERSJOERNAAL-M.RASS LOK 2012

VERSJOERNAAL-M.RASS LOK 2012. PRETORIUS S.J. DIE HANSWORS. Skryf veral verhalende gedigte oor mense wat sukkel om in die samelewing aan te pas en dikwels verneder word. Die digter – S. J. Pretorius.

erling
Télécharger la présentation

VERSJOERNAAL-M.RASS LOK 2012

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VERSJOERNAAL-M.RASS LOK 2012

  2. PRETORIUS S.J. DIE HANSWORS

  3. Skryfveralverhalendegedigteoormensewatsukkelom in die samelewingaante pas en dikwelsverneder word Die digter – S. J. Pretorius Vertel in gedigverhaal van hanswors-akrobaat met ‘n boggelrug

  4. K O N T R A S Syhartseerlewe as eensamemenswat met ‘n gebrekmoetleef Reëls 1-14 Sywerk as sirkus-hansworswatmenseamuseer Reëls 15-22

  5. 2 sintuie word veralgebruik hoe hylyk en wathydoen Sirkusmenseskinder; koggel en die toeskouers lag

  6. liggaamlikepyn Emosionelepyn lelikeboggel ‘Bitterder’ [vernedering] Vergroeideruggraat Die haat waarmee sy kollegas hom bejeën het veroorsaakdathykrom loop

  7. Soekeensaamheid- wilwegkom van venynigekollegas sit tussendierehokke beklemtoonsy absoluteeensaamheid

  8. Gaarklere ? skinder oud Retoriesevraag stukkend

  9. Wie gee virhomom?? Beklemtoonabsolute eensaamheid oor en oorgelees

  10. Drank biedontvlugting van fisieke en emosionelepyn, niemandsouhommis of spytwees as hybedanknie maarvererger verwerpingdeurkollegas

  11. Reëls 15-22- hanswors as kunstenaar Sywerkplek - waarhy van sybesteoomblikkebeleef het werk: housykleinlyfieakrobaat voertoertjies in die nok van tent uit Bynaam was kleinkabouter Werk was lewensgevaarlik IRONIE: skep indruk by toeskouers dat hy opgewek is, maar leser weet hy lei ongelukkige lewe

  12. Mense lag nouomdathullesytoertjiesgeniet Nieomdathulle met hom spot nie IRONIE Baas houhomaanvir wins wathyinbring- niesoseeroorsymensweesbekommerdnie

  13. Strofe 5 sluit by strofe 3 aan Handel oorbriewewathymaandeliksontvang en stuur HOOGTEPUNT Een dag het hy ‘n brief ontvang Verkleinwoorde Vroutjiefisiekklein Dui op simpatievirvroutjie my kind… Sy ma? albeiklein met boggels noemhom “my kind” Hoogtepunt & ontknoping kom hier voor

  14. onselfsugtige eienskap van hanswors word uitgelig my kind… ironie: sy medewerkers was verkeerd: daar was iemand in sy lewe Het sy ma eerstegestel en homself in die prosesverwaarloos Het ten spyte van vernedering en eensaamheid in sirkusaangeblysodathysy ma kononderhou

  15. Tegniesebou • Verhalendegedig • Paarrym – strofes 1, 2 & 4 • Kruisrym – strofes 3 & 5 • Alliterasie – kleinkabouter • Retoriesevrae – reëls 8 & 12 • Ellips: r23 – hy het dadelik op brief se inhoudreageer • Ellips r26 – dui aanwathyelkemaand met sysalarisgedoen het

  16. things that go bump in the night Verwysnageluide wat ’n mens in die nag hoor Nag =donker Kindersgewoonlik bang in die nag Intertekstueleverwysing AanhalinguitSkotsekindergebed - vra Here ombeskerming in gebed “From ghoulies and ghosties And long-legged beasties And things that go bump in the night Good Lord, deliver us!” In gedig is ditspreker se geliefdewathaarsalbeskermwanneerhyterugkom

  17. jy [spreker] my aangesprokene dalkhaar man los my alleen beskuldig die jy

  18. Openingsin is funksioneel OORSAAK GEVOLG van die vrees wat persoon wat alleen is, ervaar

  19. waarom is die alleenlaat vir die spreker ‘n probleem? sy is bang

  20. Want jy los my alleen In ‘n huisvolgeluide

  21. reël 3 probeer om nie te luister nie

  22. IRONIE sy wil nie met haar volle aandag luister nie

  23. hoe harder die klank sodrasy niewilluister nie, HOOR sy die geluide wathaar bang maak

  24. sypraat van ‘n huisvolgeluide maar synoem net EEN geluid…. Is die geluidewerklik of net in haarverbeelding?

  25. dalkinbrekerwatnader aan kamerbeweeg Donker: laat trap onheilspel-lend klink onbekende voetstap

  26. [voet] stap trap paarrym beklemtoonhaarvrees

  27. bang vaakverdwaaleklaat Skepideedatsy nie snags haareiehuis ken nie nie meervroegnie Waarom is sy bang? - sy is alleen -syverlang dalknahaar geliefde

  28. Op soek Sysmagnaslaap, maarsukkel omteslaap Onbekende geluide laat jouskrik

  29. naslaap Woorde word alleen geplaas in kortversreël omdittebeklemtoon

  30. Naghoeki.p.v. straathoek Neologisme/ nuutskepping Donkerhoek Vrees is snags erger

  31. ‘ek skrik’ Beskryf DRIE dingewatsysienwathaar bang maak Reëls 11-18 METAFORE Word gebruikomdingewatsysien, onheilspellenduittebeeld

  32. ligskyndeur blare Naaldekoker straatlig

  33. naaldekokerstraatlig is langerig en reghoekig en laathaaraan naaldekoker met sylang, skraallyf dink

  34. man sonder bene kapstok

  35. ‘ek is bang’ ‘ek skrik’ & Kortversreëlswatalleen geplaas word beklemtoondatvrees die kern van haar probleem is

  36. stofsuierslang pyp op die vloer van die spens

  37. 3 metafore bewysdatsy in huisronddwaal op die trap in die gange na 'n venster na die spens dalk by die voordeur

  38. Reëls 19-21 Na wie/waarnasoeksy? haargeliefde, want net as die “jy” terugkom, salsyrustig kan slaap

  39. voel vasgevang terwyl die “jy” niedaar is nie, kansynie vry en sorgeloos voelnie

  40. r20-21 vergelykliggaam met ‘n doodkis is las tot die “jy” terugkom Sleep: draswaaraanhaarvlees - voelhaarvlees word in haareiehuisbedreig Assonansieskakel sleep + vleesaanmekaar Waarom is doodkisbeeld so effektief? Sy is tot die dood toe bang omalleen gelaatte word

  41. vryevers • afwesigheid van punktuasie en hoofletterssuggereerhaar • vreesen angs, wantsykryniekansomrustig • asemtehaalnie • enjambement: die gedig is ‘n aaneenlopende • stroom gedagtes, emosies en waarnemings • alliterasie: stofsuierslang.spens/sleep ekmy vlees/soos ‘n kis • atmosfeer: vrees en eensaamheid • Tema: dodelike, verlammendevreesheersomdat die sprekeralleenagtergelaat is en orals geluidehoorwat haar bang maak

  42. Thumela

  43. Ruimte: skool: meneer/ kennisgewingbordboeksak/geskiedenisboek/sportaankondigings/eksamenroosters/skoolvierkant Gedigkan in drie dele verdeel word

  44. “jy” [die aangesprokene] verteller voer ‘n denkbeeldige gesprek met die ‘jy’ Matrikulant-skoolverlater ‘oulaas’ dui daaropdatditsylaaste dag op skool is Kan aanduiding gee dat leerder onderwyser nie persoonlik bedank het nie Skree: * Is leerder ONDANKBAAR of bloot UITGELATE?

  45. Emosieswatleerderervaar: geskree, tol, gestaar, ingeskiet, gepos, saai, verdwyn, laggend, verdwyn, wilde kyk ‘gemaakernstig’ na die kennisgewingbord ‒ gee voorhystelbelang in ditwatvirsoveeljarevirhombelangrik was Staar- nikssiende - bestudeerditkamma met erns Gebruik van Meervoude beklemtoonwaarmeeleerderdeursyskooljaregekonfronteer is: ‘Hordes, sportaankondigings, lyste en eksamenroosters’ ‘watjouniemeerkonraak’: sluitaan by oulaaslaasteskooldag

  46. ‘eksamenroosters’ dui aanwatter TYD van die jaardit is Gepos: betekengooi dalk het hyditniemeernodignie Kan dalksyminagting vir die boekdemonstreer Woorde wat bewys dat dit dalk seun is: Gepos – die lug ingeslinger, wilde tol - met mag en mening gegooi ingeskiet – vinnig en hoog gegooi Die betekenis van die ‘geskiedenisboek Jy- die einde van syskoolloopbaan- Skool is nouvirhomgeskiedenis Spreker Virsprekerweegditwatsy op skoolgeleer het, [Geskiedenis], baiemeer.

  47. al gooileerder die boek hoe verweg, kanhynie van sypersoonlike of sy land se geskiedenisontslaeraaknie ironie Verlateskoolvierkant – geenanderleerders op skoolterrein Personifikasie : blaaiewaai VERWARD • VERWARD beskryf: • persoonwatdeurmekaar of verleë is • bladsye het losgeskeur en waaideurmekaarrond • c. dragevoel van kwesbaarheid en verleentheidaangeskeurdeboekoor

  48. Laggendom die hoekverdwyn: hy is uitgelate, want hy is bevry van syskoolplig Karaktereienskappe van seun wat na vore kom” dramaties ekstrovert dalknie-akademies dalknie trots op syskool

  49. gemaak - dien as skakeltussen die skoolverlater en die onderwyser – Albei gee vooroorhul ware gevoelens Deel 2 • Meneer is gemaakgeskok: • gee voorditraakhom • gewoonddaaraan • sienditelkejaar • word niemeerdaardeurontstelnie

  50. het meneerweggedraaisuggereer: • Sy taak is voltooi • Leerders nou vir hulself verantwoordelik • Daar wag nou ander leerders vir hom • Hy kan hom nie ontstel oor een se negatiewe [?] gedrag nie • Miskien is hy verlig dat hierdie leerder weggaan Maar: wending lui DEEL 3 in [verdieping] Beteken jou opvoeding dan niks virjounie? geskok

More Related