1 / 37

Erf goed is swerf goed

Erf goed is swerf goed. Die prys van ons geloof… Teenoor Die prys vir ons geloof…. Mat 12:41 Die manne van Ninevé sal in die oordeel opstaan saam met hierdie geslag en dit veroordeel ; want hulle het hul op die prediking van Jona bekeer, en--meer as Jona is hier!

faolan
Télécharger la présentation

Erf goed is swerf goed

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Erf goed is swerf goed Die prys van ons geloof… Teenoor Die prys virons geloof…

  2. Mat 12:41 Die manne van Ninevé sal in die oordeel opstaan saam met hierdie geslag en dit veroordeel; want hulle het hul op die prediking van Jona bekeer, en--meer as Jona is hier! Mat 12:42 Die koningin van die Suide sal in die oordeel opstaan saam met hierdie geslag en dit veroordeel; want sy het gekom van die eindes van die aarde af om die wysheid van Salomo te hoor, en--meer as Salomo is hier!

  3. ?

  4. Die verskil tussen “van”, en “vir”. Die volgende vrae verduidelik dit: “Wat het daardie item gekos - wat is die prys van daardie item?” Teenoor “Vir wat sal jy dit verkoop?”

  5. M.a.w. dit onderskei tussen: Wat is die koste van iets – intrinsieke waarde Teenoor Wat se waarde jy as persoon daaraan heg…

  6. ‘n Voorbeeld uit die volksmond: As iemand nie gewerk het om by mekaar te maak nie – nie self gesweet en arbei het nie, dan besef hy nie hoeveel waarde daar in ‘n erfporsie is nie. Omdat hy dit sonder moeite verkry het as erfporsie, verkwansel hy dit ewe maklik – hy verkoop dit of verruil dit vir dit wat ewenwel geen waarde het nie. So bly hy arm en verarm hy omdat hy nie die waarde van sy rykdom besef het nie. “Erf goed is swerf goed” - Maklik gekry, maklik afgestaan -

  7. Ons geslagte, die laaste 100 jaar, het ons geloof ge-erf. Ons het dit nie onder verdrukking of vervolging “gekry” nie, maar in vrede, en rus – sommer so by die Sondagskool, by die laerskool, in ons ouerhuis – selfs van die regering. Ons het nie daarvoor gestry nie – ons hanteer dit volgens die gesegde “ Erf goed is swerf goed” Maar verstaan ons die koste van ons geloof? Kan mens dit bereken?

  8. Een manier om daarna te kyk is die offers wat ander gebring het om dit aan hul nageslag sonder klad of kompromie met die leun oor te dra...

  9. Koste van ons geloof = PR+X+D+A+EG+VD+HV+PM+P+VT+BR+VO Waar: PR = Profete X = Kruisiging D = Dissipels A = Apostels EG = Eerste Gemeentes WD = Waldense HV = Hervormers PM = Protestantse Martelaars P = Pioniers VT = Voortrekkers BR = Boere, hul vroue en kinders in Republieke VO = Voorouers wat getrou gebly het deur jare 1900 tot nou

  10. Die opgestapelde koste van martelaars, vat nou maar drie van die groepe – die Waldense & Protestantse Martelaars Hulle toon die duidelikste waaroor die ware geloof gaan – naamlik die “Sole” uitroep • being the only one; only: the sole living relative. • being the only one of the kind; unique; unsurpassed; matchless: the sole brilliance of the gem • Archaic. alone. • Slegs / Net

  11. Sola scriptura – slegs die Woord Sola fide – slegs geloof Sola gratia – slegs genade Sola Christus – slegs Jahshua Sola Deo gloria – slegs Vader kry eer

  12. En die Kerk van Rome sê:”Ketters !”Erken jul sonde teen die Kerk van Rome en God se gesag…en belei… • Woord en priesterlike interpretasie is die waarheid • Regverdiging uit geloof en werke • Redding uit genade van Pous op verdiende merietes • Jahshua en die maagd Maria en die “Saints” • Eer Vader deur sy Kerk en die Pouslike hoof te eer.

  13. Ons vra julle mooi – en as julle sukkel om te bely, help ons julle soos broeders wat omgee vir jul siele…..ons stuur alles wat nodig is saam om jul te help bely…al ons oorredings-gereedskap!

  14. Terug na die twee ou spykers…. Hul is twee van 1600, net vir jou gemak, sodat jy beter kan bely…

  15. Twee van 1600

  16. Dan is daar ook hierdie blyk van ons “interpretasie” van hoe vêr ons Christus en Maria se liefde kan rek…. Tot 300mm voor ons “liefde” jou middeldeur skeur…

  17. En as jy nog nie ons erns kan sien om jou siel te red nie, bied ons aan die…. …mooi stukkie juwele – om jou te laat opkyk na die mooi daarbo….

  18. Ag, ons loop oor van liefde, ons bied jou die versamelde werke….

  19. Ietsie vir die Hugenote onder julle, ons eie ontwerp – die hoogte-verstelbare brandstapel…

  20. En die Pous se persoonlike gunsteling…. …die yster“Heilige Maagd” sarkovaag…

  21. As niks jou oorreed om “Sole” te los, en bietjie meer tegemoetkomend te wees nie, kies enige van vele ander opsies…

  22. En wees altyd verseker dat: • Jy al jou eiendom en landgoed aan die Kerk van Rome verbeur onder inkwisisie – jou gesin van nou af niks het nie • Ons nie kan wag om jou man, vrou of kinders te gaan haal sodat ons almal saam hier kan vrolik wees met al die wonderlike gereedskap • As ons jou die guns doen om jou te laat doodgaan, ons dit nie sal doen voor ons bystaande geneesheer jou so veel keer moontlik terug gebring het uit jou verlies aan bewussyn, en selfs die dood wat so genadiglik jou tot nou ontglip het…. • Na ons met jou klaar is, ons nog ‘n paar honderd jaar, en vele miljoene ander Protestante het waarmee ons gaan “onderhandel” namens die Kerk van Rome. • Al wat nodig is om genade te ontvang (genade van die Pous) is om die “slegs” idee te laat vaar, en die “en” idee te koester….

  23. Mat 5:10 Salig is die wat vervolg word ter wille van die geregtigheid, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele. Mat 5:11 Salig is julle wanneer die mense julle beledig en vervolg en valslik allerhande kwaad teen julle spreek om My ontwil. Mat 5:12 Verbly en verheug julle omdat julle loon groot is in die hemele; want so het hulle die profete vervolg wat voor julle gewees het. Mat 5:13Julle is die sout van die aarde, maar as die sout laf geword het, waarmee sal dit gesout word? Dit deug nêrens meer voor as om buite gegooi en deur die mense vertrap te word nie.

  24. Maar waarom die moeite om te martel – die moeite om die dood terug te hou so lank moontlik?

  25. 1Kor 15:54 En wanneer hierdie verganklike met onverganklikheid beklee is en hierdie sterflike met onsterflikheid beklee is, dan sal vervul word die woord wat geskrywe is: Die dood is verslind in die oorwinning Heb 2:15 en almal kon bevry wat hulle hele lewe lank uit vrees vir die dood aan slawerny onderworpe was. Open 2:10Vrees vir niks wat jy sal ly nie. Kyk, die duiwel gaan sommige van julle in die gevangenis werp, sodat julle op die proef gestel kan word; en julle sal tien dae lank verdrukking hê. Wees getrou tot die dood toe, en Ek sal jou die kroon van die lewe gee. Fil 1:21 Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins.

  26. Want die dood is oorwin, en die geslag van Vader vrees dit nie meer nie – dit is die voleinding van hul stryd, hul oorwinning se basuin. As vrees die Duiwel se beste wapen teen ons geloof is, dan maar die oomblik voor die dood na beste gebruik (martel) – want met die intree van die dood, word Vader se kind uit sy bereik verwyder. Hier is iets interresant om op te let……

  27. Die vyand se strategie Die mens soos God wees - mens (human) die middelpunt -humanisme 4 1 Adam & Eva Val Opstaan 2 3 Voor Kruisiging Na Kruisiging Vrees die dood Vrees die martel voor die dood

  28. Ons is die resultaat, die produk van geslagte van loutering. Al ons voorsate, geslag op geslag is deur die son van verdrukking en vervolging gebrand. Dit wat oorgebly het - die grond wat ons is – is goeie landbou grond, want al die koring in die klipgrond is dood gebrand: Mat 13:21 maar hy het geen wortel in homself nie, hy is net vir 'n tyd, en as daar verdrukking en vervolging kom ter wille van die woord, struikel hy dadelik Die saad wat in ons geplant is behoort welig te groei. Van die saad wat eens geval het op pad, klipgrond en diep grond, is net ons, die diep grond nog besig om koring te laat groei, want uit die voorgeslagte is die saad deur baie son uitgewis in die klip grond, maar uiteindelik welig laat groei in die diep, goeie grond. Die martelling het later die bron van die Protestante se groei en geloofskrag geword – toe verander Satan sy strategie na…..

  29. Die oorspronklike “Weapon of Mass Destruction”…spesiaal gebêre en weggepak vir ‘n gesuiwerde geslag, vir wanneer die Adam bestand geword het teen vrees… Gen 3:4 Toe sê die slang vir die vrou: Julle sal gewis nie sterwe nie; Gen 3:5 maar God weet dat as julle daarvan eet, julle oë sal oopgaan, sodat julle soos God sal wees deur goed en kwaad te ken. Gen 3:6 Toe sien die vrou dat die boom goed was om van te eet en dat hy 'n lus was vir die oë, ja, 'n boom wat 'n mens kan begeer om verstand te verkry; en sy neem van sy vrugte en eet en gee ook aan haar man by haar, en hy het geëet.

  30. U ag u self gelukkig omdat u nie die vyand van die dood, of martelling moet trotseer vir u geloof….maar us is verkeerd, u word deur ‘n veel gevaarliker vyand bedreig as u voorgeslagte al die pad terug - Adam en Eva uitgesluit.Hierdie vyand is die een wat u ewige lewe bedreig, en meer van u kan afneem as wat ooit geneem is van die martelaars……en hy verslaan meer miljoene as Rome ooit kon doen

  31. Die afgod-geloof van die laaste dae, die gees van hierdie wêreld…. 2Tim 3:1 Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom. 2Tim 3:2 Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig (onafgesonder – die “en, saam, inklusiewe, algemene gees), 2Tim 3:3 sonder natuurlike liefde, onversoenlik, kwaadsprekers, bandeloos, wreed, sonder liefde vir die goeie (geregtigheid), 2Tim 3:4 verraaiers, roekeloos, verwaand, meer liefhebbers van genot as liefhebbers van God; 2Tim 3:5 mense wat 'n gedaante van godsaligheid(‘n wolf wat praat soos ‘n skaap, lyk soos ‘n skaap) het, maar die krag daarvan verloën het. Keer jou ook van hierdie mense af. Mense sal liefhebbers wees van…………..mense, nie van Vader – humanisme!

  32. Wat is die amptelike definiesie van humanisme (Wikipedia)? • Humanism is a broad category of ethical philosophies that affirm the dignity and worth of all people, based on the ability to determine right and wrong by appealing to universal human qualities, particularly rationality (humanisme het as fondasie die aanname dat die mens die kennis van goed en kwaad uit eie vermoë kan bestuur en beheer). • Humanism can be considered as a process by which truth and morality is sought through human investigation(die weg na waarheid en goedheid is deur menslike toedoen en eie vermoë) . • In focusing on the capacity for self-determination(mens sorg vir sy eie lot),humanismrejects the validity of transcendental justifications (verwerp die geldigheid van verklarings wat berus op ‘n mag buite die mens) , such as a dependence on belief without reason, the supernatural, or texts of allegedly divine origin (soos ‘n afhanklikheid van ‘n God, die bonatuurlike of die Woord van “sogenaamde” goddelike oorsprong). • According to Humanism, it is up to humans to find the truth, as opposed to seeking it through revelation, mysticism, tradition, or anything elsethat is incompatible with the application of logic to the observable evidence. In demanding that humans avoid blindly accepting unsupported beliefs, it supports scientific skepticism and the scientific method, rejecting authoritarianism and extreme skepticism, and rendering faith an unacceptable basis for action. Likewise, Humanism asserts that knowledge of right and wrong is based on the best understanding of one's individual and joint interests, rather than stemming from a transcendental truth or an arbitrarily local source. • Humanism (life stance) is a comprehensive life stance that upholds human reason, ethics, and justice, and rejects supernaturalism, pseudoscience, and superstition. • Secular humanism is the branch of humanism that rejects theistic religious belief and adherence to belief in the existence of a supernatural world. • Religious humanism is the branch of humanism that considers itself religious (based on a functional definition of religion), or embraces some form of theism or deism. Religious humanists feel that secular humanism is too coldly logical and rejects the full emotional experience that makes humans human. From this comes the notion that secular humanism is inadequate in meeting the human need for a socially fulfilling philosophy of life.

  33. Die mens verhef tot god…? Open 13:18 Hier kom die wysheid te pas. Wie die verstand het, laat hom die getal van die dier bereken, want dit is die getal van 'n mens; en sy getal is ses honderd ses en sestig (666). Drie sesse – 3 = goddelike volheid, perfeksie 7 = Vader se getal, gereserveer vir Jahweh 6 = Mens se getal As 777 beteken Jahweh in sy volmaakte volheid, dan beteken 666 die mens in sy aspirasie om volmaak, soos ‘n god te wees. In die laaste dae, sal die mens poog om hom self op te hef in rebellie teen Vader tot ‘n goddelike stand – humanisme!

  34. Dink weer oor die verhaal van die Toring van Babel – “ Gen 11:4 En hulle sê: Kom, laat ons vir ons 'n stad bou en 'n toring waarvan die spits tot aan die hemel (woning van God) reik; en laat ons vir ons 'n naam maak, sodat ons nie oor die hele aarde verstrooid raak nie. Gen 11:5 Toe daal JAHWEH neer om die stad en die toring te besien waaraan die mensekinders gebou het. Gen 11:6 En JAHWEH sê: Daar is hulle nou een volk en het almal een taal! En dit is net die begin van hulle onderneming: nou sal niks vir hulle meer onmoontlik wees van wat hulle van plan is om te doen nie. Gen 11:7 Kom, laat Ons neerdaal en hulle taal daar verwar, sodat die een die taal van die ander nie kan verstaan nie. Gen 11:8 So het JAHWEH hulle dan daarvandaan oor die hele aarde verstrooi; en hulle het opgehou om die stad te bou. Vader sê: “uit een maak Ek vele”. Vandag sê die humanisme (VVO): Ex Pluribus Unum – “Uit vele maak ons een”

  35. Afsluiting en opsommingOns moet weet: • Dat die gebeure sedert Jahshua se kruisiging en opstanding, oor 2000 jaar, ‘n baie duidelike prosses volg – ‘n prosses waarin die Satan gepoog het om die geslag van Vader te vernietig – maar deur die volmaakte almag van Vader dit in werklikheid die smeltkroes van suiwering was wat stapsgewys ‘n geslag gelewer het wat nie klipgrond, nie pad, maar diepgrond is – waar saad kan val, ontkiem, groei en vrug dra – al skyn die son daarop – of eerder, veral as die son daar op skyn. • Dat ons as Boere, in die klimaks van die eeue, die produk is van hierdie prosses. Ons is seker nie al geslag wat uit die prosses voortgekom het nie, maar ons is verseker een van die geslagte wat van uit die smeltkroes van die eeue voortgekom het – ons is diep grond, waar die saad wat gesaai is welig kan groei en vrug dra – as die onkruid en dorings dit nie dooddruk nie. • Dat die Gees wat in ons is, nie die gees is wat in die wêreld is nie – soos Josua en Kaleb is daar ‘n ander Gees in ons, wat die wêreld nie wil ontvang nie – ‘n “slegs” (Sole) Gees, wat uitroep Abba Vader, slegs die Woord, slegs genade, slegs geloof, slegs Jahshua, slegs eer aan Jahweh. • Dat ons een uit ‘n stad, en twee uit ‘n geslag is, maar dat ons die erfgename is van ons Vader se Koninkryk. • Dat ons opdrag is om die blye nuus van ‘n Koninkryk van Bo, aan ons mede Adamiete, die geslag van Vader, te verkondig – teenoor die leun van die menslike (humanistiese) Utopia.

  36. Die koste van ons Erfdeel Van ons “Sole”, slegs geloof Staan geskrywe in die vele Gebrand, gebreek, onthoof Tel daar by die stille lyding Die traan, die snik en rou Gebring deur slegte tyding Deur Satan vuis se hou Hoe groot is die genade Dat ons die geslag kon wees Wat ge-erf het sonder skade Van Hugenoot en Geus “Kom en bring jul erfdeel nader!” “Laat ons handeldryf daarmee!” Ons bied jul goedkoop spele Sal plesier jul daarby gee

  37. Nee dankie! Roep ons harte Ons kan nie “EN” aanvaar Want ons leuse bly steeds “Sole” En die wenstreep lê aldaar Lank reeds is die wedloop En vele is die skaar Wat ons dophou van die hemel Of ons ook die trou bewaar Ons sal klaar maak wat begin is Tot ons Vader ons laat rus Sal ons voortbeur met die fakkel Wat die Lig van more is.

More Related