1 / 39

Hierdie jaar – wat sal ons verwag......?

Hierdie jaar – wat sal ons verwag......?. ......dit wat ons weet, en dit wat ons vermoed.....vir 2011?. Ons weet dat persoonlike saligheid genoeg is om op te hoop in 2011. Kan ons oor ons vermoedens praat?.

fay
Télécharger la présentation

Hierdie jaar – wat sal ons verwag......?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hierdie jaar – wat sal ons verwag......? ......dit wat ons weet, en dit wat ons vermoed.....vir 2011?

  2. Ons weet dat persoonlike saligheid genoeg is om op te hoop in 2011

  3. Kan ons oor ons vermoedens praat?

  4. Feite en omstandigheidsgetuienis – iets ontvou voor ons oë, maar die detail bly onduidelik.

  5. Kom saam met my – ons oorweeg die moontlikhede soos die einde van die tye nader skuif.

  6. Gaan ons reis in 2011? Jona se lang pad na Nineve via die vis. Soos om Pietersburg toe te gaan via Kaapstad....

  7. Jona in hoofpunte: • Jona beteken: aansteeklik in sy entoesiasme, warmte en innemendheid, opwindend in sy optrede, energiek in sy arbeid vir die werk van Jahweh. Hy was iemand wat mense kon beïnvloed. • Afspraak na Nineve • Vermy afspraak – reis na Tarsis (hoekom?) • Storm, slaap, vis, terug by begin • Afspraak II na Nineve • Kom afspraak na – bring die keuse soos bewoord, die kennis mbt oorsaak en gevolg, sonde en straf, na die inwoners van die stad. • Die stad maak ʼn keuse na hul die waarheid gehoor (gesien) het – hul bekeer hul self • Vader aanvaar hul keuse, wend straf af • Jona nie gelukkig met God se besluit – wou oordeel aanskou, nie bekering nie. • Die wonderboom • Die les mbt Jona se aard – daar was ʼn behoefte by hom om die oordeel oor die onregverdige te aanskou. • Die les mbt Vader se aard – oordeel en straf vir die wat ʼn ingeligte keuse gemaak het. Maar die opsie om te kies met die nodige kennis om dit ingelig te doen, is ʼn voorwaarde van Vader se oordeel. Nineve sou vernietig word – dis die oordeel. Die waarskuwing en oproep van Jona was egter ʼn voorwaarde van die uitvoering van die oordeel. Jona het geweet dat, sou hy in sy aard en entoesiasme hul die keuses voorhou, die kanse dat hul berou sou hê goed is. Hy het ook geweet dat Vader sy oordeel dan sou hersien en die straf terugtrek.

  8. Ons moet die volgende raaksien: • Vader se geregtigheid vereis dat ʼn boodskapper sy oordeel vooraf aankondig. • Een derde van die stad het die waarskuwing van die boodskapper moes hoor om die reg te bevredig (een dagreis in, drie dagreise groot) • Die inwoners en die heersers van die stad moes die boodskap hoor • As hul nie bekeer het nie sou die oordeel volbring word ten aanskoue van die boodskapper, en die onreg gestraf word ten aanskoue van die regverdige. • Die boodskapper (Jona) was gekies vir die taak, en sy eie feilbaarheid het die keuse nie verandernie, net sy reis en ontbering verleng.

  9. Die inwoners van Nineve sal help om die wêreld te oordeel……. Luk 11:32 Die manne van Ninevé sal in die oordeel opstaan saam met hierdie geslag en dit veroordeel; want hulle het hul op die prediking van Jona bekeer, en—meer as Jona is hier!

  10. Nineve – ʼn wêreldstad …..wat sal opstaan om die wêreld te veroordeel…….. …..maar nie voor die wêreld die keuse duidelik voor oë gehad het nie…..

  11. …sal Jona asseblief na vore tree…. Die oordeel is gevel, die vuur en swael is gereed, maar… ….die wêreldstad het iets om te hoor (sien), voor die dag van voltrekking.

  12. Psa 82:1 ʼn Psalm van Asaf. God staan in die vergadering van die gode (magtiges) ; Hy hou gerig te midde van die gode (heersers wat bevel gee oor gebeure op aarde) . Psa 82:2 Hoe lank sal julle onregverdig oordeel en partydig wees vir die goddelose mense? Sela. Psa 82:3 Doen reg aan die swakke en die wees; gee aan die ellendige en die arme sy reg. Psa 82:4 Red die swakke en behoeftige, bevry hulle uit die hand van die goddelose mense. Psa 82:5 Hulle weet nie en verstaan nie; hulle loop rond in duisternis (soos ʼn trop skape onkundig oor wat aangaan) : al die fondamente van die aarde wankel. Wat is die fondamente van die aarde (en hemele) ???? Psa 89:14 Geregtigheid en reg is die grondslag van u troon; goedertierenheid en trou gaan voor u aangesig uit. Psa 82:6 Ek self het gesê: Julle is gode (heersers) , en julle is almal seuns van die Allerhoogste— Psa 82:7 nogtans sal julle sterwe soos mense (adam) doen, en soos een van die vorste sal julle val. Psa 82:8Staan op, o God, oordeel dieaarde (wêreld heerskappy en mag) ! Want U het erfbesit van (onvervreembare reg oor) al die nasies.

  13. Daar is ʼn afspraak lank reeds gemaak met die (onregverdige) heersers & mense van die wêreld ...... iemand wil hul sien oor onafgehandelde sake..... om seker te maak dat hul die Jona-boodskap ontvang het. Esg 20:4Wil jy hulle oordeel, wil jy oordeel, mensekind? Maakhulle dan die gruwels van hulle vaders bekend, Esg 20:5 en sê aan hulle: So spreek die Here HERE: Die dag toe Ek Israel uitverkies het, het Ek my hand opgehef vir die geslag van die huis van Jakob en My aan hulle bekend gemaak in Egipteland; ja, Ek het my hand vir hulle opgehef en gesê: Ek is die HERE julle God. Esg 22:2 En jy, mensekind, wil jy oordeel, wil jy oordeel die bloedstad? Maak hom dan al sy gruwels bekend Esg 22:3 en sê: So spreek die Here HERE: Stad wat daarbinne bloed vergiet, dat sy tyd kan kom, en drekgode teen homself maak, om hom te verontreinig! Esg 22:4 Deur die bloed wat jy vergiet het, het jy skuldig geword; en deur jou drekgode wat jy gemaak het, is jy verontreinig; en jy het jou dae verhaas en tot by jou jare gekom. Daarom maak Ek jou tot ʼn smaad vir die nasies en ʼn spot vir al die lande.

  14. Die uitstel van die afspraak, die vermyding daarvan deur die heersers skep ʼn onhoudbare misverstand en onkunde by die mense...

  15. Prd 8:5 Hy wat die gebod onderhou, sal geen kwaad ondervind nie; en die hart van ʼn wyse sal die tyd en die regterlike beslissing belewe. Prd 8:6 Want vir elke ding is daar ʼn tyd en ʼn beslissing; want die boosheid van die mens druk swaar op hom. Prd 8:7 Want hy weet nie wat sal wees nie; want hoe dit sal wees—wie kan hom dit te kenne gee? Prd 8:8 Daar is geen mens wat heerskappy het oor die wind om die wind teë te hou nie, en niemand het mag oor die dag van die dood nie, en daar is geen vrystelling in die oorlog nie; so sal ook die goddeloosheid hom wat dit begaan, nie red nie. Prd 8:9 Dit alles het ek gesien deurdat ek my hart gerig het op elke werk wat onder die son gedoen word, in ʼn tyd waarin die een mens heers oor die ander tot sy ongeluk. Prd 8:10 So het ek dan die goddelose sien begrawe word en die rus ingaan, terwyl die wat reg gehandel het, uit die heilige plek moes weggaan en in die stad vergeet is. Ook dit is dan nietigheid. Prd 8:11Omdat die oordeel oor ʼn verkeerde daad nie gou voltrek word nie, daarom is die hart van die mensekinders in hulle vol om kwaad te doen; Prd 8:12 aangesien ʼn sondaar honderd maal kwaad doen en hy lank lewe—alhoewel ek weet dat dit goed sal gaan met die wat God vrees, omdat hulle voor sy aangesig vrees, Prd 8:13 en dit nie goed sal gaan met die goddelose, en hy die dae nie sal verleng soos ʼn skaduwee nie, omdat hy voor die aangesig van God nie vrees nie. Prd 8:14 Dit is ʼn nietigheid wat op die aarde gebeur, dat daar regverdiges is met wie dit gaan volgens die dade van die goddelose, en dat daar goddelose is met wie dit gaan volgens die dade van die regverdiges; so sê ek dan dat dit ook nietigheid is. Prd 8:15 Daarom het ek die vreugde geprys, dat daar niks beters is vir die mens onder die son nie as om te eet en te drink en hom te verheug, en dat dit hom mag begelei by sy moeitevolle arbeid gedurende die dae van sy lewe wat God hom gee onder die son. Prd 8:16 Toe ek my hart daarop gerig het om wysheid te leer ken en om te aanskou die dinge wat op die aarde gedoen word—ja, selfs bedags en snags niemand met sy oë die slaap sien nie— Prd 8:17 het ek gesien al die werk van God, dat die mens die werk wat gedoen word onder die son, nie kan uitvind nie, omdat die mens hom vermoei om te soek en tog niks uitvind nie; ja, al sou die wyse dink dat hy dit verstaan—hy sal dit nie kan uitvind nie!

  16. Die verwagting:“die hart van ʼn wyse sal die tyd en die regterlike beslissing belewe” “so sal ook die goddeloosheid hom wat dit begaan, nie red nie”“want hoe dit sal wees—wie kan hom dit te kenne gee”Die aanskoue:“een mens heers oor die ander tot sy ongeluk” “So het ek dan die goddelose sien begrawe word en die rus ingaan, terwyl die wat reg gehandel het, uit die heilige plek moes weggaan en in die stad vergeet is” “dat daar regverdiges is met wie dit gaan volgens die dade van die goddelose, en dat daar goddelose is met wie dit gaan volgens die dade van die regverdiges”Die oorsaak en gevolg: “Omdat die oordeel oor ʼn verkeerde daad nie gou voltrek word nie, daarom is die hart van die mensekinders in hulle vol om kwaad te doen….”Hoe ons dit hanteer – sonder begrip vir die “waaroms”: “Daarom het ek die vreugde geprys, dat daar niks beters is vir die mens onder die son nie as om te eet en te drink en hom te verheug, en dat dit hom mag begelei by sy moeitevolle arbeid gedurende die dae van sy lewe wat God hom gee onder die son”

  17. ʼn Aankondiging is op hande – ʼn uitroep van een wat die pad vir oordeel gelykmaak… Jon 3:4 En Jona het begin met een dagreis ver die stad in te gaan en het gepreek en gesê: Nog veertig dae, dan word Ninevé verwoes. Psa 9:7 Maar die HERE sit vir ewig; Hy het sy troon reggesit vir die oordeel. Psa 9:8 En Hy self sal die wêreld oordeel in geregtigheid en die volke vonnis met reg. Psa 9:17 Die goddelose sal teruggaan na die doderyk, al die heidene wat God vergeet. Psa 9:18 Want die behoeftige sal nie vir altyd vergeet word, die verwagting van die ellendiges nie vir ewig verlore gaan nie. Psa 9:19 Staan op, HERE, laat die mens nie sterk word nie; laat die heidene voor u aangesig geoordeel word! Psa 9:20 o HERE jaag hulle skrik aan; laat die heidene weet, hulle is mense! (adam) Sela. Psa 58:10Die regverdige sal bly wees as hy die wraak sien; hy sal sy voete was in die bloed van die goddelose. Psa 58:11 En die mense sal sê: Gewis, daar is vrug vir die regverdige; gewis, daar is ʼn God wat op die aarde oordeel!

  18. Die uitroep! Psa 50:1 ʼn Psalm van Asaf. Die God van die gode, die HERE, spreek en roep die aarde, van die opgang van die son af tot sy ondergang toe. Psa 50:2 Uit Sion, die volkomenheid van skoonheid, verskyn God in ligglans. Psa 50:3 Onse God kom en kan nie swyg nie. Vuur verteer voor sy aangesig, en rondom Hom storm dit geweldig. Psa 50:4Hy roep na die hemel daarbo, en na die aarde, om sy volk te oordeel: Psa 50:5Versamel my gunsgenote vir My, hulle wat my verbond by die offer sluit! Psa 50:6 En—die hemele verkondig sy geregtigheid, want God staan gereed om te oordeel! Sela. Psa 50:7Hoor, my volk, dat Ek kan spreek; Israel, dat Ek jou dit kan inskerp: Ek is God, jou God!Psa 50:8 Oor jou offers bestraf Ek jou nie, en jou brandoffers is altyddeur voor My. Psa 50:9 Ek hoef uit jou huis geen stier te neem of bokke uit jou krale nie; Psa 50:10 want al die wilde diere van die bos is myne, die vee op berge by duisende. Psa 50:11 Ek ken al die voëls van die berge, en wat roer op die veld, is van My. Psa 50:12 As Ek honger het, sal Ek jou dit nie sê nie; want die wêreld is myne en sy volheid. Psa 50:13 Sou Ek vleis van stiere eet of bloed van bokke drink? Psa 50:14Offer dank aan God, en betaal jou geloftes aan die Allerhoogste; Psa 50:15 en roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp, en jy moet My eer. Psa 50:16 Maar aan die goddelose sê God: Wat vertel jy nog my insettinge en neem jy my verbond in jou mond— Psa 50:17 terwyl jy die tug haat en my woorde agter jou werp? Psa 50:18 As jy ʼn dief sien, dan geval dit jou by hom, en jou deel is met die egbrekers. Psa 50:19 Jou mond laat jy los in boosheid, en jou tong vleg bedrog. Psa 50:20 Jy sit en praat teen jou broer, die seun van jou moeder beskimp jy. Psa 50:21Hierdie dinge het jy gedoen, en sou Ek swyg?Jy dink Ek is net soos jy! Ek gaan jou straf en jou dit ordelik voor oë stel. Psa 50:22Verstaan dit tog, o Godvergeters, sodat Ek nie verskeur sonder dat iemand red nie. Psa 50:23 Die een wat dank offer, eer My; en die een wat op sy weg ag gee, hom sal Ek die heil van God laat geniet.

  19. Waar sal Jona vir Nineve kry, as Nineve se heersers die boodskap wil vermy, en weghou van die ore van die stad en sy mense?

  20. Ancient Nineveh's mound-ruins of Kouyunjik and Nabī Yūnus are located on a level part of the plain near the junction of the Tigris and the Khosr Rivers within a 7 km² (1732 acres) area circumscribed by a 12-kilometre (7.5 mi) brick rampart. This whole extensive space is now one immense area of ruins overlaid in parts by new suburbs of the city of Mosul. Nineveh was an important junction for commercial routes crossing the Tigris. Occupying a central position on the great highway between the Mediterranean Sea and the Indian Ocean, thus uniting the East and the West, wealth flowed into it from many sources, so that it became one of the greatest of all the region's ancient cities. Wikipedia

  21. ...by die kruispad tussen oos en wes, waar reikdom van baie bronne bestaan....daar lê die stad Nineve.

  22. Hoe het Vader seker gemaak dat die heersers in die stad is om Jona te hoor? Hoe kry mens die aandag van die wêreld se heersers vandag? Hoe gaan Vader seker maak dat die mense van die stad oplet wanneer Jona spreek? Want almal moet hoor wat Jona te sê het, en dan kies…..want die oordeel wag in swael en vuur, en Nineve sal die wêreld veroordeel….

  23. Die “heersers” (leiers) is verleiers – vreemdelinge, aasvoëls, geldwolwe wat mag en rykdom aas soos roofvoëls. Luk 17:35 Twee vroue sal saam maal; die een sal aangeneem en die ander verlaat word. Luk 17:36 Twee sal op die land wees; die een sal aangeneem en die ander verlaat word. Luk 17:37 En hulle antwoord en sê vir Hom: Waar, Here? En Hy sê vir hulle: Waar die (dooie/lewelose bene van Israel) liggaam lê, daar sal die aasvoëls saamkom. Liggaam = gemeente = samekoms van geslag = Adam se nageslag …waar die aasvoëls oor draai… en hul woning maak onder die volke van Adam.

  24. Die aasvoëls sal jy vind waar die berge van Israel (adam) woon. En hul aandag is altyd waar die rykdom te vinde is – daar is hul oë gevestig, en hul ore gespits......

  25. Die aasvoëls woon waar die liggaam is – die spore wys hul woning. ….onthou, hul eet die liggaam – terwyl die liggaam self sterwend van honger is……

  26. En hul aandag is altyd waar die rykdom te vinde is – daar is hul oë gevestig, en hul ore gespits...... Die lokaas is al lankal uitgesit – ons sal hul aandag vind waar: • more se rykdom gebêre lê • die Ooste en die Weste se belange bots

  27. Wat dan seker: Een van die 10 rykste lande (in minerale reserwes) moet wees – miskien: Rusland met sy yster erts reserwes van $794 miljard Of Australië met sy erts reserwes van $737 miljard Of Ukraine met sy erts reserwes van $510 miljard Of Guinea met sy aluminium erts reserwes van $222 miljard Of Indië met sy erts reserwes van $200 miljard Of Kazachstan met sy erts reserwes van $200 miljard SA - 1de Rykste land op aarde Of miskien Suid Afrika met sy erts reserwes van meer as $2500 miljard “South Africa, with more than $2.5 trillion in mineral reserves, is the world’s richest nation by “commodity wealth”, a Citigroup report shows.”

  28. PLATINUM: THE RICH MAN'S GOLD -- An Introduction -- WHY IS PLATINUM SO PRECIOUS AND CONSIDERED THE RICH MAN'S GOLD? It is simply a matter of relative scarcity. Per the Platinum Guild International, platinum is the "most precious" of the precious metals for the following reasons: (1) The annual supply of platinum is only about 130 tons - which is equivalent to only 6% (by weight) of the total Western World's annual mine production of gold - and less than one percent of silver's yearly mine production. Another amazing platinum trivia is the fact that more than twice as much steel is poured in the U.S. in only one day than the total world's platinum production in one year - indeed scarce! (2) Approximately 10 tons of ore must be mined - sometimes almost a mile underground at temperatures greater than 120 degrees Fahrenheit - to produce one pure ounce of the "so-called white gold." Furthermore, the total extraction process takes six long months. (3) All the platinum ever mined throughout history would fill a basement of less than 25 cubic feet. (4) Although its relative weight does not contribute to its value, platinum is even heavier than gold - one cubic foot weighs a little more than 1,330 pounds, about 11% denser than gold. THAT'S WELL MORE THAN HALF A TON. Expressing platinum's weight differently, a six-inch cube of the white metal weighs about as much as an average man! (5) Relative to volume mined, platinum has many more industrial uses than either silver or gold. In fact more than 50% of the yearly production of platinum is consumed (read destroyed) by industrial uses - unlike gold! (6) Also unlike gold, there are no large inventories of above-ground platinum. Therefore, any breakdown in the two major supply sources would catapult the price of platinum into orbit. EXTREMELY LIMITED SOURCES OF SUPPLY Unlike nearly all metals and crude oil which are found throughout the world, important platinum deposits are limited to basically two areas of the world. Naturally, platinum is produced as a by-product in several areas of the world, but this production source is very insignificant. Only South Africa and the CIS (formally known as the USSR) have been blessed with what might be termed deposits of "industrial quantities" of the "Rich Man's Gold." And South Africa is far and away the most important of the two as it accounts for approximately 80% of the total world's annual mine production - AND MUCH MORE IMPORTANTLY 88% OF THE WORLD RESERVES OF PLATINUM. An interesting aside is the fact that South Africa controls more platinum reserves than ALL THE ARAB NATIONS CONTROL CRUDE OIL RESERVES. I say approximately 80% of world production, because that estimate is the consensus of the various sources. The CIS accounts for about 10%, the remainder is scattered around the world. Therefore, it is readily obvious to all observers that any political instability and/or labor turmoil in South Africa - and to a lesser extent in the CIS - would have an absolutely draconian impact upon platinum prices. As I mentioned previously, a general strike in South Africa would cause gold to soar, but it would take Jean Luk Picard (Star-Trek) at Warp 9.9 to catch up with zooming platinum prices. In light of the metal's EXTREME scarcity, it is NOT surprising that more than 90% of the world's platinum production comes from only four mines: three in South Africa and one in the CIS. South Africa's prodigious platinum production comes mainly from Rustenburg (RPATY), Impala (IMPAY) and Lonrho (LNROY). And nearly all the CIS production comes from the Norlisk mine in Siberia. Interestingly, Rustenburg and Impala market prices have risen this year, despite the declining trend of gold and silver stocks. Currently, Rustenburg is up 33%, and Impala up about 20% from their 1997 lows. That type of relative strength usually portends much greater appreciation, once the precious metals begin their bull move. PLATINUM PRODUCERS OUTSIDE SOUTH AFRICA About three years ago I did some research on platinum. I discovered that a number of publicly owned companies produced platinum as a by-product. An example is the giant nickel producer in Canada, INCO. However, the financial fly in the ointment is that INCO's income from platinum production gets lost in their income statement, in that it represents such a minuscule amount relative to their other production. In fact my research only turned up one pure platinum play outside of South Africa. It is Stillwater Mining (PGMS) of Montana. Until about 1995 it was totally owned by Chevron Resources and the Manville Corporation. For whatever reasons the two giant corporations sold it to the public at about $14 per share, after which it roared to almost $29, when it corrected to support in the $15 area. In recent weeks renewed mutual fund interest in the stock has trampolined the price to about $24. To my knowledge it is the only pure platinum play not subject to possible political instability and/or labor strife. I would be grateful if readers of this report would share any current platinum research and opinions they may have. Some sources estimate that Stillwater Mining accounts for about 3% of the annual supply of platinum. Apart from the platinum producers already mentioned, there is one potentially interesting platinum play located in Zimbabwe, Africa. It is an Australian gold, platinum and diamond producer called Delta Gold (DGD). During the last few years Delta Gold has been exploring properties with platinum potential in Zimbabwe via a joint-venture with BHP Minerals. Though modest, actual platinum production has already begun in the Hartley Platinum Complex in Zimbabwe. WORLD CONSUMPTION OF PLATINUM Although an exhaustive analysis of the supply/demand dynamics of the white metal is beyond the scope of this report, this researcher would be remiss NOT to make some mention in this respect. Platinum supply/demand dynamics are tight - and getting tighter every month. While the western world's industrial demand is understandably a function of economic growth - which obviously increases at a moderate rate - emerging countries demand for platinum is literally exploding. For example, China. It is a well-known statistic that the Sino-behemoth has enjoyed the highest percent of annual economic growth of any nation in the world during the last 10 years. And there doesn't seem to be any slowing forecasted in the foreseeable future. China's platinum consumption has grown apace with its annual industrial production increases. The reader must be aware we are talking a dynamic society of more than 1.2 billion strong population. China's future platinum demand ALONE will tax current production capacity of the four major mines. Annual platinum consumption is divided into three categories: 50% industrial uses; 40% jewelry manufacturing and 10% for investment purposes. Inscrutably, the Japanese account for 95% of the platinum jewelry demand.

  29. EXTREMELY LIMITED SOURCES OF SUPPLYUnlike nearly all metals and crude oil which are found throughout the world, important platinum deposits are limited to basically two areas of the world. Only South Africa and the CIS (formally known as the USSR) have been blessed with what might be termed deposits of "industrial quantities" of the "Rich Man's Gold." And South Africa is far and away the most important of the two as it accounts for approximately 80% of the total world's annual mine production - AND MUCH MORE IMPORTANTLY 88% OF THE WORLD RESERVES OF PLATINUM. An interesting aside is the fact that South Africa controls more platinum reserves than ALL THE ARAB NATIONS CONTROL CRUDE OIL RESERVES. I say approximately 80% of world production, because that estimate is the consensus of the various sources. The CIS accounts for about 10%, the remainder is scattered around the world. Therefore, it is readily obvious to all observers that any political instability and/or labor turmoil in South Africa - and to a lesser extent in the CIS - would have an absolutely draconian impact upon platinum prices. As I mentioned previously, a general strike in South Africa would cause gold to soar, but it would take Jean Luk Picard (Star-Trek) at Warp 9.9 to catch up with zooming platinum prices. Unlike gold, there are no large inventories of above-ground platinum. Therefore, any breakdown in the two major supply sources would catapult the price of platinum into orbit.

  30. Terwyl hul aandag daar sal wees, wie behoort nog daar te wees? Die Boodskapper wat die oordeel aankondig - Jona -

  31. En Jona? Waar is Jona wat die wêreld moet toespreek? Jes 18:1 Wee die land van vlerkgegons wat anderkant die riviere van Kus lê; Jes 18:2 wat boodskappers stuur oor die groot water en in skuite van biesies oor die waters! Gaan weg, vinnige boodskappers, na die hoog uitgegroeide nasie met die blink vel, na die wyd en syd gevreesde volk, die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, wie se land deur riviere deursny word. Jes 18:3Al julle bewoners van die wêreld en bewoners van die aarde, as ʼn banier opgehef word op die berge, kyk! En as die basuin geblaas word, luister! Jes 18:4 Want so het die HERE vir my gesê: Ek wag rustig en aanskou uit my woonplek, soos glinsterende hitte bo die sonlig, soos ʼn douwolk in die hitte van die oestyd. Jes 18:5 Want voor die oes, as die bloeisel volgroeid is en die blom ʼn ryp druiwekorrel word, sal Hy die ranke afsny met snoeimesse en die lote wegkap; Jes 18:6 hulle word almal saam oorgegee aan die roofvoëls van die berge en aan die wilde diere van die aarde; en die roofvoëls sal daarop die somer deurbring, en al die wilde diere van die aarde sal daarop oorwinter. Jes 18:7 In dié tyd sal aan die HERE van die leërskare geskenke gebring word van die hoog uitgegroeide volk met die blink vel en van die wyd en syd gevreesde (geagte) volk, die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, wie se land deur riviere deursny word (deur rykdom vernietig is), na die plek van die Naam van die HERE van die leërskare, na die berg Sion.

  32. Is Vader nie wonderbaar regverdig?

  33. En hoe sal ten minste 1/3 de van die berge van Israel die boodskap sien en hoor – op hul eie strate en pleine? South African diaspora From Wikipedia, the free encyclopedia Jump to: navigation, search The South African diaspora consists of South Africanemigrants and their descendents living outside of South Africa. The largest concentrations of South African emigrants are to be found in the United Kingdom, followed by the United States, Australia, New Zealand, Canada and Ireland.[1] At the time of the 2001 UK Census, some 141,405 South-African born people were present in the UK.[2] In Australia, there were 78,444 South African-born people recorded by the 2001 Census.[2] The 2000 United States Census identified 68,290 South African-born people.[2] According to a survey conducted in 2006, the most common reason for South Africans leaving their home country is for employment and financial opportunities, followed by concerns about crime and safety.[1]

  34. Wat kan moontlik gebeur wat: • ex- Boeremense in die buiteland in duisende na die pleine en strate van hul gasheer stede stuur om uit te roep – “hoor wêreld, Jahweh is God, en sy oordeel kom as jul nie bekeer van jul sondes nie – laat staan die humanisme, die aanbidding van die Dier, die verdrukking van die regverdige, of die swael en vuur sal oor jul stede kom in 40 dae....” ? • die heersers van die wêreld laat skrik en regop sit – tot haat of bekering? • duidelike bewys lewer dat Jahweh almagtig is om te verlos, selfs uit die hand van die heersers van onreg? • die kinders van Israel (geslag van Adam & Vader), sal laat begeer om te deel in die verlossing en vrede wat Jahweh bied, eerder as die leun wat die wêreld belowe het?

  35. Ek weet nie, maar dit veroorsaak kriewelrigheid op my maag om daaroor te wonder......wat kan moontlik in een oomblik die leun en valse vrede openbaar aan almal wat dit belewe en sien?

  36. Ten afsluiting – wat sal die hartseerste ding wees wanneer hierdie sake tot voleinding kom? As ons, na die jare van donkerte en angs in die vis se buik, nie gereed is om uit te roep in die strate van Nineve, of die banier op die berg te hef, die basuin te blaas oor Sion – as ons nie mag aanskou die werk van Jahweh se hand.

  37. Is ek al een in wie se hart ʼn sekerheid brand dat Vader ʼn saak hier in Suid Afrika voorberei het, en nou in die finale oomblikke voor ontvouing hou?Is ek al een wie vrede het deur my persoonlike redding in Jahshua, maar opgewonde hoop om ook die voleinding van Vader se raadsplan met Suid Afrika, ten aanskoue van Nineve, te beleef?Is ek al een wat beangs is dat almal om my nie die selfde sekerheid en hoop sien nie, en nie gereed is om na Nineve te gaan nie?

  38. Bedink die sake, laat die HG u oortuig – oorredende woorde kan nie.Word bemoedig, bly volhard, lewe die hoop, en pak u tasse vir die reis van u lewe.....

  39. Amen

More Related