1 / 28

Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste

Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste. PRONTAK 2013 Karin Cattell. Wat is die doel van uitkomste ?. “Learning outcomes are used to express what learners are expected to achieve and how they are expected to demonstrate that achievement.”

faye
Télécharger la présentation

Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Beplanning van die module’n fokus op leeruitkomste PRONTAK 2013 Karin Cattell

  2. Wat is die doel van uitkomste? “Learning outcomes are used to express what learners are expected to achieve and how they are expected to demonstrate that achievement.” (Kennedy, Hyland & Ryan, 2006)

  3. Onskonteks: die fokus het verskuif Dosentgesentreerd Feite, stukke inligting Fokus op feite Passief Afhanklik Kompeterend Homogenegroepe Eenantwoord, eenbenadering Leergesentreerd Geïntegreerdeinligting Skepverbande, kritiesedenke Aktief Onafhanklik Samewerkend Diverse groepe Verskeieantwoorde en benaderings

  4. Situasie- analise Beplan die Kurrikulum Skryf van Uitkomste Evaluering Fasilitering van Leer Assessering Die instruksioneleontwerpsiklus

  5. Wat is ’n kurrikulum? “A curriculum may refer to a system, as in a national curriculum; an institution, as in the school curriculum; or even to an individual school, as in the school geography curriculum. Its four dimensions are: aims and objectives,content or subject matter, methods or procedures, and evaluation or assessment.” Scott, 2008

  6. Wat is ’n leeruitkomsdan? ’n Belangrikekomponent in enigekurrikulum op beide program- en modulevlak: “A statement of what a student should know, understand and/or be able to demonstrate after completion of a learning process” Kennedy, 2009

  7. Agtgenerieseuitkomste 1. Probleemidentifisering en -oplossing 2. Samewerking in groepe en spanne 3. Verantwoordelikeselfbestuur en -organisering 4. Hantering van inligting: analiseer, organiseer, evalueer 5. Kommunikasie (mondelings en skriftelik) 6. Effektieweaanwending van wetenskap en tegnologie 7. Kweek van ’n holistiesewêreldbeskouing 8. Lewensvaardighede (professioneel en sosiaal) • Deelnameaanplaaslike, nasionale en globalegemeenskappe • Kulturelesensitiwiteit • Verkenning van beroepsmoontlikhede en entrepreneursgeleenthede

  8. Teoretieseperspektiewe • Bloom (1956, 2000) • Anderson & Krathwohl (2001) • Krathwohl (2002) • SOLO taksonomie (Biggs & Collis, 1982) • Rothwell & Kazanas (1989) Daar is ’n heleaantalpersonewat op hierdiegebiednavorsingdoen, maaronsgaan Bloom se taksonomiegebruik

  9. Bloom se taksonomie(1956) 6 Evalueringbeoordeel 5 Sintesekonstrueer 4 Analiseontleed 3 Toepassingtoets 2 Begripverduidelik 1 Kennisnoem

  10. Aktiwiteit1 (in pare) • Kykna die voorbeelde van uitkomste in die koeverte. • Besluit op wattervlak van Bloom se taksonomieelkeuitkoms is. Hierdieaktiwiteit is slegs ’n bewusmakingsoefening. Die fokus is niedaaropomuittevindwie reg of verkeerd is nie!

  11. 1. Kennis Students should be able to: • define “iambic pentameter” • state Newton’s Laws of Motion • identify the major impressionist painters

  12. 2. Begrip Students should be able to: • describe data indicated by a graph • summarize passages from Huckleberry Finn • translate paragraphs from Voltaire’s Candide into English

  13. 3. Toepassing Students should be able to: • describe an experiment to test the influence of light and light quality on the Hill reaction of photosynthesis • scan a poem for metric foot and rhyme scheme • use the Archimedes Principle to determine the volume of an irregularly shaped object

  14. 4. Analise Students should be able to: • list arguments for and against gun control • determine the necessary controls for an experiment • discuss the rationale and efficacy of isolationism in the global economy

  15. 5. Sintese Students should be able to: -write a short story in Hemingway’s style - compose a logical argument on assisted suicide in opposition to their personal opinion - construct a helium-neon laser

  16. 6. Evaluering Students should be able to: • assess the validity of the conclusions based on the data and statistical analysis • give a critical analysis of a novel with evidence to support the analysis • suggest stock market investments based on company performance and projected value

  17. Hoe lyk ’n leeruitkoms? “Na suksesvolle afhandeling van die graadsalgraduandidaartoe bevoeg wees omkonvergente en divergente ingenieurs-problemevanaf die eerste beginsels van wiskunde en ander basiese wetenskappeop ’n innoverende manier te formuleer, ontleed, evalueer en op te los.” • Beskryf die verloop van die leergeleentheid • Definieer die onderwerp • Verskaf aksiewerkwoorde • Definieer die voorwerp • Omskryf die spesifieke omstandighede/raamwerk • Stel spesifieke waarde/norme/houdings/gesindhede

  18. “SMART” uitkomste • Specific • Measureable • Attainable • Results-focused • Time-focused

  19. Aktiwiteit 2 (individueel) Verken die Vorm B

  20. Aktiwiteit 3a) (individueel) Hoe skryf ek ’n leeruitkoms? Gebruik die uitdeelstukke as hulpbronne en formuleer 3 leeruitkomste vir jou eie module: • ’n uitkoms op die vlak van kennis • ’n uitkoms op die toepassingsvlak • ’n uitkoms op een van die 3 hoogste vlakke: analise, sintese of evaluering

  21. Aktiwiteit 3b) (in groepe) • Deel julle uitkomste met die ander deelnemers rondom die tafel. 2. Maak saam ’n lys van: • die kritiese faktore wat tot die sukses van uitkomste bydra - die moontlike voordele van uitkomste - die moontlike nadele van uitkomste.

  22. Kritiesesuksesfaktore Leeruitkomstebehoort: • Duidelik en verstaanbaargeformuleerte word • Te fokus op ditwatstudentebehoorttebereik • Ingewikkeldetaalgebruiktevermy • Slegs 5-8 per module tewees • Aksiewerkwoordetegebruik en “verstaan”, “ken”, “bewuswees van”, “waardeer”, ens. tevermy • Meetbaartewees • Belyntewees met die doelstellings, inhoud en assessering van die module

  23. Moontlikevoordele • Studenteweetwat van hulleverwag word • Fokusonderrig (dosente) op ditwathullewilhêstudentemoetbereik (leergesentreerd) • Ondersteundosente met die opstel van assesseringskriteria • Verskafleidingaanwerkgewers ten opsigte van eienskappe van graduandi • Moedigalgemenegesprekooronderrig en leer aan

  24. Moontlikenadele • Kan studenteleerbeperkindien eng geformuleer • Kan reduksionistiesweesindienniefokus op die hoërordedenkvaardighedenie • Kan aanleiding gee tot assesseringsgedrewekurrikulum

  25. “Learning outcomes represent one of the essential building blocks for transparent higher education systems and qualifications” Adams, 2004

  26. Metodeswat in sessiegebruik is • Visuele, skriftelike en mondelingedeel van inligting(PowerPoint, literatuur, gesprek) • Individuele en samewerkende leer (paar- en groepwerk) • Refleksie: - onderwerp - literatuur - eiepraktyk: huidige stand en moontlikevernuwing

  27. Terugvoer Terugvoervandag met Google Forms: Stappe: 1. Gebruikenigetoestelwat met die internet kankonnekteer 2. Gaannawebadres: 3. Voltooi die terugvoer in die blokkieswatvoorsien is 4. Kliek op “Submit”. http://bit.ly/prontak2013-2

  28. Baiedankie!

More Related