1 / 16

Wie en Wat is God?

Wie en Wat is God?. Eks 33:13 As ek dan nou genade in u oë gevind het, maak my dan tog u weë bekend, dat ek U kan ken ; sodat ek genade in u oë kan vind. En bedink tog dat hierdie nasie u volk is. Strekking en gedagte van boodskap:. Is God vir die mens ‘n werklikheid?

frye
Télécharger la présentation

Wie en Wat is God?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Wie en Wat is God? Eks 33:13 As ek dan nou genade in u oë gevind het, maak my dan tog u weë bekend, dat ek U kan ken; sodat ek genade in u oë kan vind. En bedink tog dat hierdie nasie u volk is.

  2. Strekking en gedagte van boodskap: • Is God vir die mens ‘n werklikheid? • Hoe kan ons vir God aanbid en liefhê as ons Hom nie ken en verstaan nie? • Is dit reg om geen gedagte aangaande ons Vader se voorkoms te hê nie? • Sal dit ons geloof versterk om ‘n ‘beter verstaan’ beeld van God te hê? • Wanneer het die Woord van God, die Seun van God geword en hoe help dit ons verstaan van ons Geestelike familie?

  3. Rom 1:18 Want die toorn van God word van die hemel af geopenbaar oor al die goddeloosheid en ongeregtigheid van die mense wat in ongeregtigheid die waarheid onderdruk, Rom 1:19 omdat wat van God geken kan word, in hulle openbaar is, want God het dit aan hulle geopenbaar. Rom 1:20 Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; Rom 1:21 omdat hulle, alhoewel hulle God geken het, Hom nie as God verheerlik of gedank het nie; maar hulle het dwaas geword in hul oorlegginge, en hul onverstandige hart is verduister. Rom 1:22 Terwyl hulle voorgee dat hulle wys is, het hulle dwaas geword

  4. Open 12:9 En die groot draak is neergewerp, die ou slang wat genoem word duiwel en Satan, wat die hele wêreld verlei, hy is neergewerp op die aarde, en sy engele is saam met hom neergewerp. G3625 οἰκουμένη oikoumenē oy-kou-men'-ay Feminine participle present passive of G3611 (as noun, by implication of G1093); land, that is, the (terrene part of the) globe; specifically the Roman empire: - earth, world. Wanneer was die kennis van God verwerp? Luk 2:1 En in daardie dae het daar ‘n bevel uitgegaan van keiser Augustus dat die hele wêreld ingeskryf moes word. Ingeskryf=belas Gen 3:8 En hulle het die stem van YaHWeH gehoor terwyl Hy wandel in die tuin in die aandwindjie; en die mens en sy vrou het hulle verberg vir die aangesig van YaHWeH tussen die bome van die tuin. Gen 3:9 Toe roep die YaHWeH na die mens en sê vir hom: Waar is jy? Gen 3:10 En hy antwoord: Ek het u geruis gehoor in die tuin en gevrees, want ek is naak; daarom het ek my verberg. Rom 1:25 hulle wat die waarheid van God verruil het vir die leuen en die skepsel vereer en gedien het bo die Skepper wat geprys moet word tot in ewigheid. Amen.

  5. Open 17:22 Paulus gaan toe in die middel van die Areópagus staan en sê: Atheners, ek sien dat julle in elke opsig baie godsdienstig is. Open 17:23 Want terwyl ek rondgegaan en julle heiligdomme aanskou het, het ek ook ‘n altaar gevind waarop geskrywe is: Aan ‘n onbekende God. Hom dan wat julle vereer sonder om Hom te ken, verkondig ek aan julle. Open 17:24Die God wat die wêreld gemaak het en alles wat daarin is, Hy wat Here van hemel en aarde is, woon nie in tempels met hande gemaak nie. Open 17:25 Ook word Hy nie deur mensehande gedien asof Hy aan iets behoefte het nie, omdat Hy self aan almal lewe en asem en alles gee. Rom 1:28 En omdat hulle dit nie die moeite werd geag het om God in erkentenis te hou nie, het God hulle oorgegee aan ‘n slegte gesindheid Hoekom gewillig die kennis verwerp? Rom 8:6 Want wat die vlees bedink, is die dood, maar wat die Gees bedink, is lewe en vrede, Rom 8:7 omdat wat die vlees bedink, vyandskap teen God is; want dit onderwerp hom nie aan die wet van God nie, want dit kan ook nie. Gen 2:16 En die YaHWeH het aan die mens bevel gegee en gesê: Van al die bome van die tuin mag jy vry eet, Gen 2:17 maar van die boom van die kennis van goed en kwaad, daarvan mag jy nie eet nie; want die dag as jy daarvan eet, sal jy sekerlik sterwe.

  6. Gen 3:4 Toe sê die slang vir die vrou: Julle sal gewis nie sterwe nie Hand 1:15 En in dié dae het Petrus in die midde van die dissipels opgestaan—die skare van persone daar bymekaar was omtrent honderd en twintig— Almagtig Jes 40:?? Slaan julle oë op in die hoogte en kyk! Wie het hierdie dinge geskape? Hy laat hulle leërskare uittrek volgens getal, Hy roep hulle almal by die naam, vanweë die grootheid van kragte en omdat Hy sterk van vermoë is; daar word nie een gemis nie. Jes 41:20 sodat hulle almal saam kan sien en beken en opmerk en verstaan dat die hand van YaHWeH dit gedoen het en die Heilige van Israel dit geskape het. Jes 41:21 Bring julle regsaak voor, sê YaHWeH; bring julle bewysgronde aan, sê die Koning van Jakob. Jes 41:22 Laat hulle aanbring en ons te kenne gee wat gaan gebeur! Gee te kenne die vorige dinge, hoedanig hulle was, sodat ons daarop kan ag gee en van die afloop daarvan kan kennis neem. Of laat ons die toekomende dinge hoor! Jes 41:23 Gee te kenne dinge wat later sal kom, sodat ons kan weet dat julle gode is; ja, doen goed of doen kwaad, dat ons verbaas kan staan en dit saam kan sien. Jes 41:24 Kyk, julle is niks, en julle werk is niks; ‘n gruwel is hy wat julle uitkies.

  7. Valse beelde van God Eks 32:4 En hy het dit uit hulle hand geneem en dit met die beitel bewerk en daar ‘n gegote kalf van gemaak. Daarop sê hulle: Dit is jou gode, o Israel, wat jou uit Egipteland laat optrek het. Eks 32:5 Toe Aäron dit sien, het hy daarvoor ‘n altaar gebou. En Aäron het uitgeroep en gesê: Môre is daar fees tot eer van YaHWeH. Gill Commentary and they said, these be thy gods, O Israel, which brought thee up out of the land of Egypt; they own they were, brought up out of that land by the divine Being; and they could not be so stupid as to believe, that this calf, which was only a mass of gold, figured and decorated, was inanimate, had no life nor breath, and was just made, after their coming out of Egypt, was what brought them from hence; but that this was a representation of God ; and Aaron made proclamation, and said, tomorrow is a feast to the Lord; that is, he gave orders to have it published throughout the camp, there would be solemn sacrifices offered up to the Lord, as represented by this calf,

  8. Voorgeskiedenis Joh 1:1 In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Joh 1:2 Hy was in die begin by God. Joh 1:3 Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. Joh 1:4 In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense. Joh 1:5 En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie. Joh 1:14 En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon—en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom—vol van genade en waarheid. Joh 4:24 God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid. 1Kor 2:10 Maar God het dit aan ons deur sy Gees geopenbaar, want die Gees ondersoek alle dinge, ook die dieptes van God.

  9. Heb 1:5 Want aan wie van die engele het Hy ooit gesê: U is my Seun, vandag het Ek U gegenereer? en weer: Ek sal vir Hom ‘n Vader wees, en Hy sal vir My ‘n Seun wees? Heb 1:6 En wanneer Hy weer die Eersgeborene in die wêreld inbring, sê Hy: En al die engele van God moet Hom aanbid. Heb 1:7 En van die engele sê Hy wel: Hy wat van sy boodskappers winde maak en van sy dienaars vuurvlamme; Heb 1:8 maar van die Seun: U troon, o God, is tot in alle ewigheid, die septer van u koninkryk is ‘n regverdige septer Die WOORD en Melgisedek Heb 7:1 Want hierdie Melgisédek was koning van Salem, priester van God, die Allerhoogste, wat vir Abraham tegemoetgegaan het by sy terugkeer toe hy die konings verslaan het, en hom geseën het; Heb 7:2 aan wie Abraham ook ‘n tiende deel van alles gegee het—hy was in die eerste plek, volgens uitleg, koning van die geregtigheid en dan ook koning van Salem, dit is koning van vrede; Heb 7:3 sonder vader, sonder moeder, sonder geslagsregister, sonder begin van dae of lewenseinde, maar gelykgestel aan die Seun van God, bly hy priester altyddeur. Heb 7:4 Let nou op hoe groot hierdie man was, aan wie selfs Abraham, die aartsvader, ‘n tiende van die buit gegee het. Psa 110:4 YaHWeH het gesweer, en dit sal Hom nie berou nie: U is priester vir ewig volgens die orde van Melgisédek.

  10. That there is a likeness between them is certain; the signification of his name, a title of office, King of righteousness, and King of peace, agrees with Christ the Lord, our righteousness and our peace: his being without father, mother, descent, beginning of days, and end of life, agree with the divinity, humanity, and eternity of Christ; and who is likewise King and Priest, as he was; and who blesses his people, as he did Abraham; and refreshes them with bread and wine, as he did Abraham's soldiers; See Gill on Heb_7:2. See Gill on Heb_7:3. Now Christ is a Priest like him; whose office is to offer sacrifice, which he has done, even himself, for the atonement of the sins of his people; to make intercession for them, which he ever lives to do; to introduce their persons to his Father, and present their petitions to him; and to call for every blessing for them, and answer all charges against them: in which office he continues for ever; there never will be any change in his priesthood, as there has been in Aaron's; nor will he ever have any successor: his priesthood is unchangeable, or does not pass from one to another, Heb_7:24, the efficacy of his blood and sacrifice always continues, and intercession is ever made by him, and the glory of his mediation is ever given him. The apostle produces this passage in proof of the change of the Aaronic priesthood, and so of the law, Heb_7:11 and about the time Christ appeared as the high priest, the legal priesthood sensibly declined, and which the Jews themselves own; for they say, Mal 3:8 Mag ‘n mens God beroof? Want julle beroof My, en julle sê: Waarin het ons U beroof? In die tiendes en die offergawe. Mal 3:9 Met die vloek is julle belaai, en tog beroof julle My, julle, die hele nasie! Mal 3:10 Bring die hele tiende na die skathuis, sodat daar spys in my huis kan wees; en beproef My tog hierin, sê die HERE van die leërskare, of Ek vir julle nie die vensters van die hemel sal oopmaak en op julle ‘n oorvloedige seën sal uitstort nie.

  11. Die WOORD ‘Logos’ van Johannes 1 as Skepper Efe 3:9 en vir almal aan die lig te bring wat die gemeenskap is van die verborgenheid wat van alle eeue af verborge was in God wat alles geskape het deur YaHshua die Messias, Joh 8:28 En YaHshua sê vir hulle: Wanneer julle die Seun van die mens verhoog het, dan sal julle weet dat dit Ek is; en uit Myself doen Ek niks nie; maar net wat my Vader My geleer het, dit spreek Ek. Joh 8:29 En Hy wat My gestuur het, is met My; die Vader het My nie alleen gelaat nie, omdat Ek altyd doen wat Hom welgevallig is. Psa 33:9 want Hy het gespreek, en dit was; Hy het gebied, en dit staan. Col 1:15 Hy is die Beeld van die onsienlike God, die Eersgeborene van die hele skepping; Col 1:16 want in Hom is alle dinge geskape wat in die hemele en op die aarde is, wat sienlik en onsienlik is, trone sowel as heerskappye en owerhede en magte— alle dinge is deur Hom en tot Hom geskape. Col 1:17 En Hy is voor alle dinge, en in Hom hou alle dinge stand. Col 1:18 En Hy is die Hoof van die liggaam, naamlik die gemeente; Hy wat die begin is, die Eersgeborene uit die dode, sodat Hy in alles die eerste kan wees.

  12. God se voorkoms Gen 1:26 En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip. Joh 14:9 Jesus sê vir hom: Ek is so lankal by julle, en het jy My nie geken nie, Filippus? Hy wat My gesien het, het die Vader gesien. En hoe sê jy: Toon ons die Vader? Joh 14:10 Glo jy nie dat Ek in die Vader is en die Vader in My nie? Die woorde wat Ek tot julle spreek, spreek Ek nie uit Myself nie; maar die Vader wat in My bly, Hy doen die werke. Mat 1:21 en sy sal ‘n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos. Mat 1:22 En dit het alles gebeur, sodat die woord vervul sou word wat die Here deur die profeet gespreek het: Mat 1:23 Kyk, die maagd sal swanger word en ‘n seun baar, en hulle sal Hom Emmánuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons. Rev 1:13 en tussen die sewe kandelaars Een soos die Seun van die mens met ‘n kleed aan wat tot op die voete hang, en gegord om die bors met ‘n goue gordel. Rev 1:14 Sy hoof en hare was wit soos wit wol, soos sneeu, en sy oë soos ‘n vuurvlam, Rev 1:15 en sy voete soos blink koper wat gloei soos in ‘n oond, en sy stem soos die stem van baie waters. Rev 1:16 En in sy regterhand het Hy sewe sterre gehou, en ‘n skerp tweesnydende swaard het uit sy mond uitgegaan, en sy aangesig was soos die son wat skyn in sy krag. Rev 1:17 En toe ek Hom sien, val ek soos ‘n dooie aan sy voete; en Hy het sy regterhand op my gelê en vir my gesê: Moenie vrees nie; Ek is die eerste en die laaste

  13. Die aard en karakter van God 1Jn 4:16 En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom. Mat 3:17 En daar kom ‘n stem uit die hemele wat sê: Dit is my geliefde Seun in wie Ek ‘n welbehae het. Die Familie van God Psa 82:6 Ek self het gesê: Julle is gode, en julle is almal seuns van die Allerhoogste— Joh 10:34 Jesus antwoord hulle: Is daar nie in julle wet geskrywe: Ek het gesê, julle is gode nie? Joh 10:35 As dit húlle gode noem tot wie die woord van God gekom het, en die Skrif nie gebreek kan word nie, Joh 10:36 sê julle vir Hom wat die Vader geheilig en in die wêreld gestuur het: U spreek godslasterlik—omdat Ek gesê het: Ek is die Seun van God? Mat 12:48 Maar Hy antwoord en sê vir die een wat Hom dit vertel het: Wie is my moeder? En wie is my broers? Mat 12:49 En Hy steek sy hand oor sy dissipels uit en sê: Dáár is my moeder en my broers. Mat 12:50 Want elkeen wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is, dié is my broer en suster en moeder.

  14. Die Heilige Gees Hand 2:2 En daar kom skielik uit die hemel ‘n geluid soos van ‘n geweldige rukwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het. Hand 2:3 Toe is deur hulle tonge gesien soos van vuur, wat hulleself verdeel en op elkeen van hulle gaan sit. Hand 2:4 En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, so die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek. Joh 14:16 En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle ‘n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid: Joh 14:17 die Gees van die waarheid wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie; maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees. Joh 16:7 Maar Ek sê julle die waarheid: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster nie na julle kom nie; maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur; Joh 7:37 En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink! Joh 7:38 Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei. Joh 7:39 En dit het Hy gesê van die Gees wat dié sou ontvang wat in Hom glo; want die Heilige Gees was daar nog nie, omdat Jesus nog nie verheerlik was nie.

  15. Joh 4:10 Jesus antwoord en sê vir haar: As jy die gawe van God geken het en geweet het wie Hy is wat vir jou sê: Gee vir My water om te drink, sou jy Hom gevra het en Hy sou vir jou lewende water gegee het. Act 10:45 En die gelowiges uit die besnydenis, almal wat saam met Petrus gekom het, was verbaas dat die gawe van die Heilige Gees ook op die heidene uitgestort is.

  16. Opsommend: Vader YaHWeH en die Woord, is en was beide God aan die begin-Elohim. Beide sonder begin en sonder einde. YaHshua, wat die Woord is en was, was egter as ‘n Seun gebore in hierdie Koningkryk in die familie waarna YaHshua in Matthéus 12 verwys. • Rom 8:29 Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders; God is die Skepper van alles, deur die Woord /Logos en van Hul gaan die Heilige Gees uit as ‘n geskenk of gawe. YaHshua word genoem die Eersgeborene van YaHWeH, want Hy was die eerste mens wat die Heilige Gees deelagtig geword het (Matthéus se beskrywing van doop) en Hy is die Enniggebore van YaHWeH, omrede slegs Hy deur die Heilige Gees uit ‘n vrou verwek is. Ons beskik eers net oor die lewende gees van YaHWeH: Gen 2:7 En die YaHWeH het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het dan die mens ‘n lewende siel geword. Gen 6:17 Want kyk, Ék bring ‘n watervloed oor die aarde, om van onder die hemel te verdelg alle vlees waar ‘n lewensgees in is. Alles wat op die aarde is, sal wegsterwe. Maar as suiwere afstammeling van Adam, is dit ons beskore om die Heilige Gees deelagtig te word, die Gees waaruit YaHshuaH gebore was en wat op Hom neergedaal het en word ons dan as suiwere nakomeling wat die pad van Heiligmaking nastreef, moeilik soos wat dit is weens ons vleeslike vaders in die goddelike familie van YaHWeH voortgebring/ingebring. Streef dus die pad van Heiligmaking na. Dit is van onskatbare waarde om te weet dat wanneer ons onsself bekeer en die proses volg wat sal maak dat ons die Heilige Gees deelagtig word, ons as broers en susters tesame met YaHshua vir YaHWeH as Vader het en sal he.

More Related