1 / 16

DIE LIEFDE

DIE LIEFDE. Hooglied 2:4 Hy het my in die wynhuis ingebring, en sy vaandel oor my was die liefde. Hooglied 8:6-7 Dra my soos ‘n seëlring op u hart, soos ‘n seëlring op u arm; want liefde is sterk soos die dood, die liefdes-ywer is hard soos die doderyk,

hector
Télécharger la présentation

DIE LIEFDE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DIE LIEFDE

  2. Hooglied 2:4 Hy het my in die wynhuis ingebring, en sy vaandel oor my was die liefde Hooglied 8:6-7 Dra my soos ‘n seëlring op u hart, soos ‘n seëlring op u arm; want liefde is sterk soos die dood, die liefdes-ywer is hard soos die doderyk, sy gloed is ‘n gloed van vuur, ‘n vlam van JAHWEH. Groot waters kan die liefde nie uitblus en riviere dit nie oorstroom nie; al gee ‘n man ook al die goed van sy huis vir die liefde, hulle sou hom diep verag

  3. Jer 2:2 So spreek JAHWEH: Ek onthou die geneentheid van jou jeug, die liefde van jou bruidstyd, toe jy agter My aan geloop het in die woestyn Miga 6:6-8 Rom 5:5 die liefde van God is in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees

  4. Rom 8:35,38,39 Wie sal ons skei van die liefde van Christus - verdrukking of benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of swaard? Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Jahshua is nie

  5. Ef 3:17 Christus woon deur die geloof in ons harte omdat ons in die liefde gewortel en gegrond is en die breedte en lengte en diepte en hoogte daarvan verstaan en ken, sodat ons vervul kan word tot al die volheid van God Kol 3:14 beklee julle bo dit alles met die liefde wat die band van die volmaaktheid is.

  6. Deut 6:5 Daarom moet jy JAHWEH jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag maar .... die liefde is dan vrywillig ??

  7. Hoe leer ‘n ouer sy kind om hom lief te hê? Hoe leer jy om ‘n vriend(in) of ‘n man/vrou lief te hê? Hoe word ‘n volk lief vir sy koning? Deut 6

  8. later ... Deut 30:6 JAHWEH jou God sal jou en jou nageslag se hart besny om Hom lief te hê met jou hele hart en met jou hele siel Tit 3:5 nie op grond van die werke van geregtigheid wat ons gedoen het nie, maar na sy barmhartigheid het Hy ons gered deur die bad van die wedergeboorte en die vernuwing deur die Heilige Gees Gal 3:23 voordat die geloof gekom het, is ons onder die wet in bewaring gehou, ingesluit met die oog op die geloof wat geopenbaar sou word

  9. Lev 19:18 Jy mag nie wraakgierig of haatdraend teenoor jou volk wees nie, maar jy moet jou naaste liefhê soos jouself Rom 13:9 Jy mag nie egbreek, doodslaan, steel, valse getuienis gee, begeer nie, en elke ander gebod, word in hierdie woord saamgevat: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself

  10. so is jy teenoor jou kinders; niemand haat sy eie kind of wreek hom op sy kind nie hoe is jy teenoor jouself? wat van jou naaste? Waarom jou naaste liefhê?

  11. Luk 6:35 julle moet jul vyande liefhê en goed doen en leen sonder om iets terug te verwag, en julle loon sal groot wees; en julle sal kinders van die Allerhoogste wees; want Hy self is goedertieren oor die ondankbares en slegtes Lev 19:34 Die vreemdeling wat by julle vertoef, moet vir julle wees soos ‘n kind van die land. Jy moet hom liefhê soos jouself, want julle was vreemdelinge in Egipteland jou man/vrou/kinders Tit 2:4, Ef 5:25

  12. Ps 5:12 laat húlle almal bly wees wat by U skuil; laat hulle vir ewig jubel, en beskut U hulle; en laat in U juig die wat u Naam liefhet Ps 119:132 Wend U tot my en wees my genadig volgens die reg van die wat u Naam liefhet waaraan laat sy Naam jou dink? waaraan herinner dit jou?

  13. Ps 119:113 u wet het ek lief Ps 119:127 ek het u gebooie lief, meer as baie fyn goud Ps 119:140 U woord is deur en deur gelouter, en u kneg het dit lief. wat het Vader se Woord al vir jou beteken?

  14. Eks 15:2 JAHWEH is my krag en my psalm, en Hy het my tot heil geword Ps 40:17 laat die liefhebbers van u heil altyddeur sê: Groot is JAHWEH! Luk 1:67,69 JAHWEH het ‘n horing van heil vir ons opgerig in die huis van Dawid, sy kneg Luk 2:29-32 my oë het u heil gesien wat U berei het voor die oë van al die volke – ‘n lig tot verligting van die nasies en tot heerlikheid van u volk Israel.

  15. Spr 4:5-6 Verkry wysheid, verkry insig; vergeet nie en wyk nie af van die woorde van my mond nie: verlaat dit nie, dan sal dit jou bewaar; kry dit lief, dan sal dit jou bewaak Amos 5:15 Julle moet haat wat sleg is en liefhê wat goed is Sag 8:19 julle moet die waarheid en die vrede liefhê.

More Related