1 / 21

NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO). OORHOOFSE RIGLYNE. INHOUDSOPGAWE. AGTERGROND VIR WIE IS NAO BELANGRIK? WAAR KOM DIE INLIGTING VANDAAN? WIE HET TOEGANG? HOE VERKRY EK TOEGANG? HOE LYK NAO? Algemeen Konsole Groepe Persone Funksiebalk. AGTERGROND. Wat is NAO?

hien
Télécharger la présentation

NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO) OORHOOFSE RIGLYNE

  2. INHOUDSOPGAWE AGTERGROND VIR WIE IS NAO BELANGRIK? WAAR KOM DIE INLIGTING VANDAAN? WIE HET TOEGANG? HOE VERKRY EK TOEGANG? HOE LYK NAO? • Algemeen • Konsole • Groepe Persone • Funksiebalk

  3. AGTERGROND Wat is NAO? • NAO is die afkorting vir Nagraadse Akademiese Ondersteuning en is ‘n web-gebaseerde stelsel wat vir personeel, gemoeid met die bestuur van nagraadse studente, ontwikkel is • Die stelsel verskaf tydige en geïntegreerde inligting van nagraadse studente ivm die uitkomste van administratiewe prosesse, bv aansoek en toelating, registrasie, befondsing, ens • Vaslegging van Studieleiers, Eksaminatore en Titels op die sentrale stelsel van US is moontlik met NAO • Verskillende Excel verslae kan mbv NAO verkry word • Historiese data van nagraadse studente is beskikbaar tot die jaar 2000 • Groepe nagraadse studente kan via NAO gekontak word

  4. AGTERGROND Die volgendebehoeftes is geïdentifiseer - • Personeelledebetrokke by die daagliksebestuur van nagraadsestudentebenodig ‘n gekonsolideerdestelselwatinligtinggebruikersvriendelikbeskikbaarstel • Verskillendegroepepersoneelledemoettoegang tot dieselfdeinligtinghê om samewerkingteverbeter en prosesse glad telaatverloop

  5. VIR WIE IS NAO BELANGRIK? • DepartementeleNagraadseBeamptes • DepartementeleVoorsitters • Departementele - of Fakulteitspersoneelbetrokke by Nagraadsestudente en/of Navorsing • Fakulteitsbestuurders • Fakulteitsekretarisse

  6. WAAR KOM DIE INLIGTING VANDAAN? • Uit die SentraleAdministratieweRekenaarstelsel van die US • Word elke nag verfris en soggensvarsaangebied via NAO • Alleinligtingwat via NAO vasgelê word, word intyds in die Sentrale Administratiewe Rekenaarstelsel van die US gestoor.

  7. WIE HET TOEGANG? • Allepersoneellede het outomatiestoegang tot slegshul ‘eie’ nagraadsestudente via NAO • Departementelepersoneellede het toegang tot slegshuldepartemente se inligting • Personeelledebetrokke by Fakulteite het toegang tot die heleFakulteit se inligting • Indienpersoneelledewyertoegangbenodig, kanhulle ‘n versoekaanNgIK rig. • SentraleAdministratiewepersoneelledemoet‘n versoek om toegangaanNgIK rig.

  8. HOE VERKRY EK TOEGANG? • Voorlopigdeur ‘n web-skakel (URL) watdeurNgIK of IT verskaf word indienjoulynhoofm.b.v. ‘n epos joutoeganggoedkeur • NAO gaanhopelik in 2014 via my.sun.ac.za beskikbaargestel wordsodatjy, met jou lynhoof se goedkeuring, eenmaligkanaansoekdoen om toegang (op dieselfdebeginsel as verlof) • Indienjoulynhoofverander, saljyweeraansoekmoetdoen om toegang

  9. HOE LYK NAO?NAO-LANDINGSBLAD

  10. HOE LYK NAO?KONSOLE Jougeregistreerdenagraadsestudente word outomatiesvertoon Kiesenigeandergroepstudente links op die Konsole

  11. HOE LYK NAO?KONSOLE • Sorteer deur op groen hofies te klik. • Ligbruin rye is Internasionale studente (hou cursor op ry vir ekstra inligting) • Icons in 2e kolom toon Funksionarisse en/of Navorsingsuitsette is vasgelê.

  12. HOE LYK NAO?GROEPE STUDENTE • Klik op die groep wat jy op die konsole wil intrek

  13. HOE LYK NAO?GROEPE STUDENTE Allegroepe is persone van jouFakulteit of Departement waar jy werksaam is. • Belangstellendes - Allepersonewattelefoniesversoek het dat ‘n jaarboekie van jouFakulteitaanhullegepos word • FinalejaarVoorgraads - Virnagraadsewerwingdoeleindes • Aansoekers - Om beplanningtevergemaklik • Huidige studente - Alle ingeskrewe studente en studente wie nognie vir die huidige akademiese jaar geregistreer het nie, maar nog besig is met hul nagraadse program

  14. HOE LYK NAO?GROEPE STUDENTE Allegroepe is persone van jouFakulteit of Departement waar jy werksaam is. • Graduandi - Alle studente wie in die huidige en vorige jaar gegradueer het • Postdoktorale Genote - Word tans slegs per Fakulteit getoon, maar die fasiliteit gaan binnekort verder uitgebou word

  15. HOE LYK NAO?FUNKSIEBALK & FILTEROPSIES Filter op die velde hieronder, bv Departement, Programtipe en nog vele meer

  16. HOE LYK NAO?FUNKSIEBALK: ADMINISTRASIE • Kies ‘n student op die konsole en besigtig sy inligting deur die item op die spyskaart te klik

  17. HOE LYK NAO?FUNKSIEBALK: STUDIELEIDING Kies ‘n student op die konsole, lê die inligting op die menu sentraal vas en druk Excel verslae

  18. HOE LYK NAO?FUNKSIEBALK: NAVORSINGSUITSETTE Kies ‘n student op die konsole en handig die tesis/proefskrif in of publiseer dit via die e-tesis stelsel

  19. HOE LYK NAO?FUNKSIEBALK: VERSLAE Druk ‘n Excel-verslag van die volgende studente – Alle studente wat op die konsole verskyn wanneer die verslag aangevra word Alle nie-geregistreerde en geregistreerde studente tot wie jy toegang het saam op een Excel-verslag

  20. HOE LYK NAO?FUNKSIEBALK: E-POS Stuur epos aan alle studente op die konsole: Skep epos-bewoording in Afr en Eng en die stelsel stuur dit korrek af

  21. VIR MEER BESONDERHEDE, SAL ‘N NAO-HANDLEIDING METTERTYD BESKIKBAAR GESTEL WORD

More Related