1 / 9

GOUDKORRELS

GOUDKORRELS. www.nggoudkop.co.za 20 April 2014 Blok B aan diens PAASFEES. Vandag.

hunter
Télécharger la présentation

GOUDKORRELS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 20 April 2014 Blok B aan diens PAASFEES

  2. Vandag • Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

  3. Vandag • Deurkollekte gaan vir die skolevoeding-skema. • Die bydraes in die sendingbussie gaan vir die werk van Petra Kollege waar opleiding vir kinder-evangelisasie gedoen word. • A.g.v. die langnaweek is daar GEEN Aanddiens, Kategese of Jeugkerk vir Tieners  nie.

  4. Die kleingroep vir Gesinne met Kinders vergader a.g.v. al die aktiwiteite en langnaweke eers weer 5 Mei. • Bybelskool Donderdag 10:00 en weer om 19:00 in die kuierkamer. Bring skryfgoed. • Flamwoodlandgoeddiens Vrydag om 10:00

  5. Lief en Leed • Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: Eric Trollip (Beryllaan 12), Dalene Smuts (Glen Eden 17), Lettie van Niekerk (Elbesingel 1A), Chris Herbst (Floralaan 92) en Derek Adlam, skoonseun van George en Mari Ross. • Dink aan Bennie en Martie van Schalkwyk (Marilyn Court 1) na Bennie se pa se afsterwe. So ook vra ons u voorbidding vir Susan van Zyl (Elbiesingel 11). Na elf weke in die intensiewe eenheid in Eugene Marais Hospitaal is haar man, Henk, Woensdag oorlede.  

  6. Verjaardae vandag en die week

  7. Verjaardae vandag en die week

  8. Verjaardae vandag en die week

  9. Ander sake • Basaar is op Vrydagaand 30 Mei. Teken dit solank aan. Die wyksleiers het reeds die basaarlyste ontvang en sal u eersdaags besoek.

More Related