1 / 44

Kirkwood NG Gemeente

Kirkwood NG Gemeente. 23 Nov 2013. Baie het al veel te sê gehad oor gesondheid. ‘Die grootste rykdom is jou gesondheid .’   ~Virgil “ So baie mense bestee hulle gesondheid om ryk te word, en moet dan al hul geld spandeer om weer hul gesondheid te herwin . ” ~ A.J.Materi

isi
Télécharger la présentation

Kirkwood NG Gemeente

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kirkwood NG Gemeente • 23 Nov 2013

  2. Baie het al veeltesêgehadoorgesondheid ‘Die grootsterykdom is jougesondheid.’  ~Virgil “So baiemensebesteehullegesondheidomrykte word, en moetdan al hul geld spandeeromweerhulgesondheidteherwin.” ~ A.J.Materi “Hywatgoeiegesondheidgeniet, is ryk, al besefhyditnieeensnie.” ~ Italiaansespreekwoord

  3. Ander se uitinge is meersimplisties: “If ones bowels move, one is happy; and if they don't move, one is unhappy. That is all there is to it.”~Lin Yutang, 1937

  4. “Money cannot buy health, but I'd settle for a diamond-studdedwheelchair.” ― Dorothy Parker

  5. Verskille en ooreenkomste • Komons begin sommeraan die buitekant: Vroue – en mans-lywe- komverskillendegroottes en vorms

  6. Liggaamsvorme Almal is niedieselfdenie

  7. Dokterspraat van: Ektomorf, mesomorf of endomorf

  8. Appel of ‘n peer Of ‘n piesang of ‘n uurglas?

  9. Waar sit die meeste vet? Bo die naeltjie of onder die naeltjie?

  10. Dan veranderjouliggaamsoosjygewigaansit – dieselfdeouderdom Van skraal tot oorgewig en obees

  11. Lyweverander met ouderdom… Vroue van jonk tot oud (regsna links)

  12. Toemaar, mans se lyweveranderook Mooigebouregs tot pruim op tandestokkie links

  13. Die veranderings in liggaamsvorm • Tydensen namenapouse – en die gemiddeldeouderdom is 51/52 jr – daal die estrogeen, progesteroon en ja, ooktestosteroonvlakke in vroue, en ditmaakdat die vetverspreiding in die lyf van ‘n vrou, dramatiesverander. • Pleksvan omwulpseheupe, pakdit in ‘n rolletjieom die maagsaam. Allesbegin hang en word kleiner en ineengesak, behalwe die maag. • Die rolom die maagna die middeljare – in mans en vroue – en in enigemensewatoorgewig is – is tekenend van ietsmeersinistersbinne-in die liggaam. As joumiddellyfomtrekmeer as 88 cm is – in ‘n vrou – en meer as 102 cm in ‘n man – is die gebeureaan die gang: - Die vet omjoumaag is nie net – soos op anderplekke op jouliggaam – vet onderjouvel – nie. - Dis meerabdominale vet is – dit is vet tussenjouorganesoosjou hart – en abdominale vet is harde vet wattoksiesestowweafskei – wat die binnewande van jouare beskadig • as die bloedvatewatjouhartspier van bloedvoorsien, geblokkeer word, kan ‘n hartaanvalvolg, as die blokkasie in joulonge is, is dit ‘n embolus, as dit in joubrein is, is dit ‘n beroerte. • Die probleem is, ditgebeur – soosbaieander dinge watskeefloop – stilweg in jouliggaam.

  14. Teen 20 jr – 20% geblok; • Teen 50 jr 50% geblok • Eershartprobleme en simptome as 75% - 85% geblok • AnabolieseSteroieddrankiesversnel die proses

  15. Hartaanvalle: simptomeverskil • MANS • ‘n pyn op die bors en • in die linkerarm, en • moegheid • VROUE • hoofsaaklikslegtespysvertering of sooibrand • depressie, • moegheid, • ongemak op die bors, • drukkingof pyn op jourug, blaaie, skouers en nek, • maagpyn, duiseligheid, naarheid, • sweterigehande, • hart watfladder in joubors, kortasemheid en moeisameasemhaling

  16. Wattervroue het ‘n groterrisikovir ‘n hartaanval ? • Vrouewat rook kan 19 jaarvoornie-rokendevroue ‘n hartaanval. Vrouewat op die pil is en rook, het ‘n baiegrootkans op ‘n hartaanval. • Vroue met diabetes het ‘n 3 x groterkans op ‘n hartaanval • Hoëbloeddruk • Oorgewig • Onaktief

  17. Ander stilbekruipers • Hoëbloeddruk – geensimptome • Osteoporose – eers as been breek • Tipe2 diabetes – 10 jaarvoorsimptome • Borskanker – 10 – 15 jaar

  18. Ietsmeeroorborskanker • Verskillendesoorteborskanker. • Die meesteborskankersneem 10 – 15 jaarvan die eerstekankerselletjie tot ‘n voelbare knop, en datdit ‘n knop met ‘n mammogram en sonar opgespoorkan word gemiddeld 1 – 3 jaarvoordatjyditgrootgenoeg is omtevoel. Daarom is die klemnoueerdervir ‘n vrouomhaarborstete ken, en as ietsverander, ditonder die aandag van haardokterte bring. • daaris baievooruitganggemaak in die behandeling van borskanker. Bv die gebruik van die biologiesemiddelHerceptin bring nou ‘n grootkans op lewevir die heel aggressiefstesoortkankerwatvoorheenbinne 2 – 5 jaar die lewe van ‘n jongvrousougeeis het. Die soortkankergaangepaard met ‘n spesifiekegeen, watdeur die middel ‘afgeskakel’ word.

  19. Nogverskilletussen mans en vroue • Visie: mans sienmaklikerbewegendevoorwerpe en fyn detail, vroueonderskeikleuremakliker • Meer mans as vrouelyaan ADHD - 6 x meer • Mans en vrouereageerverskillende op chemoterapie en ditbeïnvloeddie dokter se besluiteoorbehandeling • Mans se immuunstelsels is anders as vroues’n – ditreageersterker – daarom word mans werkliksieker van griep as vroue • Mans se lewer-ensiemeverskil van vroue – mans kanbvalkoholbeterverwerk as vroue

  20. Vooruitgang die afgelopejare • Borskankerbehandeling en anderkankerbehandeling – ook al meervolgensjou DNA • Nuwebiologiesemiddels teen reumatoiedeartritis • Nuweeen-jaar-infusie teen osteoporose • Nuweinspuitings in die oogwatmakuleredegenerasievertraag • Nuwebloedtoets – waarbloed van ‘n swangervrou op 10 wekegetrek word – omtetoets of die baba Down sindroomhet • 30 jaargelede was die afsny-ouderdomvir die doen van ‘n hartvatomleiding op ‘n pasient 60 jaar, nou word hartoperasies op 90+ gereeldgedoen. • Nuwe, veiligertegniekeomhartritmeafwykings in volwassenes en kinders via ‘n kateterisasieteherstel • Hartklepvervangingsdeur ‘n hartkateterisasie • Nuwemaniereombreinoperasiestedoen; waar ‘n rekenaarbynasoosoutopilot en ‘n GPS die breinchirurgom al die belangrike structure in die brein lei, sodathydiepbinne-in die breinkanopereersonderom ‘n breinbaandeurtesny en skadeaanterig. • Daaris nuweantistolmiddelswat die baiemaklikermaakom die bloed-diktetebeheersodatdditnietemaklikstolnie.

  21. Feite en geitewatek met jullewildeel • Ditis baiebelangrikomchroniesesiektessooshoëbloeddruken tipe 2 diabetes elkeminuut van elke dag baiegoedtebeheeromdatelkeminuutwatditbuitebeheer is, die skadeaanorganeknaag. • Voorkoming is die beste

  22. As jy met hoëbloeddruk of enigeanderchroniesesiektegediagnoseer word, kanjyniesommer net jou man of vrou of buurman se pille begin drink nie, want elkepil het kontra-indikasies, watbetekenditkangoeddoen, maar ditkanookskadeveroorsaak as daar reeds ‘n swakplek is soosbvnierprobleme ens.

  23. Baiemensegaandirekna ‘n spesialis. Hoe weetjyjygaanna die regteeen? Ekwiljullevra, werkdeurjulle GP. Hy is joueerstekontak, en as jydeurkomwerk, word al die verslaeaanhomgestuur en blyhy op hoogteoorwat met jouaangaan en waaromsekerespesialistesekeremiddelsverander het ens.

  24. Vra‘n tweedeopinie.Dis jou reg. Alledokters is nie ewe goed of slegnie – probeer by die besteeenuitkom as jyenigsinskan. Oppasvir Google Alles op die internet is niegesorteer, gefiltreer en korreknie. Enigeaapkanenigiets op die internet plaas en uitverbandruk.

  25. Ekstaansomsverstomoorwatdokterskandoen. Die grootstedeel van sukses, word deur die vaardigheid van die dokterbepaal.

  26. Gaan op 13 en 22 wekeswangerskapna ‘n fetalespesialisvirjou sonars. Daar is maar so 14 in die land.Ginekoloë leer om die omvang van kop te meet, die lengte van die ledemate, die breedte van die skouers: nie of die hart 4 kamers het en die kleppewerk of die nierereg is nie, en of die rugmurgniedalkoop is nie.

  27. Verpleegsorg – die gehalte van verpleegsorg is ‘n reuseprobleem in SA. As jy in ‘n hospitaalis, is jygeregtigop die versorgingdeur ‘n geregistreerdeverpleegkundige– dis een met 4 jaaruniversiteitsopleiding– met ‘n maroenbalkie op haarskouer. Carers = teemakerswat 3 – 6 maandeopgelei is en danplek van verpleegstersinneem as goedkooparbeid in private hospitale

  28. "A hospital is no place to be sick." —Samuel Goldwyn

  29. Gebruikantibiotikasoosvoorgeskryf As ‘n kind antibiotikamoetgebruik, betekenditdaar is ‘n bakterieleinfeksie in sylyf en hymoet steeds in die bed bly. Hykanniedanrondhardloop en swem en syimmuunstelselverderbeproefnie. Bly weg van kinders en ouermense as jyverkoue of griep het – ditsteekaandeurnies, hoes en veraldeurhandkontak Daar is nuwe anti-virus griepmiddels. Relenza en Tamiflu. Veralouermensewatgriepkrymoethuldoktersvravir die middel. Dittakel die griepvirusbinne 24 uuraf.

  30. Generiesemiddels is goedkoper maar nienoodwendig so doeltreffendnie. ‘n Generiesemiddel is nieregtiggetoetsnie Generiesemiddelshoefookslegsaan 80% van reseptevoldoen. In die geval van sekereantidepressantemoet die pasiëntetwee keer die dosisneem met baiemeernewe-effekte en in die geval van sommigebloeddrukmiddels, baieantibiotika en middelswat in baiesiekpasiëntein waaksalegebruik word en osteoporosemiddelswerk die generiesemiddelsteswakterwyljyvalslikgesus word en dink jydoengenoegdeur die pilletesluk.

  31. Weesversigtig met slaappille as jyouer is – moenieditneem en dannogwilbadkamer toe of weerwilopstaannie – van die pillewerkbaievinnig. en oppasompille met teenoorgesteldewerkingssaamteneem: "Never under any circumstances take a sleeping pill and a laxative on the same night." —Dave Barry

  32. Weesbewusdaarvandatsommigenatuurlikemiddels ‘n effek of jouandermedikasiekan he. Bv omega 3 aanvullers, Procydin, St Johns wort, ginseng, gingko biloba is van die middelswatjoubloedkandunnermaaken glad niegeneemmoet word deurmensewatantistolmiddelsgebruiknie.

  33. Weesookbewusdaarvandatnatuurlike en kruiemiddels en alleswatjy as voedselaanvullerskoop, deur GEEN liggaam en deurGEEN wet gereguleer word nie. Medisynewatdoktersvoorskryfmoetdeurstrengtoetsegaan – eers in ‘n laboratorium en dan op ‘n kleingoepiemense en dangekontrolleerd op duisendemensevoordatditdeur die FDA en die Medisynebeheerraadgoedgekeurkanword.

  34. Luisterna my voorbeeld en skrik: Ekkanvanaand ‘n mengsel in my ma se huis in die bad gaanaanmaak, en bietjiewaspoeier, motbolle, fyngemaaldekappertjiesaad, bokdrolletjiesen sonneblomoliealles met ‘n masjiensaampers en ditoormoreverkoop as ‘n natuurlikeprodukwatko-ensiem Q10 en Magnesium bevat en geskik is teen hartsiektes, atritis en psoriase – ekhoefnietebewysditwerknie, ekhoefnieaante dui wat in die produk is nie, en ekhoefnietebewysdatditwel die bestanddele op die etiketbevatnie. Daar is ‘n wet-in-wording omjulletebeskerm, maar dis niegepromulgeernie.

  35. Dis beteromantioksidante in teneem in die vorm van varsvrugte en groente as omdit in pilvormtesluk. Om die waarheidte se, as jyte hoe doseringsantioksidante in pilvormsluk, kanditjousiekmaak. Mensewat rook, moet glad nieantioksidantesluknie. Eet5 – 8 porsiesvarsvrugte en groente per dag. Adam en Eva het die eerstevitamienegeneem, insluitend die verpakking.  ~E.R. Squibbth

  36. Proteinaanvullers, hoë-vet, hoë-proteien, lae-koolhidraatdieet– Tim Noakes jysalgewigverlooromdatjy minder kilojoules inneem. Alles is ‘n balanseertoertjie: Kilojoules in = kilojoules verbrand Die mens het maksimaal 1.5 g proteien per 1 kg gewignodig. Dit is 150g per dag viriemandwat 100 kg weeg. Jykanmosmaklikeerder ‘n lekker 150 g beesfillet per dag eet, of vis of hoender of skaapsonder vet. Proteindrankiesis geskik en regvirmensewat minder as 80 g proteiene (‘n eenhandpalmgrootestukkievleis) per dag inneem. ‘n Glasvolroommelk met ‘n teelepelheuning in, is ‘n baiebeterregmakernaspieroefening as enigeproteindrankie – en onthoudaarkanverbodesteroide in die drankiewees.

  37. Vergeet van kits-gewigsverlies, bloedgroep-eetplanne, en ommeer as 1 kg per week teverloor. Beperk junk food – veraldiepgebraaidekos – KFC ens “It’s not food if it arrived through the window of your car.” ~ Michael Pollan

  38. To avoid sickness eat less; to prolong life worry less.  ~Chu HuiWeng

  39. En dan is daaroefening Breinaktiwiteit– breinbane word voortdurendhernuwe Terloopsdie heel bestemanier van leer en nuwe dinge aanleervirkinders en volwassenes: luistergoed, in sessiesnikslanger as 20 minute nie, neem ‘n minuutbreek, konsentreerweervir 20 minute. Na 40 minute, verteljouself of ‘n kollega/maathardopwatjynougeleer het en maak in joueiewoorde sin daarvan – maw skei die kaf van die koring – lees en herhaal die inligtingweerbinne 24 – 48 uur en slaap 9 ure per nag, en doen 30 minute per dag oefening– maar interval oefening – stapstadigdanvinnig, danstadigens

  40. “Too many people confine their exercise to jumping to conclusions, running up bills, stretching the truth, bending over backward, lying down on the job, sidestepping responsibility and pushing their luck.” ~ Author Unknown "My doctor recently told me that jogging could add years to my life. I think he was right. I feel ten years older already." —Milton Berle "You have to stay in shape. My grandmother started walking five miles a day when she was 60. She's 97 today and we don't know where the hell she is." —Ellen DeGeneres

  41. Slotsom Baie van ons dink nogoor ‘n gesondeleefstylsoos Mark Twain: • “Die enigstemanieromgesondtebly is omteeetwatjynie van hounie, te drink watslegproe en tedoenwatjynielus was omtedoennie’’. • Onsfokus op die negatiewe. Onsmoetditomswaaina die positieween tebesefwatons het voordatonsditverloor. Baie is in onseiehandedeurleefstylveranderinge.

  42. Laastewoorde • “As I see it, every day you do one of two things: build health or produce disease in yourself.” - Adelle Davis • “Cure sometimes, treat often, comfort always.” – Hippocrates • Behandelaltyd, geneessoms en weesaltydonderskragend.

More Related