1 / 12

ViA

ViA. Vroue -in- Aksie. Ons ondersteun verskeie organisasies : - MTR Smit kinderhuis ( Verjaardaggeld , Kerspartytjie , Geld vir klere en -- benodigdhede soos gevra ) - Laerskool Môrewag - Huis Louisa Meyburg - CMR - Maranatha -   Jesus is Lord Ministries

istas
Télécharger la présentation

ViA

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ViA Vroue-in-Aksie

  2. Onsondersteunverskeieorganisasies: - MTR Smitkinderhuis( Verjaardaggeld, Kerspartytjie, Geld virklere en -- benodigdhedesoosgevra) - LaerskoolMôrewag - Huis Louisa Meyburg - CMR - Maranatha -  Jesus is Lord Ministries -Bybelgenootskap Indienonsnogfondsebeskikbaar het aan die einde van jaarmaakonsookbydraesaan: - BibliaHawesending, hospitaalbedieningen  die ACVV VIA gee ookfondseviraankoop van melk, suiker,koffie en tee, asookdiens van die kerk se bussie, blommevirbegrafnisse en funksiesvan senior lidmate. VIA se spesialeprojek is die oortrek van die saalstoele en heelwatis aldaaraanspandeer.

  3. Onsbronne van inkomstesom al onsverantwoordelikhedenatekom is hoofsaaklik: - maandeliksebydraes( vroue word versoekomelk R30 per maand by tedra) - Funksiesdeur VIA gehou(Breinprofiel-aandsaam met Liesl Schoonwinkel, Dames-ontbyten die Kersmark) - Spesialekollekte en eenmaligekoevertjies - Donasies

  4. MTR SmitKinderhuis Huisie Nr 8

  5. MTR SmitHuis 8 was in ‘n hagliketoestand en nadatViA die gemeenteaangespoor het, het die huis ‘n gedaanteverwisselingondergaan. Allevoor en nafoto’s is op die webwerfbeskikbaar.

  6. Voordaar met die opknap begin is.

  7. Van die kamers en die tuin.

  8. Kombuis, badkamers en sitkamer.

  9. Maritia, Linda, Jenny en Hennie hard aan die werk.

  10. Die meisies het geenhaardroërsgehadnie, maar nadat ‘n beroep op die gemeentegedoenis, het hullesommerbaiehaardroërs, en 'n "straightner" gekry. Hieris van die meisies met hulnuwetoebehore.

  11. Elkenou en dankry die meisies ‘n weldoener. Hieris van die toiletwarewathullegekry het. Die “before” foto. Die “after” foto

  12. ViA se bydrae tot ‘n kers-ete.

More Related