1 / 43

Die Waarheid reeks 1 Ons as Tempel

Die Waarheid reeks 1 Ons as Tempel. Die verhouding tussen Eenheid en Waarheid.

kami
Télécharger la présentation

Die Waarheid reeks 1 Ons as Tempel

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Waarheid reeks1Ons as Tempel Die verhouding tussen Eenheid en Waarheid

  2. In antwoord (aanvulling) op ‘n onlangseleringwatuitgestuur is oorons as kinders van Vader watalmalgesamentlik die tempel is en ‘n vraagwatiemand in antwoorddaaropbygevoeg het oorwie die “ons” dan is watsaam die tempelvorm. Ek stem grootlikssaam met albei - die stelling en vraag, maar gloookdaar is ‘n individueleleringwaar die enkelpersoon as deel van die groepaangespreek word. Dit is egternie van belang in onshuidigegespreknie. Ekwilgraag die volgendedeurgee in afwagting op u responsoor die vraag: “Wie is die ONSwatsaam die tempelmoetvorm? Daar is ‘n algemenelering en gedagteswatrondgaandatonsviralmalmoetliefwees en datalmal, selfs met verskille, aanvaarmoet word in “eenheid”.

  3. Klink reg – miskien hang ditaf van onsverstaan van God se liefde. Hierdie punt moetdalkeerder in persoonlikedebatopgelos word, maar ek hoop omdeur ‘n voorbeeld of wat my gedagteshierooraan u voortehou. Wat is die gevolge as ek maar net by alleverskilleverbykyk “in liefde”? Mag ekdusookwatverkeerd is in “liefde” aanvaar? Mag ekoordeel of is ditnie “liefde” nie?

  4. Ek mag nieoordeelnie, so eknoem die persoonwatgeenGodswaarde of gehoorsamelewe het nie “broer” en “suster.” ? Vriende met Wêreld

  5. Ekmoetalmalliefhê en hulletoelaatomsaam met my teaanbid en Yeshua se liggaamteherdenk. ? Eenheid met onreinheid

  6. Elkepersoon is verantwoordelikvirsyeielewe en dit het niks met my tedoennie ? Besoedeling

  7. Niemand is volmaaknie, jy mag nieoordeelnie; watdan van Syduidelikeopdragte. ? Ons is te bang omteoordeeltussenreg en verkeerd want ons is bang onsverloormense en vriendskappe. Misken Vader se opdrag

  8. Die tempelwat met hierdiestenegebou is, is wankelbaar…… Watter god saldaarinwoon?

  9. Roomse leer Charisma Beheer alle leringe Emosionele , Oordelend – orde – so naby Wet sonder Yeshua Protestante Joods

  10. Boedhisme New-Age Ek doen om beloon te word Almal is goed , God is in alles – ek is god Myself oorgee Ek is in beheer Look-a-like gode Hindoeisme Yoga Humanisme Islam

  11. Die tempelwat met hierdiestenegebousal word kandalkmooiwees en selfssterkstaan….. Maar watter god saldaarinwoon?

  12. 2 Kor 6:16Watterooreenkoms het die tempel van God met demone? Julle is die tempel van die lewende God, net soosgesê is: “Eksal in hullebly en Eksal in hulleleef en Eksalhulle God wees en hullesalvir My ‘n volkwees.” 17 “As gevolghiervan,” sêhwhy, “gaan van tussenhulleuit, skeijouaf van hulle, raaknie die dinge watonrein is, aannie en Eksaljulleontvang 18 en Eksalvirjulle ‘n Vader wees en jullesalvir My seuns en dogterswees,” sêhwhy, watalmalvashou.

  13. Eie wil Selfsug Hoor nie by Vader, Beskerm my belange Onegtheid in rede en daad Myself laat geld Nie Woord alleen Sodat ek nie skade ly Motiewe Trots Valse leer Geldsug

  14. Die tempelwat met hierdiestenegebousal word kandalkgoedlyk van buiteaf….. Maar watter god saldaarinwoon?

  15. 2 Kor 6:16Watterooreenkoms het die tempel van God met demone? Julle is die tempel van die lewende God, net soosgesê is: “Eksal in hullebly en Eksal in hulleleef en Eksalhulle God wees en hullesalvir My ‘n volkwees.” 17 “As gevolghiervan,” sêhwhy, “gaan van tussenhulleuit, skeijouaf van hulle, raaknie die dinge watonrein is, aannie en Eksaljulleontvang 18 en Eksalvirjulle ‘n Vader wees en jullesalvir My seuns en dogterswees,” sêhwhy, watalmalvashou.

  16. Baieplekke in die Skrif, wanneer met Yisra’el gepraat word of met die gelowiges en daarnahoereryverwys word, is metaforiesomtewysna die volk en mense se loop na en aanvaarding van andergode en wêreldsegesindhede.

  17. Daar is geeneenheidtussen Vader se Gees en die gees van die wêreldnie. GEEN!! Daar is nieeersraakpuntenie. Die eenhoortnie in dieselfdegesprek as die andernie. Onsbehouvriendebuite die waarheidvireen of andergoed-klinkenderede. Onssalkompromieaangaanterwille van een of ander on-Bybelse“goeie” rede.

  18. Dit is niksanders as SELF nie en omselfsugtigeredes. Is ditwaarmeeonsbou? Die Woordsê in Gees en in Waarheid – nie in vlees en in waarheidnie.

  19. 2 Kor 6:16Watterooreenkoms het die tempel van God met demone? Julle is die tempel van die lewende God, net soosgesê is: “Eksal in hullebly en Eksal in hulleleef en Eksalhulle God wees en hullesalvir My ‘n volkwees.” 17 “As gevolghiervan,” sêhwhy, “gaan van tussenhulleuit, skeijouaf van hulle, raaknie die dinge watonrein is, aannie en Eksaljulleontvang 18 en Eksalvirjulle ‘n Vader wees en jullesalvir My seuns en dogterswees,” sêhwhy, watalmalvashou.

  20. In wiesalHykomwoon? Uitliefdeuit in almal? NEE - NOOIT!! ‘n Verwerplikegedagte! In homwathomafsonder in hwhy se Gees, hwhy se Waarheid, hwhy se lewenswyses, hwhy se gesindheid en in hwhy se wil.

  21. Om ‘n tweedeaspekuittebeeldwilekgraagnog ‘n voorbeeldgebruik. Hoeveel van die rein, skoonWaarheidmoetek by die vuilbesoedelende en vernietigendemengomditskoontemaak?

  22. Jammer – gaanniewerknie! Leuen en waarheidgaanniesaamnie. Al watgebeur is dat die skoon water ookbesoedel word. Miskiendoenonsditverkeerd?

  23. Jammer – ookditwerknie! Leuen en waarheidgaanniesaamnie. Al watgebeur is dat die skoon water ookbesoedel word. Jykannie ‘n bietjieleuentoelaatnie.

  24. Mense is doodgemaakdeur die sg. “Kerk” en mede “gelowiges” vir so ‘n lewe en leer. Net so word die leer van waarheiddoodgemaakdeurslegtepraat van hullewatditleef en leer en deurhulleuitteskuif tot ongewenst en oorsaak van verdeeldheid ….. tot stilte.

  25. Ekwilvandagverklaardatekgewilliglik, maar hartseer, verdeeldheidtussenWAARHEID en die leuensal en wil bring. En ek is bereidomditalleentedoen OF saam met elkeenwat die vollewaarheidliefhet.

  26. Yeshua verklaar: Luk 12:51 Dink julle dat Ek gekom het om vrede in die wêreld te bring? Nee, Ek sê vir julle, eerder verdeeldheid,

  27. Eenheid is net moontlikuit die selfdeGeesvervuldegedagteswatuiteenbronwerk: 1 Kor 1:10 Ek versoek julle egter, broers, deur die Outoriteit en Karakter van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een, om almal uit een mond te praat en dat daar nie verdeeldheid tussen julle sal wees nie, maar dat julle volmaak sal word in dieselfde gedagtes en in dieselfde opinie,

  28. Reeds in die Reformasieis gesê: ‘Peace if possible, TRUTH at all cost’ Wat is Waarheid? Pilatos het gevraYog 18:38 en elkeenvandagskynsyeiewaarheidteverkondig.

  29. Komonskykna die Woord van God se definisie van watWaarheid is.

  30. Rom 3:4 - God is Waarheid 1 Yog 5:7 - die Gees is die Waarheid Yog 17:17 - U boodskap is die waarheid 2 Sh’ 7:28 - U boodskap is waarheid Ps 19:10 - die oordele van hwhy is waarheid Ps 111:7 Die werke van Sy hande is waarheid

  31. Ps 119:142 - U wet is waarheid Ps 119:151 - al U opdragte is waarheid Ps 119:160 - Die fondasie van U boodskap is waarheid Dan 4:37 - al Sy werke is waarheid Yog 14:6 Yeshua antwoord hom: “Ek is die Pad, die Waarheid en die Lewe; niemand gaan na My Vader toe nie, behalwe deur My.

  32. Yog 14:17 - Hy is die Gees van die Waarheid, wat die wêreld nie kan ontvang nie omdat dit Hom nie gesien het of Hom geken het nie, maar julle ken Hom omdat Hy by julle bly en in julle is. Gen 41:38; Num 11:17-29; Rig 6:34 Sonder Yeshua as middelpunt en voorbeeld is daargeenWaarheidnie.

  33. Yog 15:26 - 17 Hy is die Gees van die Waarheid, wat die wêreld nie kan ontvang nie omdat dit Hom nie gesien het of Hom geken het nie, maar julle ken Hom omdat Hy by julle bly en in julle is. Gen 41:38; Num 11:17-29; Rig 6:34 Sonder die Gees is alles net mensekennis.

  34. Yog 16:23 - Ek het nog baie dinge om vir julle te sê, maar julle kan dit nie nou ontvang nie, 13 maar wanneer Hy, die Gees van die Waarheid, gekom het, sal Hy julle in die hele waarheid lei, want Hy sal nie uit Homself praat nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy sê en die toekoms aan julle openbaar. Iyov 32:8; 1 Tim 1:16

  35. Yog 1:17 want die wet is via Moshe gegee; die onverdiende guns en die waarheid het via Yeshua, Die Gesalfde Een, bestaan. As elke byeenkoms en gesprek nie by Yeshua as middelpunt uitkom nie sal jou Torah leeg wees en jou oordeel volmaak.

  36. Met die aanvaarding van die ganse Woord van Vader as Waarheid, is die stap tot eenheid maklik. Hy het reeds alles gesê wat nodig is vir ons om volgens te leef. Dit is die enigste Waarheid.

  37. Eenheid sonder waarheid is vals. Waarheid is in Yeshua en Sy Boodskap alleen. Slegs daar is eenheid. Miskien is dit die tempel waarop gekonsentreer moet word – DIT is die tempel wat nou gebou moet word. Gerrie C Coetzee gerrie@padwlewe.ch

More Related