1 / 5

3. Werkloosheid

3. Werkloosheid. 23 Maart 2014. “Poverty alleviation involves the much harder task of empowering people to earn sufficient material things through their own labor, for in so doing we move people closer to being what God created them to be.” – Steve Corbett . Lees saam : Lukas 18:35 – 43 .

kaori
Télécharger la présentation

3. Werkloosheid

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 3. Werkloosheid 23 Maart 2014 “Poverty alleviation involves the much harder task of empowering people to earn sufficient material things through their own labor, for in so doing we move people closer to being what God created them to be.” – Steve Corbett Lees saam: Lukas 18:35 – 43 Toe die blindebedelaarhoordat Jesus naby is, roep hy om hulp. Jesus vra dan: “Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?” Vanuitons bekommernis en seer roep ons tot God en dan kan ons vandag ook hoor hoe Jesus vir ons elkeen vra: Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen? Wat is jou antwoord op Jesus se vraag vandag? Wat is die diepste behoefte van jou wese?

  2. Waarkom my hulpvandaan? • Rick Warren praat in sy boek “Saam is ons beter” oor hoe ons mekaar nodig het en hoe dit van die begin af God se plan was dat ons Sy doelwitte moet uitvoer, in gemeenskap en verhouding met ander, want saam is ons beter. • Leonard Sweet praat in sy boek “11 indispensable relationships you can’t be without” van die rol wat mense in mekaar se lewensspeel, weens elkeen se uniekheid en hoe dit ons help. Ons het ook in die GEBOU reeks gesien hoe ons uniek geskape is en dat God ‘n doel met elkeen van ons het . • Ditis somsvirmense in onsgemeenskapmoeilikomtevravirhulp, veral as ditgaanoorwerk, omdatonsidentiteit so verweef is met onsberoepe. Tog is ditbelangrikomtevra. Die blindebedelaar is virons ’n voorbeeld, want hyhouaanroep al maak die mensehomstil. • Dit is duidelik dat ons mekaar nodig het en dat God ons wil gebruik om mekaar te ondersteun. Die lewe is nie iets wat ons op ons eie kan doen nie. Wanneer jy in die moeilik is, is dit belangrik om te vra vir hulp. Trots is dalk een van die grootste vyande van hulpverlening vir mense wat hul werk verloor het. Dit is baie moeilik virandermenseomte help as hullenieweetdatjynood het nie.

  3. Waarkanekaanklopvirhulp? • ‘n Jacob’s Well tak: ‘n Christelike ondersteuningsnetwerk vir mense wat tussen werke of sonder gereelde inkomste is. Dit sluit in: ‘n beradings- en entrepreneurs opleiding en ‘n ondersteuningskomponent, praktiese advies en leiding t.o.vcv’s, onderhoude, hoe om die internet te gebruiken hoe om met agentskappe saam te werk. Indien jy nie suksesvolle resultate kry met jou aansoeke nie, word dit ook bespreek en raad en leiding gegee (www.jacobswell.co.za). • Werkverskaffingsagente en die internet is ook handige hulpmiddels vandag – (www.careerjet.co.za). • Doen self navorsing oor maatskappye vir wie jy sal wil werk en kontak die besluitnemers direk. Vra iemand wat jy vertrou om saam met jou te rolspel en eerlike terugvoer te gee voordat jy die persoon kontak, berei goed voor en weet wat jy wil sê. • Bly in kontak met mense en netwerk aanhoudend.   • Kontak ‘n kundige indien jy vind dat jy gereeld iewers in die proses vasval.

  4. Waarkanekaanklopvirhulp? • In Psalm 121 getuig die psalmis: “My hulpkom van die Here wathemel en aardegemaak het.” Hoe beïnvloedhierdiegetuienisonsemosieswanneerons in die middel van ‘n krisisstaan? Het ons al in totaleoorgawe by Homgaanhulpsoek? • Skakel by ‘n klein-/omgeegroep in en kry mense wat saam met jou bid, jou ondersteun en opreg omgee. • Neemverantwoordelikheidvirwatjykandoen en moenieopgeenie. In die film Baroudeur is Francois ‘n hardwerkende pa en eggenoot. Hy word skielik die slagoffer van personeel-vermindering en probeer dit eers vir sy familie wegsteek. Nadat sy meubels deur skuldeisers verwyder word en sy vrou nie met hulle bankkaart by die winkel kan betaal nie, voel dit of sy lewe in duie stort; dit is juis danwanneer hy op ‘n nuwemanier na sy lewe, loopbaan en sy geloof in God begin kyk. Hy gee vir God wat hy het en gebruik wat in sy hand is. (Die DVD is beskikbaar om uitgeneem te word by die Mediasentrum).

  5. Vrae en Notas Lys al die karakters in die verhaalwatonsgelees het. Met wiekanjyjouself tans die meesteassosieer? Hoekom “praat” hierdiekarakter die hardste met jouvandag? Baiekeer fokus ons op dit wat ons nie het nie, op ons tekorte. Die rede hoekom ek nie iets kan doen nie... Hierdie persoon was blind, dit was baie beperkend. Baie keer kan ons verklaar dat my ouderdomteen my tel, ek het nie genoeg opleiding nie of ek is net al soveel keer teleurgestel. Soms kan dit help om jou fokus te verskuif na dit wat jy juis het. Wat is die bates wat vir jou geleenthede kan gee? Wat is tot joubeskikkingwat ‘n verskilkanmaak in jouomstandighede? Besoek www.a2bmovement.com Hierdie organisasie het baie navorsing gedoen in gemeenskappe en bied praktiese hulp en opleiding met die doel om mense te bekragtig om die gemeenskap om jou te verander op ‘n positiewe wyse, sonder om ‘n afhanklikheid te kweek by mense wat hulp nodig het.

More Related