1 / 45

Seën

Seën. Lied 163. Soos 'n wildsbok wat smag na water, smag my siel na U, o Heer. U alleen is my hartsverlange en ek bring aan U die eer. Lied 163 ( vervolg ) U alleen is my bron van krag ; in U teenwoordigheid wil ek wag . U alleen is my hartsverlange

kita
Télécharger la présentation

Seën

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Seën

  2. Lied 163 Soos 'n wildsbok wat smag na water, smag my siel na U, o Heer. U alleen is my hartsverlange en ek bring aan U die eer.

  3. Lied 163 (vervolg) U alleen is my bron van krag; in U teenwoordigheid wilek wag. U alleen is my hartsverlange en ek bring aan U die eer.

  4. Seën

  5. Lied 199: 1 Loof die Here uit die hemel, loof Hom deur wie ons bestaan; loof Hom eng'le, hemelwesens, loof Hom son en prys Hom maan. Kom en loof Hom, kom en prys Hom, kom en loof die Heer se Naam!

  6. L 199:2 Loof die Here alle volke, loof Hom alles wat bestaan; loof Hom weerlig, sneeu en wolke, loof Hom meer en oseaan. Kom en loof Hom, kom en prys Hom, kom en loof die Heer se Naam!

  7. L 199:3 Loof Hom konings, alle vorste, almal wat op aard' regeer; loof Hom kinders, mans en vroue, loof Hom almal, buig jul neer. Kom en loof Hom, kom en prys Hom, Roem sy Naam, kom loof die Heer!

  8. Lied 175 Majesteit, glansryke heerlikheid! Ons wil Jesus, die koning, hulde bewys!

  9. L 175 (vervolg) Majesteit, hemelse heerlikheid! Van waar ons woon,tot by sy troon, wil ons Hom prys. Kom ons loof, kom ons besing die Naam van Jesus!

  10. L 175 (vervolg) Kom ons loof, kom ons aanbid die Here ons God! Majesteit, heilige heerlikheid! Hy het gesterf, ons heil verwerf, Hy het oorwin!

  11. Lied 169: 1 Heilig, heilig, heilig, Heer God Almagtig Groot is U troon, U is steeds met lig omring!

  12. Lied 169:1 (vervolg) Heilig, heilig, heilig, liefderyk, genadig u troon is steeds met lig en lof omring!

  13. Lied 169:2 Heilig, heilig, heilig, Heerser vir ewig; groot is u Naam U die Vader, Seun en Gees. Grote God, ons eer U, met u hele skepping. U wat in liefde God regverdig is.

  14. Lied 169:3 Heilig, heilig, heilig, Heer, so weldadig, groot is u guns, want U buig U tot ons neer! Heilig, heilig, heilig, magtig en genadig. U wás en ís en sál vir ewig wees.

  15. Offergawe: GKL

  16. Prayer of St Francis of Assisi By Alan Pote Lord make me an instrument of thy peace, Where there is hatred, let me sow love. Where there is injury, thy pardon Lord. Where there is doubt, let there be faith.

  17. Oh, Lord, make me an instrument of thy peace. Where there`s despair, let me bring hope. Where there is darkness, let there be light. Where there is sadness, let there be joy.

  18. Oh Divine Master, grant that I may not so much Seek to be consoled, as to console; To be understood as to understand; To be loved as to love.

  19. Oh Lord, make me an instrument of thy peace. Where there is hatred, let me sow love. For it is in giving, that we receive, And it is in pardoning that we are pardoned. And it is in dying, that we are born To eternal life, to eternal life. Lord, make me an instrument of thy peace, an instrument of thy peace. AMEN

  20. Seën

  21. 18: 1 Ek het U baie lief, o Heer. my rots, my sterkte, my verweer. U is my vesting, sterk gebou, waar ek my veilig skuil kan hou.

  22. Psalm 18:1 (vervolg) My skild, U sal verlos en red as ek, o Heer, U nodig het. Wanneer die vyand my bespot, roep ek, en U verlos my, God.

  23. Psalm 18:7 U kan my duisternis deurlig; U laat 'n oormag voor my swig. 'n Stad se muur, hoe hoog ook al, sal met u hulp, Heer, voor my val. Die God op wie ons staat kan maak, dié Heer se dade is volmaak, sy woord is suiwer en dis waar. Wie by Hom skuil, sal Hy bewaar.

  24. Seën

  25. Luke 11:1–13 Onderrig oor die gebed (Matt 6:9–15; 7:7–11) 11 Jesus was êrens op ’n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: “Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy volgelinge geleer het.” 2En Hy sê vir hulle: “Wanneer julle bid, sê dan: Vader, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom.

  26. Matt 6:9–13 9“So moet julle bid: Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word; 10laat u koninkryk kom; laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel.

  27. 11Gee ons vandag ons daaglikse brood; 12en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree; 13en laat ons nie in versoeking kom nie maar verlos ons van die Bose.

  28. 5Verder sê Hy vir hulle: “Sê nou een van julle het ’n vriend, en jy gaan in die middel van die nag na hom toe en jy vra: ‘Vriend, leen my bietjie drie brode, 6want ’n vriend van my wat op reis is, het by my aangekom, en ek het niks om vir hom voor te sit nie.’7En die ander antwoord van binne af: ‘Moet my nie lastig val nie! Die deur is al gesluit, en ek en my kinders is al in die bed. Ek kan nie opstaan om dit vir jou te gee nie …’

  29. 8Ek sê vir julle: Al sou hy nie opstaan en dit vir hom gee omdat hy sy vriend is nie, sal hy tog opstaan en hom alles gee wat hy nodig het, omdat hy hom nie skaam om aan te hou vra nie. 9“Ek sê vir julle: Vra, en vir julle sal gegee word. Soek, en julle sal kry. Klop, en vir julle sal oopgemaak word. 10Elkeen wat vra, ontvang, en elkeen wat soek, kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word.

  30. 11Is daar ’n pa onder julle wat as sy seun vir hom ’n vis vra, vir hom ’n slang sal gee in plaas van die vis? 12Of as hy ’n eier vra, vir hom ’n skerpioen sal gee? 13As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee—die Vader in die hemel nog baie meer! Hy sal die Heilige Gees gee vir dié wat vra.

  31. Luke 11:1–13 Onderrig oor die gebed (Matt 6:9–15; 7:7–11) 11 Jesus was êrens op ’n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: “Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy volgelinge geleer het.” 2En Hy sê vir hulle: “Wanneer julle bid, sê dan: Vader, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom.

  32. Luke 11:1–13 Onderrig oor die gebed (Matt 6:9–15; 7:7–11) 11 Jesus was êrens op ’n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: “Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy volgelinge geleer het.” 2En Hy sê vir hulle: “Wanneer julle bid, sê dan: Vader, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom.

  33. Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; Vader Seun gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons skulde soos ons ons skuldenaars vergewe en lei ons nie in versoeking nie maar verlos ons van die Bose Heilige Gees Vader Seun Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen. Heilige Gees

  34. Onse Vader wat in die hemele is, Laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; Oorgawe gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons skulde soos ons ons skuldenaars vergewe en lei ons nie in versoeking nie maar verlos ons van die Bose Nodig vir die span

  35. Matt 6:9–13 9“So moet julle bid: Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word; 10laat u koninkryk kom; laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel.

  36. 11Gee ons vandag ons daaglikse brood; 12en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree; 13en laat ons nie in versoeking kom nie maar verlos ons van die Bose.

  37. Lied 266: 1 Ons Vader wat woon in die hemel, geheilig sy u Naam. Laat u ryk kom, u wil geskied, soos in die hemel so ook op die aarde.

  38. L 266 (vervolg) Gee ons vandag ons dag se brood en vergeef ons al ons skulde, net soos ons vergewe dié wat teen ons sondig.

  39. Lied 266 (vervolg) Laat kom ons nie in die versoeking, maar verlos ons van die Bose. Want U is die ryk en die sterkte en die ere, vir ewig en ewig, amen. Vir ewig en ewig, amen.

  40. Seën

  41. Amen (x3)

More Related