1 / 5

Sara het die prent in ‘n wetenskap boek gekry.

1. Sara het die prent in ‘n wetenskap boek gekry. Termometer. Was. BESKRYF aan Sarah se vriendin Patience waaroor die prent gaan . 2. 110. 110. 110. 110. 110. 110. 100. 100. 100. 100. 100. 100. 90. 90. 90. 90. 90. 90. 80. 80. 80. 80. 80. 80. 70. 70. 70. 70. 70.

korene
Télécharger la présentation

Sara het die prent in ‘n wetenskap boek gekry.

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 1. Sara het die prent in ‘n wetenskap boek gekry. Termometer Was BESKRYF aan Sarah se vriendin Patience waaroor die prent gaan

  2. 2. 110 110 110 110 110 110 100 100 100 100 100 100 90 90 90 90 90 90 80 80 80 80 80 80 70 70 70 70 70 70 60 60 60 60 60 60 50 50 50 50 50 50 40 40 40 40 40 40 30 30 30 30 30 30 20 20 20 20 20 20 10 10 10 10 10 10 0 0 0 0 0 0 -10 -10 -10 -10 -10 -10 SKRYF die tyd entemperatuur lesings in ‘n geskikte tabel neer.

  3. 3. Hier is van die resultate van Sarah se eksperimente. In hierdie eksperiment het sy kerswas in ‘n proefbuis gesmelt. Tyd in sekondes 0 30 60 90 120 150 Temperatuur in Celsius 25 60 66 66 66 87 Vastestof Vloiestof TEKEN Sarah se resultate op die grafiekpapier hieronder. Temperatuur in Celsius 100 75 50 25 0 30 60 90 120 150 Tyd in sekondes

  4. 4. Patience besluit om ‘n soortgelyke eksperiment te doen. Sy wou die smelt van sjokolade en kerswas vergelyk. TEKEN ‘n diagram van die eksperiment wat Patience kan doen vir hierdie vergelyking. VERDUIDELIK hoe sy die vergelyking ‘n redelike toets kan maak.

  5. 5. Sarah en Patience was baie opgewonde oor hul ontdekking dat vastestowwe soos was en sjokolade verhit word, die temperatuur vir ‘n tydjie konstant bly terwyl soos die vastestowwe in vloeistof verander. Hulle wil graag verduidelik waarom dit plaasvind. Gebruik diagramme om jou te help, en VERDUIDELIK dieteorie waarom vastestowwe wat verhit word se temperatuur vir ‘n wyle konstant bly terwyl dit van vastestof na vloeistof verander.

More Related