1 / 29

Biologiese boerdery

Biologiese boerdery. Koolstof (C) Grondbalansering Optimisering en Verliesbeheer. Die rol van koolstof (C) in grond. Mikro-biologiese aktiwiteit gestimuleer Deurlugting van grond (O2) Grondstruktuur verbeter Waterhouvermoë verhoog 1%C hou 13mm reënwater vas Verlaag NH4+ omsetting na NO3-

lilac
Télécharger la présentation

Biologiese boerdery

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Biologiese boerdery Koolstof (C) Grondbalansering Optimisering en Verliesbeheer

  2. Die rol van koolstof (C) in grond • Mikro-biologiese aktiwiteit gestimuleer • Deurlugting van grond (O2) • Grondstruktuur verbeter • Waterhouvermoë verhoog • 1%C hou 13mm reënwater vas • Verlaag NH4+ omsetting na NO3- • Voedingstofretensie, veral N en S

  3. N2 NO NO2 2-30% Ammoniak NH3 Misstof Mis Ureum Organiese Materiaal 20-50% 5-20% Ammonium NH4+ Klei 40-60% Grond Mikrobes Nitraat NO3- 2-10% Loging Stikstof (N) kringloop

  4. Die rol van koolstof • Beskikbaarstelling van elemente deur: • Mikrobes wat afsterf • Komplekseering van mikro-elemente • Mikrobes wat minerale fraksie verweer • Organiese sure • Hoë affiniteit van mikrobes van die een element van ‘n verbinding wat die ander deel plantbeskikbaar agterlaat

  5. Die rol van koolstof • Verlaag elementvaslegging, soos P • Vervoer elemente dieper in profiel in • Mikro-organismes onderdruk parasitiese patogene • By-produkte soos fenoliese sure en antibiotiese produkte werk patogene teë • Verhoog die KAV van grond

  6. Verhoging van KAV van grond

  7. Bereiking van koolstofvlakke • Moeilik in ons klimaat • Groenbemesting: • stikstof-binders • koolstof-opbouers • aalwurmbeheerders • help met P en Ca beskikbaarstelling • Wisselbou • Lae bewerking

  8. CO2 Groenbemesting & Oesreste Mis Grondreaksie CO3- - en HCO3- Mikrobiologiese Aktiwiteit CO2 Loging CO2,Karbonaat/Bikarbonaat van Ca,Mg,K Koolstof (C) kringloop

  9. Bereiking van koolstofvlakke • Kompos • ontleding van plantvoeding • produkkwaliteit, nie hoeveelheid nie • vervaardigingsproses • vog • C:N • bakteries : fungi

  10. Komposhoeveelheid (illustratief)

  11. Kompos vergelyking • ATLAS kompos 12% vog @ 1765 kg/ha kos R 551/ton ex Meyerton, dus • R1283/ha gelewer vir 30N 35P 35K • ANDER kompos 40% vog @ 3500 kg/ha kos R 205/m3, dus R 420/ton, binne 100km radius; dus • R 1470/ha gelewer vir 30N 23P 30K

  12. Mikro-organisme aantal, aktiwiteit en CO2-vrystelling Laat Nvrystelling Benodig O2 en org N Wye C:N produk Nitrifiseerders domineer Nuwe %C Aanvang% C Verrotting / Aftakelings organismes domineer N-negatiewe periode CO2 & H2O Tyd Toevoeging van organies aan grond Atlas

  13. Bereiking van koolstofvlakke • Organiese misstowwe • ATLAS groen produkte • Groen Ekwi • Groen Fos • Groen Groei • Groen Ratio

  14. Bereiking van koolstofvlakke • ATLAS verrykte organies • Kombinasie organies & sagte chemies • C : N verhoudings reggestel • 18 standaard produkte • Mikro-elemente • Hoër winsmarge vir boer

  15. Bereiking van koolstofvlakke • Sagter misstowwe • Deklaag • onkruidbeheer • vogbeheer • temperatuur-beheer

  16. Bereiking van koolstofvlakke • Biologiese produkte • humate • insek- en swambeheermiddels • onkruidbeheer • (Biologiese aktiwiteit nodig) • (Vollediger spyskaart in organiese vorm) • (C : N verhoudings belangrik)

  17. Grondbalansering Voordele Vertrekpunte Vlakke en verhoudings

  18. Voordele van grondbalansering • Deurlugting van grond verhoog • Mikro-biologiese aktiwiteit optimaal • Grondstruktuur verbeter: • Aggregaatvorming - flokkuleer • Org suikers en polimere - sementeer • Waterhouvermoë & infiltrasie verbeter • Beskikbaarstelling van elemente • Balans tussen saprofiete en parasiete

  19. Vertrekpunte van grondbalansering • Eerste vertrekpunt is die Katioon-absorbsievermoë (KAV) • Brutodigtheid (g/cm3) • Elementbehoeftes vir • grond • mikrobes • plant • mens • dier

  20. Vertrekpunte van grondbalansering • Fisiese vlakke van elemente • Verhoudings van elemente tot KAV en tot mekaar • Klei-inhoud • C-inhoud • Diepte van grondbalansering • pH en suurversadiging

  21. Katioonverhouding volgens KAV

  22. Vlakke en verhoudings • C : N : S = 100 : 10 :1 • P : S = 1 : 1; P minstens dubbel • P : Zn = 10 : 1 • Fe : Mn = 1.25 : 1 • K : Mn • Ca : Si : B • Cu, Mo, Co, Ni, Se • Na en Cl • NH4 : NO3 verskille en fisiese vlak

  23. Proteïen Aminosure NH2 amien Proteïen Nitraatreduksie ensiem Aminosure NO3- Aminosure NO3- Verbruik 9-12 meer ATP-suikers, dus ± 10% meer ENERGIE. Minder wortels NH2 amien NO3- NH4+ OH- H+ Parasitiese organismes, laer pH, element tekorte, droër grond, laer weerstand Simbiotiese rhizobium met antibiotika, laer pH, mikro-elemente beskikbaar, natter grond, hoër weerstand Verskil tussen NO3- en NH4+ bronne

  24. Optimisering & Verliesbeheer Blaarvoeding Onkruide Insekte en swamme

  25. Blaarvoeding • Blaarvoeding op gebalanseerde grond • 1 is basiese bemesting, 2 is biostimulering produkte, 3 is blaarvoeding • Groei-energie - “soet” - vir gewasse waarvan blare ge-oes word • Vrug-energie - “suur” – vir grane en vrugte • Tyd van toediening • Spesifieke tekorte

  26. Onkruide • Indikatorplante vir grondprobleme: • Grondeienskappe: • Humus • Porositeit • Bakteriese inhoud • Vog en dreinering • Soute • Harde lae • Grondbalansering en elementvlakke

  27. Onkruid-beheer • Spreek grondbalansering aan • Spreek organiese fraksie aan (C + Ca) • Gebruik gewasse wat onkruid onderdruk • Bewerking • Parasiete • Deklaag • Boerdery-praktyke – besproeiing

  28. Insekte en swamme • “Vullis versamelaars” • Indikators van probleme: • Grondbalansering • pH van plante • Infrarooi uitstraling van plante • Lae suikervlakke (brix) van plante • Paramagnetisme van grond en plant • Gewasse wat insekte lok of verstoot • Insekte & swamme van grond en van buite

  29. Afsluiting • Biologiese boerdery se bestaansreg staan op twee hoofbeginsels: • Koolstof • Grondbalanse • Inteendeel, elke boerdery staan daarop • Voed die grond, die grond voed die plant • Moenie voordeel van C en balansering uitkanseleer deur bewerking, onkruid-, insek- en swambeheer nie

More Related