1 / 12

TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS

TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS. EDM152. Media en die gebruik daarvan. OBJEK (model, kaart , video, swartbord ) wat opvoeders GEBRUIK of wat hulle vir leerders gee om te gebruik om spesifieke uitkomste te DEMONSTREER ( verskeidenheid van leerervarings )(Jacobs;229.

maeko
Télécharger la présentation

TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS EDM152

  2. Media en die gebruik daarvan • OBJEK (model, kaart, video, swartbord) watopvoeders • GEBRUIK of wathullevirleerders gee omtegebruikomspesifiekeuitkomstete • DEMONSTREER(verskeidenheidvan leerervarings)(Jacobs;229

  3. TIPES MEDIA (BL 229)

  4. VOORDELE • Motiveer leerders • Verseker leerder deelname • Voorsien in die individuele behoeftes van leerders • Dra by tot ‘n stimulerende ervaring NADELE VIR DIE GEBRUIK VAN MEDIA • Duur • Verwar met vermaak • Ondermyn persoonlike kontak • Kan miskonsepsies tuisbring(grootte, kleur)

  5. PERSEPSIES • Beskou as basis vir effektiewe leer • Leer deur stimuli • Inligting versamel 3% ruik, 3% proe, 6% raak, 13% hoor en 75% sig (NB van holisties ontwikkeling) • Onthou: • 10% wat lees;10% hoor;65% sien en hoor onthou jy

  6. WAT IS ‘N PERSEPSIE ? • Twee prosesse • Versamel van inligting • Dekodering van inligting in brein waar inligting gestoor word Definieer as die: aktiewe akkurate interpretasie van sensoriese indrukke of inligting ontvang d.m.v die sintuie vanuit die omgewing om sodoende sinvolle en effektiewe leer te verseker

  7. PERSEPSIE SENSORIES HERROEP

  8. PRESEPSIES IN DIE ONDERRIG -LEERSITUASIE Onderwyser moet abstrakte konsepte d.m.v. konkrete en sigbare voorbeelde verduidelik: • Ondersteun gesproke woord • Geheue • Verbind met vorige kennis • Gebruik sintuie • Aktief betrokke • Bevoegdheid van die onderwyser

  9. ONDERRIGMEDIA AS MEDIUM OM INLIGTING OOR TE DRA • DIGITALE SISTEEM Digitale simbole is baie abstrak effektiewe leer kan net plaasvind as die simbole geïnterpreteer kan word –moet simbole ken. ABCDE / +-X • IKONIES SISTEEM Prente beelde voorstellings moet deel wees van die ikoniese sisteem is minder abstrak meer konkreet. Kan inligting bekom van prente. • ANALOË SISTEME Is meer gerig en indirekte oordrag van inligting. Stemkwaliteit, ritme, musiek, dans. Kan uiting gee.

  10. KEUSE VAN MEDIA

  11. voorbeeld

More Related