1 / 10

Liewe Vriendin

Liewe Vriendin. Daar is min mense soos jy,. en ek kan nie die geleentheid verby laat gaan. sonder om vir jou dankie te sê. vir 'n jaar waarin jy my vriendin was nie. God het jou uniek .......en besonders gemaak. Wat ek graag wil hê is dat die

mahdis
Télécharger la présentation

Liewe Vriendin

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. LieweVriendin

  2. Daar is min mense soos jy, en ek kan nie die geleentheid verby laat gaan..

  3. sonder om vir jou dankie te sê vir 'n jaar waarin jy my vriendin was nie.

  4. God het jou uniek .......en besonders gemaak.

  5. Wat ek graag wil hê is dat die KLOKKE in jou lewe sal lui... en mooi tye en voorspoed sal aankondig, en wanneer jy rustig is gedurende die feesgety...

  6. ...in die of op die... ,...voor die ...by die of waar ookal,

  7. jy vir God sal ervaar, God wat jou geskape het en Sy Seun gegee het sodat ons kan lewe in oorvloed.

  8. Ek bid dat baie klokke vir jou sal lui in 2010 - groot blinkes met goeie tyding. Dat God vir jou in 2010 tasbaar sal word... dat jy sal verdrink in die Heilige Gees se teenwoordigheid... en alles wat jy aanraak tot God se eer en heerlikheid sal wees.

  9. Dat die engele vir jou baie boodskappe sal bring van gesondheid, liefde en vrede. Ek glo jy gaan verder in Christus groeien ook vir ander van jou liefde en vrede gee.........

  10. Groete en dankie vir jou vriendskap

More Related