1 / 367

U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie - wie word daardeur nie diep getref!

Lied 200: 1. U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie - wie word daardeur nie diep getref! Niks anders bring vir ons die heil nie - ons wil ons hart tot U verhef. L 200:1 (vervolg) Aan U alleen ons dank en ere - U wat ons in u liefde lei. U sal ons nooit vergeet nie, Here -

makana
Télécharger la présentation

U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie - wie word daardeur nie diep getref!

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Lied 200: 1 U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie - wie word daardeur nie diep getref! Niks anders bring vir ons die heil nie - ons wil ons hart tot U verhef.

  2. L 200:1 (vervolg) Aan U alleen ons dank en ere - U wat ons in u liefde lei. U sal ons nooit vergeet nie, Here - U wil ons in u waarheid lei.

  3. L 200:2 U is die Heer wat ons gemaak het, voor U kom ons, u skepsels, staan; U is die Heer wat steeds gewaak het, deur wie ons gans en al bestaan. U bring in ons gemoed die vrede, U sterk ons gees met nuwe krag; U gee u lig ook oor ons rede - dis U van wie ons heil verwag.

  4. L 200:3 Sou ek, o Heer, U nie vereer nie, sou ek u goedheid nie verstaan? Sou U my raad gee, ek nie leer nie, die weg wat U my wys nie gaan? Nee, Heer, U rig my wil en strewe; u Woord bly my gedurig by. Vul met u liefde ook my lewe om my in alles U te wy.

  5. Lied 201: 1 Lofsing die Heer, buig voor Hom neer; bewys aan Hom die eer. Laat elke mond Hom loof en prys en Hom erken as Heer (2x) en Hom, ja Hom erken as Heer.

  6. L 201:2 Lof aan die Heer, verheerlik Hom; wees vrolik, juig en sing. Laat al wat leef Hom dank en prys, aan Hom die hulde bring, (2x) aan Hom, aan Hom die hulde bring.

  7. L 201:3 Lofprys die Heer, besing sy Naam - sy hele skepping juig. Laat almal saam Hom eer betoon en voor hul koning buig, (2x) en voor, ja voor hul koning buig.

  8. Lied 202: 1 Prys Hom, die Hemelvors, op sy verhewe troon, loof Hom aan Wie die hemelkoor hul hulde steeds betoon.

  9. L 202:1 (vervolg) Aan Hom, die Skepperheer, kom toe die eer en mag. Sy Woord het alles voortgebring, roem ewig sy gesag.

  10. L 202:2 Loof Hom, die Lam van God, want Hy's vir ons geslag. Hy het ons met sy bloed gekoop; besing sy reddingsmag. Uit elke stam en taal het Hy ons vrygemaak; sy koninkryk, sy priesterdom - dít het Hy ons gemaak.

  11. L 202:3 Lof, eer en heerlikheid, die wysheid en die krag behoort aan God daar op die troon en aan die Lam, geslag. Tot in die ewigheid sal ons die lied laat hoor; die hele skepping oraloor roep "Amen" in 'n koor.

  12. Lied 203: 1 Loof die Here, al wat lewe, wil Hom dank en hulde bring Hy het al ons skuld vergewe; ons 'n nuwe lied laat sing.

  13. L 203:1(vervolg) Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom! Loof die Vader, God en Heer!

  14. L 203:2 Loof Hom wat in groot genade ons deur eeue heen behou; loof Hom vir sy reddingsdade - vas kan ons op Hom vertrou. Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom! Hy's genadig en getrou.

  15. L 203:3 Soos 'n vader sorg vir kinders, sorg die Heer vir wie Hom vrees. Hy vergewe hul oortredings en berei 'n vreugdefees. Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom! Laat ons Hom gehoorsaam wees!

  16. L 203:4 Mense, soos die veld se blomme, bloei maar vir 'n korte tyd; ewig oor ons kleine kommer waak Gods goedertierenheid: Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom - ewige geregtigheid.

  17. L 203:5 Loof die Here, maan en sterre, waar jul in die wydtes kring. Loof Hom, engele en mense, almal wat sy wil volbring! Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom - o my siel, bly Hom besing!

  18. 203b: 1 Praise, my soul, the King of heaven; to his feet thy tribute bring; ransomed, healed, restored, forgiven, who like thee his praise should sing? Praise him, praise him, (2x) praise the everlasting King.

  19. 203b:2 Praise him for his grace and favour to his people in distress; praise him still the same forever, slow to chide, and swift to bless: praise him, praise him, (2x) glorious in his faithfulness.

  20. 203b:3 Father like he tends and spares us; well our feeble frame he knows. In his hands he gently bears us, rescues us from all our foes: praise him, praise him, (2x) widely as his mercy flows.

  21. 203b:4 Frail as summer's flower we flourish, blows the wind and it is gone; but while mortals rise and perish God endures unchanging on. Praise him, praise him, (2x) praise the High Eternal One.

  22. 203b:5 Angels, help us to adore him, ye behold him face to face; sun and moon, bow down before him; dwellers all in time and space, praise him, praise him, (2x) praise with us the God of grace.

  23. Lied 204: 1 Loof die Here, al wat lewe, wil Hom dank en hulde bring Hy het al ons skuld vergewe; ons 'n nuwe lied laat sing. Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom! Loof die Vader, God en Heer!

  24. L 204:2 Loof Hom wat in groot genade ons deur eeue heen behou; loof Hom vir sy reddingsdade - vas kan ons op Hom vertrou. Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom! Hy's genadig en getrou.

  25. L 204:3 Soos 'n vader sorg vir kinders, sorg die Heer vir wie Hom vrees. Hy vergewe hul oortredings en berei 'n vreugdefees. Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom! Laat ons Hom gehoorsaam wees!

  26. L 204:4 Mense, soos die veld se blomme, bloei maar vir 'n korte tyd; ewig oor ons kleine kommer waak Gods goedertierenheid: Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom- ewige geregtigheid.

  27. L 204:5 Loof die Here, maan en sterre, waar jul in die wydtes kring. Loof Hom, engele en mense, almal wat sy wil volbring! Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom - o my siel, bly Hom besing!

  28. Lied 205: 1 Bring lof aan die Vader, verheerlik die Seun, vir liefde, genade, verlossing en steun -

  29. L 205:1 (vervolg) dat elkeen wat glo nie verlore mag gaan maar ewig voor Hom as verloste kan staan. Loof die Heer, loof die Heer - sing, gelowiges, saam! Loof die Heer, loof die Heer - prys sy heilige Naam!

  30. L 205:1 (vervolg) Hy kom uit genade ons sondes versoen dat ons Hom vrymoedig ons Vader kan noem.

  31. L 205:2 Ons lof aan die Skepper wat altyd getrou sy kerk hier bewaar, dit vernuwe en bou -

  32. L 205:2 (vervolg) ons bly inspireer en ons stuur deur sy Gees om sout en om lig vir die wêreld te wees. Loof die Heer, loof die Heer - sing, gelowiges, saam! Loof die Heer, loof die Heer - prys sy heilige Naam!

  33. L 205:2 (vervolg) Hy kom uit genade ons sondes versoen dat ons Hom vrymoedig ons Vader kan noem.

  34. L 205:3 Ons lof, ons aanbidding, o Vader, ons lied is nietige klanke, deur kinders gebied.

  35. L 205:3 (vervolg) Tog sien U ons nood en verhoor ons gebed - oneindig die liefde wat U vir ons het. Loof die Heer, loof die Heer - sing, gelowiges, saam! Loof die Heer, loof die Heer - prys sy heilige Naam!

  36. L 205:3 (vervolg) Hy kom uit genade ons sondes versoen dat ons Hom vrymoedig ons Vader kan noem.

  37. Lied 206: 1 Halleluja. Halleluja. Halleluja. Halleluja.

  38. Lied 207: 1 Eer aan die Vader, wat alles gemaak het; eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend; eer aan die Gees wat ons lei in die waarheid - aan God Drie-enigons lof en ons lied.

  39. Refrein: Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

  40. L 207:2 Heiland, aan U al ons dank en aanbidding U het kom soek, ons van sonde gered. Deur u verdienste kom ons na die Vader; hoor Hy sy kindersse lied en gebed.

  41. Refrein: Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

  42. L 207:3 Wek in ons liefde, o Heer, vir u waarheid: Waarheid gee insig, versterk en maak vry. U is die Waarheid, die Weg en die Lewe: U woon in onsen laat ons in U bly.

  43. Refrein: Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

  44. L 207:4 Maak ons, o Heer, u getroue getuies dat ons met vreugdedit oral vertel: Christus, oorwinnaar oor dood en oor chaos. Hy ken ons nood, Hy kom red en herstel.

  45. Refrein: Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

  46. L 207:5 Heer van die skepping en Heer oor ons lewe: niks wat u aandag, u almag ontgaan. Groot is u werke, herskeppend u liefde; heerlik, o Heer,is u heilige Naam.

  47. Refrein: Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

  48. Lied 208: 1 Ek wil die Here loof en prys solank as ek nog leef. Aan Hom my dank en eer bewys omdat Hy my vergeef.

  49. L 208:1 (vervolg) Nooit kan ek Hom vergoed nie, tog bly Hy gee en gee. Ek sing dus steeds my lofgesang aan Hom, my Redder, Heer.

  50. L 208:2 Ek wil dit wyd en syd vertel: Die Here sorg vir my. Hy het dit in sy Woord beloof: Net Hy is God vir my. In angste, laste, sorge, in vreugde en in rou kan ek sy waarborg steeds onthou: jou Herder sorg vir jou.

More Related