1 / 9

Reeks uit Dordtse leerreëls: 2

Reeks uit Dordtse leerreëls: 2. Sekerheid van ons uitverkiesing. Inleiding. Vrees vir die uitverkiesing Waarom? Die mens vrees onmag. Onsekerheid van hulle uitverkiesing. Dl. Hfst. 1 par 12.

margie
Télécharger la présentation

Reeks uit Dordtse leerreëls: 2

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Reeks uit Dordtse leerreëls: 2 Sekerheid van ons uitverkiesing

  2. Inleiding • Vrees vir die uitverkiesing • Waarom? • Die mens vrees onmag. • Onsekerheid van hulle uitverkiesing.

  3. Dl. Hfst. 1 par 12 • Die uitverkorenes word op God se tyd van hulleewige en onveranderlikeuitverkiesing tot saligheidverseker. Ditgebeurverskillend en nieviralmal in gelyke mate nie. • Die versekeringgebeurdeur God!

  4. 2 Kor. 13 • Paulus sluit sy brief af deur sy voorneme bekend te maak om Korinte weer te besoek. 2 Kor. 13:1: “Dit is nou die derde keer dat ek na julle toe kom. “ • Hierdie keer kom hy ernstig baklei. 2 Kor. 13:2: “As ek nou weer na julle toe kom, sal ek niks en niemand ontsien nie.” • Twee probleme: • Hulle weier om sy apostoliese gesag te aanvaar 2 Kor. 13:3: “Julle soek mos ‘n bewys dat Christus deur my praat.” 2. Hulle weier om op te hou sonde doen. 2 Kor. 13:7: “Ons bid God dat julle niks verkeerds doen nie.” Sy antwoord? Vers 5: “Stel julleself op die proef en ondersoek julleself of julle in die geloof lewe. Besef julle dan nie self dat Christus Jesus in julle is nie? So nie, het julle die toets nie deurstaan nie.”

  5. 2 Kor. 13:5 Stel julleself op die proef. Wat sê dit van sekerheid van die uitverkiesing? Dl. Hfts. 1 par. 12 (vervolg) • Hierdieversekeringontvanghullenie as hullenuuskierig die verborgenhede en dieptes van God probeerdeursoeknie. • Hulleontvang die sekerheidegter as hulle in hulleself die onfeilbarevrugte van die uitverkiesing, soos in die Woord van God aangewys, met geestelikeblydskap en heiligevreugdewaarneem.

  6. 2 Kor. 13:5: Die toets • Lewe julle in die geloof. • Geloof • En die geloofslewe. • Weet julle nie dat Christus in julle lewe nie? Dl. Hfst. 1 par. 12 (vervolg) • Hierdieonfeilbarevrugte van die uitverkiesing is die ware geloof in Christus, die kinderlikevrees van God, die droefheidoor die sondevolgens die wil van God, die honger en dorsna die geregtigheid, ensovoorts (2 Kor 13:5).

  7. Waarom soveel onsekerheid? • Die beeld van ’n huis: Jesus Christus Die uitverkiesing

  8. Sekerheid van die uitverkiesing • Moenie vra – is ek uitverkies? nie. • Vra wel: • Het ek ware berou oor my sonde? • Glo ek Jesus Christus het vir my sonde gesterf? • Wil ek lewe tot God se eer? • Is my lewe ’n dankoffer vir God se genade? • Lewe ek uit die geloof? • Voel ek dat Jesus deur die Gees in my bly? • So verseker God my op sy tyd en tot sy mate van my uitverkiesing. • Sekerheid lê by Christus en nie by myself nie.

  9. Die vrugte van die uitverkiesing

More Related