190 likes | 491 Vues
Barrie Hough. 1953 - 2004. n Sagte mens was tussen ons. Afrikaans onderwyser (1975 1979)Toneelresensent, Beeld
 
                
                E N D
2. Barrie Hough  1953 - 2004 
3. n Sagte mens was tussen ons Afrikaans onderwyser (1975 1979)
Toneelresensent, Beeld & Rapport
Skrywer, dramaturg
Diereliefhebber
Barmhartige samaritaan
 
4. So talentvol Wenner van:
Sanlamwedstryd vir Jeuglektuur
Alba Bouwer-prys 
CP Hoogenhout-toekenning
Goue Sanlamprys
 
5. Jy leef in elke boek: Die seun wat hakkel 
6. My kat word herfs   Saggies s Danie die alleenspraak saam. S kan hy dit vlot s. Hy verbeel hom hy staan in Karel se plek. Die kollig verblind hom. Sy handpalms is klam. Sweet drup by sy gesig af: Dan gebeur dit. Hy stotter. Die woorde sit in sy keel vas 
 
7. Droomverlore. Amper soos jou dood 
8.   Ek maak my o toe. Dit voel of ek dryf. Ek dryf in water. Dis lou. Toe ek my o oopmaak, sit ek in die Buick
 
9. Vlieg uit jou pyn En weg van jou seer in: 
10. Vlerkdans 
11. Skil die lewe laag vir laag   En net soos die storie se Romeo en Juliet gaan flirt jy toe met jou eie dood
Maar jy het self die script geskryf 
12. Skilpoppe 
13. Jy het met woorde sin gesoek 
14. Ges wat ons almal vermoed: 
15. Breek 
16. Maar Barrie,  
 
17. Jy jaag in jou droomwa, 
dans met jou vlerke, 
en niks is meer stukkend nie 
18. jou stilte gaan harder as al jou woorde skree 
19. Fotos met dank aan:  Beeld, Woensdag 18 Augustus 2004
Tafelberg-uitgewers