1 / 9

STANDVASTIG IN VERSOEKING

STANDVASTIG IN VERSOEKING. Les 3 vir 18 October 2014. Jakobus 1:12-21. “ Salig is die man wat versoeking verdra , want as hy die toets deurstaan het, sal hy die kroon van die lewe ontvang wat die Here beloof het aan die wat Hom liefhet .” ( Jakobus 1:12). Jakobus 1:13-14.

mona-booth
Télécharger la présentation

STANDVASTIG IN VERSOEKING

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. STANDVASTIG IN VERSOEKING Les 3 vir 18 October 2014

  2. Jakobus1:12-21 “Salig is die man watversoekingverdra, want as hy die toetsdeurstaan het, salhy die kroon van die leweontvangwat die Here beloof het aan die watHomliefhet.” (Jakobus 1:12) • Jakobus 1:13-14. • Die bron van versoeking. • Jakobus 1:15. • Versoeking en sonde. • Jakobus 1:16-18. • Versoeking en nuwegeboorte. • Jakobus 1:19-20. • Versoeking, woorde en woede. • Jakobus 1:21. • Hoeverduuronsversoeking?

  3. DIE BRON VAN VERSOEKING “Laatniemand, as hy in versoekingkom, sê: Ek word deur God versoeknie. Want God kandeur die kwaadnieversoek word nie, en self versoekHyniemandnie. Maar elkeen word versoek as hydeursyeiebegeerlikheidweggesleepenverlok word.”(James 1:13-14) Eerstens, verduidelikJakobusdat God nie die bron van versoeking is nie. Jakobusonthef God van die blaam, Hy is nie die oorsaak van enigeietswatons tot sondekan lei nie. • Dan, verduidelikJakobuswat die werklikebron van versoeking is? Dit is die sondewat in onswoon, onseiebosebegeertes. • Hoe kanonsdaardieversoekinghanteer? • Net soos Jesus ditgedoen het met, “ daar is geskrywe” (Dit is, die opneem van die “die swaard van die Gees, dit is die woord van God.” [Efesiers6:17])

  4. VERSOEKING EN SONDE “Daarna, as die begeerlikheidontvang het, baarditsonde; en as die sonde tot volleontwikkelinggekom het, bring dit die doodvoort.”(Jakobus1:15) Versoekingoorwin, want onswilsondedoen. Sonde word in onsgedagtesgebore; dansit dit om in sondigedade.

  5. “Maar ons het 'n werk om tedoen om versoekingsteweerstaan. Diegenewatnie tot prooi van Satan se plannewil word niemoet die paaie van die sielbewaak; hullemoetditvermywat tot versoekingkan lei of ditnou, lees, kyk of hoor is watnaonreingedagtes lei. Die gedagtemoetnietoegelaat word om nawillekeurtedwaalnaelkeonderwerpwat die teenstander as strikstelnie. “Omgord die lendene van julleverstand”, sê die apostel Petrus, "weesnugter ... moetjulleniejulleweinrigvolgens die begeerlikhedewattevore in julleonwetendheidbestaan het nie,...heilig is, moetjulleook in jul hele lewenswandelheilig word," 1 Petrus 1:13-15. Paulus sê: "Alleswatwaar is, alleswateerbaar is, alleswatregverdig is, alleswat rein is, alleswatlieflik is, alleswatloflik is – watterdeugenwatterlofdaarook mag wees, bedinkdit." Filippense 4:8 Ditsalernstigegebeden 'n onophoudelikewaaksaamheidbenodig. Onsmoetbygestaan word deur die blywendeinvloed van die Heilige Gees, wat die gedagtesopwaarts trek, enditfokus op suiwerenheilige dinge. Enonsmoet die woord van God ywerigbestudeer. "Waarmeesal die jongelingsy pad suiwerhou? Deurdittehouna u woord.'' "Ek het U woord," sê die psalmis, "in my hart gebêre, datek teen U niesalsondignie." Psalm 119: 9,11.” E.G.W. (Patriarchs and Prophets, cp. 41, pg. 460)

  6. VERSOEKING EN NUWE GEBOORTE “Moeniedwaalnie my geliefdebroeders. Elkegoeie gif enelkevolmaaktegawedaal van boafneer, van die Vader van die ligte, by wiedaargeenverandering of skaduwee van omkering is nie. VolgensSywil het Hyonsvoortgebringdeur die woord van die waarheid, sodatons as eerstelinge van Syskepselekanwees.”(Jakobus1:16-18) Jakobus bring virons hoop, sodatonsnie swig voorsonde of geneig is om te dink dat God die een is watonsversoeknie. Onskan die “Vader van die ligte” tenvollevertrou, want Hyverandernooitnie. HykanonsnuweskepselsmaakdeurSyWoord. Hykanonsgedagtesenbegeertesverander. God het ons so liefdatHyons“elkegoeie gif enelkevolmaaktegawe” gee, al verdienonsditnie. Ditsluit die bestegeskenke in, Jesus en ‘n nuwegeboorte.

  7. VERSOEKING, WOORDE EN WOEDE “So dan, my geliefdebroeders, elkemensmoetgouwees om tehoor, stadig om tepraat, stadig om toornigte word. Want die toorn van ’n man bewerknie die geregtigheidvoor God nie.”(Jakobus1:19-20) Onskan die versoekingoorkom as onstydspandeer om na God se Woordteluister, bedagsaam is met onswoordeenwoedevermy. (Luk 8:8; Pr 10:19; Job 5:2) “Werkonselfsugtig, liefdevol, geduldig, viralmal met wiejy in aanrakingkom. Toongeenongeduld. Uiternieeenslegte word nie. Laat die liefde van Christus in jou hart, en die wet van die liefde op joulippewees.” E.G.W. (Christian service, cp. 24, pg. 285)

  8. HOE VERDUUR ONS VERSOEKING? “Daarom, doenafstand van allevuiligheidenoorvloed van boosheid, enontvang met sagmoedigheid die ingeplantewoord, wat in staat is om jullesielete red.”(Jakobus1:21) • Lêallevuiligheidaf. • LaatChristusonsvuilklerewegneemenonsbeklee met Syklere(Zec. 3:3-4) • Lê allegoddeloosheidaf. • Boosheidmoeniedeel van 'n Christelikeleweweesnie(1P. 2:1) • Ontvang met sagmoedigheid die ingeplantewoord. • Onsmoetallesoorgeeaan Jesus. OnsmoetsterfvironssondigeweëenHomtoelaat om onsweerteherskepnaSybeeld. Dit is soossaadwatsterfwanneergeplantword, endanweerontkiem.

  9. «God doen‘n beroep op diegenewatweetwatSywil is om daders van Sywoordtewees. Swakheid, halfhartigheidenbesluiteloosheidlok die aanslae van Satan uit; endiegenewathierdieeienskappetoelaat om tegroeisalhulpeloossaamgesleur word deur die golwe van versoeking. Elkeenwat die naam van Christus bely, het nodig om tegroei tot die vollegestalte van Christus, die Christen se lewende hoof.» E.G.W. (Testimonies for the Church, vol. 5, no. 32, cp. 27, pg. 263)

More Related