1 / 23

ORIËNTERING

ORIËNTERING. Bekendstelling van die: Akademiese Inligtingsdiens. WIE IS ONS?. Akademiese Inligtingsdiens (AID) BIBLIOTEEK. WELKOM. Mediese Biblioteek Ingang: HW Snymangebou – Links by ingang. DIENSEENHEDE. [ AIS is verdeel volgens fakulteite.]. Vlak 1 : Sosiale wetenskappe en Teologie

myrrh
Télécharger la présentation

ORIËNTERING

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ORIËNTERING Bekendstelling van die: Akademiese Inligtingsdiens

  2. WIE IS ONS? Akademiese Inligtingsdiens (AID) BIBLIOTEEK

  3. WELKOM Mediese Biblioteek Ingang: HW Snymangebou – Links by ingang

  4. DIENSEENHEDE [ AIS is verdeel volgens fakulteite.] • Vlak 1: Sosiale wetenskappe en Teologie • Vlak 2: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe • Vlak 3: Algemene Dienste (kuberruimte,algemene naslaanwerke, fotostaatarea, uitleentoonbank, • mingebruikte versameling en oudiovisuele versameling) • Vlak 4: Gereserveerde Versameling • Vlak 5: Natuurwetenskappe en Ingenieurswese • Vlak 6: Geesteswetenskappe

  5. BUITE-DIENSEENHEDE • Musiek Biblioteek (Toonkunsakademie) • Mediese Biblioteek (Pta Akademiese Hospitaal) • Voorkliniese Biblioteek (Basiese Mediese Wetenskappe) • Klinikala Biblioteek(Kalafong Hospitaal) • Veeartsenykunde Biblioteek (Onderstepoort) • Regs Biblioteek (Ooskampus) • Opvoedkunde Biblioteek (Groenkloof)

  6. Wat doen ons? • Ons verskaf hulp aan studente, dosente en navorsers • Inligtingsbehoeftes en toegang tot inligting word ondersteun • Identifisering, opsporing, organisering en verspreiding van inligting

  7. Biblioteekure WANNEER? • BIBLIOTEEKURE • Mediese Biblioteek • NORMALE URE • Maandag, Woensdag tot Vrydag 07:30 - 19:00 • Dinsdag 08:30 - 19:00 • Saterdag 08:30 - 13:00 • Voorkliniese Biblioteek • Maandag, Woensdag tot Vrydag 07:30 - 16:00 • Dinsdag 08:30 - 16:00 • Saterdag gesluit

  8. TOEGANG TOT AID - Biblioteek • Toegang word verkry met 'n geldige studente kaart/registrasiebewys • Registrasie as gebruiker • Registrasie vind plaas by toonbank

  9. GERESERVEERDE VERSAMELING [GV] • Doel van GV is om boeke/artikels vir soveel gebruikers as moontlik toeganklik te maak • Moet ‘n geregistreerde gebruiker van die AI wees om van die materiaal te gebruik • Voorgeskrewe boeke moet self aangekoop word • Mag slegs binne die biblioteek gebruik word • Artikels/lesings word op aanbeveling van dosent ook elektronies beskikbaar gestel • Kan AIS rekenaars gebruik om uit te druk (30c per bladsy)/op stiffie gestoor word/vanaf persoonlike rekenaar by die huis bekom word (UP web)

  10. FOTOSTATE(Minolta) • Benodig studentekaart • Betaal geld in by die toonbank • Fotostate teen 25c/A4 • en • 50c/A3

  11. UITLEEN VAN BOEKE • Benodig studentekaart - Registreer as biblioteekgebruiker • 6 boeke vir 14 dae • Boeke wat uit is kan bespreek word en is dan beskikbaar vir die persoon sodra dit terugkom • Hernuwing van materiaal geskied telefonies, persoonlik of via die web

  12. UITLEEN VAN BOEKE • Persone wat boeke wederregtelik uit die biblioteek neem, sal verhoor word en moontlike skorsing te wagte wees • Boete is betaalbaar indien boeke laat terugbesorg is • Boeke langer as 30 dae laat, word as verlore beskou en moet deur die gebruiker vervang/betaal word

  13. TOEGANG NA INTERNET • Om toegang na die volgende te verkry : • Volteks artikels (tyds@tuks) • Lesings • Mediese databasisse • Ander bronne • Moet jy as ‘n biblioteek gebruiker geregistreer wees. • REGISTRASIE MOET JAARLIKS HERNU WORD

  14. OM VAN REKENAARS TE KAN DRUK • Rekenaars in die biblioteek • Koste : 30c per bladsy • Geld word op jou rekening by diebiblioteektoonbankinbetaal • Rekenaars in die Rekenaar Laboratorium: • Koste : 30c per page • Geld word by dieKassier (Administrasie) inbetaal • NB: TEKEN ASB AF AS JY KLAAR GEWERK HET anders kan ander mense op jou rekening uitdruk!!

  15. OPLEIDING • Geskied in groepe en/of individue • Bespreek by toonbank

  16. STUDIESENTRUM HOOFKAMPUS • Deurnag studiefasiliteite beskikbaar aan geregistreerde gebruikers • Registrasie vir deurnagfasiliteit geskied by toegangsbeheer (7:30 – 21:00) • Benodig studentekaart om toegang te verkry MEDIESE KAMPUS • Geleë oorkant die rekenaarlaboratorium in die HW Snymangebou Noord

  17. Moet asb nie….

  18. Uittreksels uit die Akademiese Inligtingsdiens se gedragskode: • Die AI erken: • Die akademiese intellektuele vryheid vandie individu wat beteken dat daar geen sensuur isnie • Dat die individu se privaatheid gerespekteer sal word • Dat konfidensialiteit rakende persoonlike inligtIng gehandhaaf sal word en • Dat gebruikers bona fide studente van Universiteit van Pretoria sal wees • Dat ander gebruikers afkomstig sal wees van instansies met wie die UP formele vennootskappegesluit het • .

  19. GEDRAGSKODE • Van die ander rolspeler, die gebruiker, kan verwag word • om by die benutting van die dienste en fasiliteit van die AI die • volgende te onderneem:- • Geen misbruik van die dienste en fasiliteite gemaak word nie • Goeie verhoudinge en begrip vir mede- gebruikers sal gehandhaaf word • In kommunikasie met die personeel en mede-gebruikerssal eerlikheid en deursigtigheid • gehandhaaf word • By oortreding van die voorgeskrewe gedragslyneword die oortreder onderwerp aan die kanale van monitering wat daarvoor geskep is.

  20. Die gedragskode wat deur die studente self aanvaar is, is ons riglyn van optrede en om hierdie kosbare erfenis vir ons nageslag, nie net te bewaar nie, maar ook verder te ontwikkel as ‘n nasionale bate. Dankie dat jy ook omgee!

  21. Diensbelofte aan alle gebruikers • Ons onderneem om: • toegang te bewerkstellig tot alle internasionaal beskikbare akademiese inligting • in samewerking met die dosente toegang te verskaf totaan- bevole inligtingsbronne, indien dit in die handel beskikbaar is • binne die finansiële beperkings, ‘n gebalanseerde inligtingsversameling te verseker • opleidingsessies, in groepsverband oor inligtingsgeletterdheid en vaardighede aan te bied ten einde kliënte in staat te stel om ons dienste te gebruik, en inligtingsbehoeftes korrek te evalueer • die inligting self, of terugvoer oor ‘n geskrewe versoek vir inligting, binne 2 werksdae na die versoek gerig is, teverskaf • Inligtingkundiges volgens afspraak beskikbaar te stel

  22. Voorgraadse Studente • Ons versoek u om: • te registreer as gebruikers van die inligtingsdiens,u studente registrasiekaart te alle tye by u te hou, en die reëls na te kom • die Gedragskode te onderskryf en mede- verantwoordelikheid te aanvaar vir die instandhoudingen bewaring van die versameling,infrastruktuur enfisiese fasiliteite • die voorgeskrewe werke aan te koop • rekenaargeletterd te wees • uself beskikbaarte maak vir opleiding in inligting- geletterdheid

  23. ! Dankie eleta.grimbeek@ais.up.ac.za Opgedateer: Susan Scheepers 2005

More Related