1 / 11

Mt 6:12

Mt 6:12. Vergewe my, soos ek klaar vergewe het. Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood;

natane
Télécharger la présentation

Mt 6:12

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Mt 6:12 Vergewe my, soosekklaarvergewe het.

  2. Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; • laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; • gee ons vandag ons daaglikse brood; • en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe • en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

  3. “As julle ander mense hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. Maar as julle ander mense nie vergewe nie, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie.” Die enigstegebedwatnaderbyomskryf is

  4. 1. Doel mis Sin is the failure to be what we might have been and could have been Watis sonde?

  5. Sonde is om die grens oor te steek tussen wat reg en verkeerd is. 2. Grensedoelbewusoortesteek

  6. Oomblik van swakheid 3. Oorgrensetegly

  7. The sin of the man who knows the law, and who breaks the law 4. wetteloosheid

  8. EersyNaam Koningoor my lewe Doen van Sywil • In gebreke te bly om jou skuld te betaal 5. Skuld

  9. Ek het vergewe Opdrag in dieselfde trant U moet my vergewe Vergewing is ‘n voorvereistevirvergifnis. As julle ander mense hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. Maar as julle ander mense nie vergewe nie, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie.” • ‘n Ding wat gedoen is en afgehandel is. • Ek het ‘n appel geëet. • Ek het jou vergewe. Ek het vergewe. U moet my ook so vergewe

  10. Ek vergewe jou voor God my vergewe het • Ek vergewe jou nadat God my vergewe het Ekskryfjouskuldaf (Mt 18)

  11. Here ek was uit en het in ‘n verkeerde kroeg te lande gekom Here ek het gisteraand met slegte vriende deurmekaar geraak Here ek was gisteraand dronk… vergewe my asseblief Noem dit by die naam

More Related