1 / 29

Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie

Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie. Administratiewe Praktyk Kontaksessie 1. Dosent: Mej. S. Van Coller sunel@akademia.ac .za. Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie. Kliëntediens en Etiek. Kantoorprosedures, -stelsels en -rekords. Administratiewe Praktyk.

oihane
Télécharger la présentation

Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie Administratiewe Praktyk Kontaksessie 1 Dosent: Mej. S. Van Coller sunel@akademia.ac.za

  2. Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie Kliëntediens en Etiek Kantoorprosedures, -stelsels en -rekords Administratiewe Praktyk Kantoortegnologie en dataverwerking Bedryfs- en Rekeningkundige praktyk Bedryfskommunikasie

  3. Administratiewe Praktyk Konsepte van Administratiewe Praktyk Doelwitte van Administratiewe Praktyk Take van Administratiewe Praktyk Administratiewe Inligting in die Sakeonderneming

  4. Assessering Drie werkopdragte Twee toetse Een eksamen

  5. Wat is administrasie? Die funksie of afdeling binne die sakeonderneming wat verantwoordelik is vir die bestuur van inligtingsbehoeftes

  6. Administrasie in die samelewing Die Regering/ Staatsdepartemente Privaat sakeondernemings

  7. Watdoen die regering? Die regering van die dag formuleer landswette Staatsdepartemente implementeer wette

  8. Die Batho Pele Beginsels Konsultasie Diensstandaarde Toeganklikheid Beleefdheid Inligting Deursigtigheid Herstruktureer Waarde vir geld

  9. Wat doen privaat sakeondernemings? Ontstaan omdat daar ‘n behoefte in die samelewing geïdentifiseer word

  10. Die King III verslag op korporatiewe bestuur Dissipline Deursigtigheid Aanspreeklikheid Onafhanklikheid Verantwoordelikheid Regverdigheid Sosiale verantwoordelikheid

  11. Faktore wat die werksaamhede van sakeondernemings beïnvloed Intern SWOT-analise Ekstern PESTEL-analise

  12. Bedreigings (Threats) Geleenthede (Opportunities) Sterk punte (Strenghs) Swak punte (Weaknesses)

  13. Leeruitkomste 1 voltooi Staatsdepartemente Privaat sakeondernemings Administrasie Batho Pele King III Samelewing Publieke vertroue Deursigtigheid Verantwoordelikheid

  14. Die belangrikheid van administrasie in die sakeonderneming Die Missiestelling Doel en rigting Doelstellings Strategies Langtermyn Doelwitte Boublokke

  15. Vertikale uitbreiding Dataprossesering Administratiewe dienste Stelselanalise en ontwikkeling Horisontale uitbreiding

  16. Sentralisasie vs. desentralisasie

  17. Desentralisasie

  18. Die rol van die administrasie funksie in die sakeonderneming Administratiewe Stelsel Reëls Werknemers Prosedures Prosesse Rekenaarstelsel Fisiese omgewing van programmatuur en toerusting

  19. Komponente van ‘n administratiewe stelsel

  20. Voorbereiding vir kontaksessie 2 Berei leereenheid 1 vanaf bladsy 28 voor tot aan die einde van leereenheid 1.

  21. Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie Administratiewe Praktyk Kontaksessie 2 Dosent: MarietDuvenage mariet.duvenage@gmail.com

  22. Komponente van ‘n administratiewe stelsel

  23. Die rolspelers in administratiewe funksies Interne rolspelers Eksterne rolspelers Banke en ander leningsorganisasie Eienaar/aandeelhouers Werknemers Verskaffers Kliënte Toesighouers Administrateurs Persoonlike sekretaresses Tegniese vakkundiges Die samelewing

  24. Inligtingsbehoeftes

  25. Kantoorvakkundiges Kwaliteite Doelwitte Administratiewe Assistent Mediese Ontvangsdame Persoonlike Assistent Takbestuurder Winkelbestuurder Magasynmeester Administratiewe Bestuurder

More Related