1 / 30

GENETIESE VERBETERING

GENETIESE VERBETERING. GENETIESE VERANDERING WEENS SKOUE. WAT WIL ONS BERYK?. Om ‘n Meatmaster boer te leer hoe om die meeste geld te maak uit sy beskikbare voedings bron. HOE KRY ONS DIT REG ?. Hy moet bewus wees van sy unike geaardheid en sy bestuurs vermoë.

phuoc
Télécharger la présentation

GENETIESE VERBETERING

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GENETIESE VERBETERING

  2. GENETIESE VERANDERING WEENS SKOUE

  3. WAT WIL ONS BERYK? Om ‘n Meatmaster boer te leer hoe om die meeste geld te maak uit sy beskikbare voedings bron.

  4. HOE KRY ONS DIT REG ? • Hy moet bewus wees van sy unike geaardheid en sy bestuurs vermoë. • Hy moet sy plaas ken en sy optimum produksie bepaal. • Hoeveel Kg vleis per ha is moontlik • Watter tipe Meatmaster gaan onder sy omstandighede hom in staat stel om sy doel te beryk

  5. HOE MOET SY OOIE BESTUUR WORD • ½ Lam, 1 lam, 1 ½ lam of 3 lammers per jaar, wat is SY doelwit? • Moet elke ooi 1 lam kans per jaar kry of 3 lam kanse in twee jaar? • Moet daar twee lam seisoene wees? • Waneer doen ek my inentings en of doseerings • Waneer is my beste markings tye. • Hoe gaan ek die ongediertes beheer? NB. Om die boonste reg te kry was ramme onder die ooie los nog altyd die swakste besluit.

  6. SELEKSIE IS NOU DIE SLEUTEL OM MY INSTAAT TE STEL OM MY DOEL TE BERYK Hand en oog metode + Produksie en reproduksie syfers + BLUP teelwaardes = SUKSESS Nie die een of die ander nie !!

  7. REPRODUKSIE Genetiese verbetering nie moontlik sonder REPRODUKSIE In enige vleis en stoet bedryf is die MANLIKE DIER die beginpunt van alles! • ‘n Teelram het basies twee take: 1.1 om ooie dragtig te kry 1.2 om by te dra tot die genetiese verbetering van die kudde Indien ‘n ram nie aan beide van hierdie vereistes voldoen nie, en dit geld vir beide STOET en KOMMERSIëLE kuddes, mag daardie ram nie as teelram diens doen nie.

  8. TEELRAMME 2.Waarom dan nog probleme met teelramme? Kry nie wat hul soek nie. • Daar is verskeie meetbare asook nie-meetbare eienskappe betrokke by diensbaarheid. Maak gebruik van alle moontlike inligting om risiko te verminder: 3. Funksionele faktore wat diensbaarheid beïnvloed: 3.1 Manlikheid: Die eerste gewaarwording moet wees: “hier staan ‘n ram voor my!”.

  9. REPRODUKTIEWE FIKSHEID 3.2 Reproduktiewe fiksheid: Dit is bepaal dat reproduktiewe fiksheid (vrugbaarheid) vir die kommersiële vleisprodusent, vyf keer (5x) meer van ekonomiese belang as groeivermoë is en tien keer (10x) meer belangrik as karkaseienskappe. Afwykings t.o.v. reproduktiewe fiksheid by ramme: • Testes te klein

  10. TESTIS KORRELASIE Daar bestaan onomwonde bewyse dat testis grootte, semenproduksie en kwaliteit, gekorreleerd is. Korrelasie: Skrotum omtrek en: Semenkwaliteit = 69% Semenkwantiteit = 81%

  11. TESTIS AFWYKINGS • Afwykings soos hipoplasie (onder ontwikkelde testis), kriptorgidisme (afwesigheid van 1 of meer testis) • Onderontwikkelde epididimi (bybal) • Te lang of vlesige skede

  12. VERBETERING NB. by ram seleksie • Semen-afwykings • Gebrek aan libido • Dekbehendigheid • Geslagsiektes Afwykings van die skrotum • Gedraaide skrotum • Gesplete skrotum • Koeksister testes • Banana testes

  13. TESTIS

  14. GEDRAAIDE TESTIS

  15. KOEKSISTER TESTIS

  16. KOEKSITER TESTIS

  17. KOEKSITER TESTIS

  18. GENETIESE VERBETERING Algemene bouvorm-afwykings en afwykings van die skelet: • Swak of afwykende bene, kootgewrigte en kloue • Afwykings van bek en kop • Swak balans van voor- en agterkwart tot diepte • Swak bespiering Wan-aangepas in omgewing: • Swak haarkwaliteit • In- en uitwendige parasietbestandheid • Hitte / koue-weerstand • Siekte-bestandheid • Loop vermoë Kondisie • Onder- of oorvoeding • Wanvoeding

  19. GENETIESE VERBETERING Lam probleme • Te hoë geboorte massa (hoog oorerflik) • Grofgeboude lammers Swak produksiepotensiaal: • Negatiewe ekonomiese effek • Vestig lae waarde gene in kuddeDus: Meet om te weet

  20. SIEKTES • Alle Meatmaster ramme wat op veilings onder beskereming van die genootskap verkoop word moet nie langer as 3 maande voor die veiling skoon getoets wees vir Brucella Ovis of n skoon kudde sertifikaat jaarliks vertoon. • Toets ook vir ander geslags siektes soos A semenis. • Ondersoek al die ramme vir pester siekte en abnormaliteite van die testes. • Ondersoek die ooie se eiers vir infeksie.

  21. BYBALONTSTEKING

  22. ONTSTEKING IN BYBAL

  23. AANGETASTE TEELBAL • Regs kan die gesonde bybal duidelik gesien word. • Links - Ontsteking van die bybal en verkleining van die testis.

  24. TESTIS

  25. TEELBAL Die teelbal lyk op die oog af heel normaal.

  26. BYBAL ONTSTEKING • Bybal word al groter en testis al kleiner weens ontsteking.

  27. A-SEMENIS ONTSTEKING A semenis ontsteking lei tot vergroting van die bybal & verkleining van die testis.

  28. Linker bybal ontsteking • Testis totaal tot nuut, vol etter.

  29. GENETIESE VERBETERING VIR DIE HELE GESIN Baie dankie vir u aandag Inligting en Insigte verskaf deur Dr. P van Rooyen en Stamboek

More Related