1 / 37

So, jy sê jy’s ‘n Christen, maar weet jy dat jy dít net kan sê omdat jy genade ontvang het?

So, jy sê jy’s ‘n Christen, maar weet jy dat jy dít net kan sê omdat jy genade ontvang het? . So, jy sê jy’s ‘n Christen, maar weet jy dat jy dít net kan sê omdat jy genade ontvang het? . Romeine 3 - Die Boodskap

rania
Télécharger la présentation

So, jy sê jy’s ‘n Christen, maar weet jy dat jy dít net kan sê omdat jy genade ontvang het?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. So, jysêjy’s ‘n Christen, maar weetjydatjydít net kansêomdatjygenadeontvang het?

  2. So, jysêjy’s ‘n Christen, maar weetjydatjydít net kansêomdatjygenadeontvang het?

  3. Romeine 3 - Die Boodskap 21Ek het nou baie goeie nuus vir julle: dit waarvan die Bybel praat, naamlik dat God mense sal vryspreek van hulle sondes, selfs al doen hulle nie stiptelik alles wat die wet van God sê nie, het uiteindelik waar geword. 22 Mense wat in Jesus Christus glo, word nou deur God van hulle sondes vrygespreek. Dit geld vir elkeen wat glo.

  4. 23 Ons almal is sondaars. Nie een van ons leef tot God se eer nie. 24 Ten spyte daarvan het Hy besluit om ons vry te spreek. 25-26 Daarom het Hy Jesus Christus gestuur om ons te kom verlos. God doen dit omdat Hy baie vir ons omgee, nie omdat ons so goed leef nie. God het Jesus soos ’n offerlam laat slag vir al ons sondes. As ons in Hom glo, tel ons verkeerde dade glad nie meer nie.

  5. 23 Ons almal is sondaars. Nie een van ons leef tot God se eer nie. 24 Ten spyte daarvan het Hy besluit om ons vry te spreek. 25-26 Daarom het Hy Jesus Christus gestuur om ons te kom verlos. God doen dit omdat Hy baie vir ons omgee, nie omdat ons so goed leef nie. God het Jesus soos ’n offerlam laat slag vir al ons sondes. As ons in Hom glo, tel ons verkeerde dade glad nie meer nie.

  6. Belydenisvraag 1: Glojydat die Bybel en die kerkvirjou leer datjygenadeontvang het, en deurdítteglo word ‘n mensverlos?

  7. So, jysêjy’s ‘n Christen, maar weetjydatditnoodwendigbetekenjymoetanders as die wêreldwees?

  8. So, jysêjy’s ‘n Christen, maar weetjydatditnoodwendigbetekenjymoetanders as die wêreldwees?

  9. So, jysêjy’s ‘n Christen, maar weetjydatditnoodwendigbetekenjymoetanders as die wêreldwees?

  10. So, jysêjy’s ‘n Christen, maar weetjydatditnoodwendigbetekenjymoetanders as die wêreldwees?

  11. So, jysêjy’s ‘n Christen, maar weetjydatditnoodwendigbetekenjymoetanders as die wêreldwees?

  12. 2 Timoteus 3 - Die Boodskap 2 Ek gaan ’n lysie maak van wat mense dan alles sal doen. Elkeen sal net aan homself dink en niks vir ander omgee nie. Geld gaan vir hulle alles in hulle lewe word. Hulle gaan ’n klomp grootmonde wees wat dink hulle is beter as ander mense. Hulle sal nie omgee om ander mense baie seer te maak met hulle beledigings nie en hulle sal hulle nie meer steur aan hulle ouers nie. Hulle sal ondankbaar wees en niks vir God omgee nie.

  13. 3-4 Liefde sal nie deel uitmaak van hulle woordeskat nie, maar hulle sal alte goed weet hoe om ’n wrok teen ander te dra, of om lelike stories oor ander te versprei. Hulle sal spesialiseer daarin om net te doen wat hulle wil sonder om om te gee wat gaan gebeur, selfs al beteken dit dat hulle op so ’n manier mense buitengewoon seermaak. Moenie vir hulle voorstel om iets goeds te doen nie, want hulle haat dit.

  14. Hulle sal nie omgee om deur hulle optrede ander mense in gevaar te stel nie en boonop sal hulle dink dat hulle baie beter is as ander mense. Hulle sal die poele van plesier kies eerder as vir God. 5 Van buite af sal dit lyk of hulle kerkmense is, maar aan hulle binnekant sal hulle dolleeg wees, sonder God en sy krag. Bly weg van hierdie tipe mense af.

  15. Hulle sal nie omgee om deur hulle optrede ander mense in gevaar te stel nie en boonop sal hulle dink dat hulle baie beter is as ander mense. Hulle sal die poele van plesier kies eerder as vir God. 5 Van buite af sal dit lyk of hulle kerkmense is, maar aan hulle binnekant sal hulle dolleeg wees, sonder God en sy krag. Bly weg van hierdie tipe mense af.

  16. Belydenisvraag 2: Beloofjyom tot aan die einde van joulewegetrouteblyaan die Here en omalleleringe en praktykewatafwyk van die Christelikeleefwyse, teverwerp?

  17. So, jysêjy’s ‘n Christen, maar weetjyditbetekenjoubydrae in die kerk is onmisbaar?

  18. So, jysêjy’s ‘n Christen, maar weetjyditbetekenjoubydrae in die kerk is onmisbaar?

  19. So, jysêjy’s ‘n Christen, maar weetjyditbetekenjoubydrae in die kerk is onmisbaar?

  20. Romeine 12 – Die Boodskap Daarom kan ek vir julle almal sê dat julle nie te veel van julleself moet dink nie. Nee, wees nederig. Onthou dat julle geloof ’n geskenk uit God se hand is. Wees dankbaar vir die geloof wat julle wel van Hom ontvang het. En hou op om julle met ander te vergelyk.

  21. 4 Ek wil dit met die beeld van ’n liggaam verduidelik. ’n Liggaam bestaan uit baie ledemate. Ons as kerk is ook soos ’n liggaam. 5 Ons is Christus se liggaam hier op aarde. Net soos die verskillende liggaamsdele elkeen sy eie funksie het, het ons as gelowiges ook verskillende funksies.

  22. 4 Ek wil dit met die beeld van ’n liggaam verduidelik. ’n Liggaam bestaan uit baie ledemate. Ons as kerk is ook soos ’n liggaam. 5 Ons is Christus se liggaam hier op aarde. Net soos die verskillende liggaamsdele elkeen sy eie funksie het, het ons as gelowiges ook verskillende funksies.

  23. Belydenisvraag 3: Bely jydat Jesus ChristusjoupersoonlikeVerlosser is? En omdatjydítglo, beloofjyomdeeltewees van syliggaam, die kerk, en omjouonmisbarebydraetelewer?

  24. So, jysêjy’s ‘n Christen, maar weetjydat Jesus jouliefhet?

  25. So, jysêjy’s ‘n Christen, maar weetjydat Jesus jouliefhet?

  26. So, jysêjy’s ‘n Christen, maar weetjydat Jesus jouliefhet?

  27. So, jysêjy’s ‘n Christen, maar weetjydat Jesus jouliefhet?

  28. Efesiërs 3 - Die Boodskap 17 So sal Christus deel van julle lewens word omdat julle op Hom vertrou. Julle lewens sal gebou wees op liefde. Deur ander met liefde te behandel sal julle lewens die vastigheid kry wat julle nodig het. 18 Ek bid ook dat julle, saam met al die ander Christene, sal kan ervaar hoe lief Christus ons regtig het.

  29. Sy liefde kan ons nie met woorde beskryf nie: dit is te groot en wonderlik. G’n mens kan dit met sy verstand uitredeneer nie, want dit is baie groter as wat ons as mense is. Maar ek bid tog dat julle so ’n ietsie daarvan sal snap.

  30. Sy liefde kan ons nie met woorde beskryf nie: dit is te groot en wonderlik. G’n mens kan dit met sy verstand uitredeneer nie, want dit is baie groter as wat ons as mense is. Maar ek bid tog dat julle so ’n ietsie daarvan sal snap.

  31. Belydenisvraag 4: Besefjydat Jesus jouliefhet? En beloofjyomanderooklieftehê, en om toe telaatdatanderjouliefhê en lei op jougeloofspad?

More Related