1 / 62

Die infertiele egpaar

Die infertiele egpaar. T F Kruger . INFERTILITEIT - DOELWIT. Benadering tot die infertiele egpaar Semen interpretasie Nuwe onwikkelinge in infertliteit. Inleiding. 2 uit 6 egpare - subfertiel Ondersoek na 1 jaar as vrou jonger is as 35 jaar Ondersoek na 6 maande as ouer as 35 jaar

sachi
Télécharger la présentation

Die infertiele egpaar

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die infertiele egpaar T F Kruger

  2. INFERTILITEIT - DOELWIT • Benadering tot die infertiele egpaar • Semen interpretasie • Nuwe onwikkelinge in infertliteit

  3. Inleiding • 2 uit 6 egpare - subfertiel • Ondersoek na 1 jaar as vrou jonger is as 35 jaar • Ondersoek na 6 maande as ouer as 35 jaar • Ondersoek gouer indien bewus is van enige ander faktore

  4. Wie moet gouer ondersoek word? • Geskiedenis van endometriose of vorige pelviese infeksie • Ongereelde menstruele siklusse

  5. BENADERING • GESKIEDENIS • OORSAKE VAN INFERTILITEIT • SISTEMATIESE BENADERING

  6. Vrou buis 4 3 uterus 5 ovaruim 6 bekken Cx 2 8 Man 7 ander 1vag

  7. Benadering • Die geskiedenis en fisiese ondersoek word gedoen in poging om infertiliteitsfaktore te identifiseer

  8. Uiteensetting • 1ste Konsultasie - Geskiedenis man en vrou saam • Vrou – korrigeer/herstel abnormaliteite • Vrou – ongereelde siklusse • Man – SA • Nuwe ontwikkelinge

  9. BENADERING GESKIEDENIS Vorige pelviese chirurgie VERWYS AS GESK. ABNORMAAL

  10. BENADERING • Neem altyd die stresvlakke in ag • Soms huwelikspanning • Neem tyd met eerste konsultasie • Gee voldoende/volledige inligting

  11. Geskiedenis - Ouderdom Beroep Oefening Spanning Gewig/ verandering in gewig Rook Alkohol gebruik KAN BAIE VAN BG. SELF KORRIGEER

  12. Geskiedenis • Seksuele geskiedenis.

  13. BENADERING GESKIEDENIS VERWYS AS GESK. ABNORMAAL OVULATORIES SA VERWYS

  14. Uiteensetting • 1ste Konsultasie - Geskiedenis man en vrou saam • Vrou /man– korrigeer/herstel abnormaliteite • Vrou – ongereelde siklusse • Man – SA • Nuwe ontwikkelinge

  15. Uiteensetting 1ste Konsultasie Geskiedenis man en vrou saam Vrou – korrigeer abnormaliteite – Vrou – ongereelde siklusse Man – SA Nuwe onwikkelinge

  16. Benadering – ongereelde siklusse Evalueer hierdie groep gouer – ongereelde siklusse 4/>33 4/23 – 4/30 4/>35

  17. BENADERING GESKIEDENIS Ongereelde periodes ANOVULASIE: TSH PROL. SA VERWYS AS GESK. ABNORMAAL OVULATORIES VERWYS

  18. BENADERING ANOVULASIE TSH PROL SA NORMAAL CLOM. SITRAAT 25 Mg. dag 3-7

  19. BENADERING ANOVULASIE TSH PROL. SA - ABNORMAAL VERWYS SPESIALIS

  20. BENADERING GESKIEDENIS ANOVULASIE: TSH PROL. SA VERWYS AS GESK. ABNORMAAL OVULATORIES VERWYS

  21. Beginsels v hantering • Vroue 35 jaar en ouer – FSH dag 3 (AMH) • Geskiedenis van endometriose, pelviese infeksie - diagnostiese laparoskopie • Chlamydia positief – aanduidend van pelviese- faktor – laparoskopie • HSG om uterienefaktor en buisfaktore na te gaan (Foutfaktor 25%) • Histeroskopie - uterienefaktor

  22. Toetse • Alle egpare: •   (1) - Semenanalise •   (2) – Evalueer ovulatoriese funksie – laboratoruim toetse (LH midsiklies, Progesteroon dag 24)

  23. Uiteensetting 1ste Konsultasie Geskiedenis man en vrou saam Vrou – korrigeer abnormaliteite – Vrou – ongereelde siklusse Man – SA Nuwe onwikkelinge

  24. Semen analiese • Wat wil ons bereik? Betroubare analise Om kliniese besluite te neem Konsentrasie/ml <15million Motiliteit < 30% VB < 2 Morfologie 0-4% (P patroon) (G = 5-14%) N = >14%)

  25. MORFOLOGIESE PATRONE (P patroon) 0% - 4% normale vorme - SUBFERTIEL (G patroon) 5% - 14% normale vorme - FERTIEL (N patroon) > 14% normale vorme Kruger et al 1988: Fertil. Steril

  26. Sperm-morfologieIVB Structured literature review (Coetsee K 1998: Hum Reprod., 4, 73 )

  27. Swangerskapppe/siklus 5% afsnypunt Morfologie SW/ % SW siklus < 5% 26 / 339 7.67 > 5% 238 / 1133 21.0

  28. MANLIKE FAKTOR -Rx • MEDIESE Rx • IUI (INTRAUTERIENE INSEMINASIE) • INTRASITOPLASMIESE SPERM INSPUITING (ISSI) (ICSI) • IMSI

  29. Uiteensetting 1ste Konsultasie Geskiedenis man en vrou saam Vrou – korrigeer abnormaliteite – Vrou – ongereelde siklusse Man – SA Nuwe onwikkelinge

  30. Genetika en die menslike embrio • Waarom is genetiese toetse nodig? • Beskikbare toetse • Die sperm • Die ovum • Die embrio • Toekoms

  31. Waarom is genetiese toetse nodig? • Hoe persentasie v embrios abnormaal • Deur geneties normale embrios te kan oorplaas –kan swangerskappe moontlik verbeter word PGS?

  32. Wat is PGS • Preimplasie genetiese sifting • Getiese toets uitgevoer op ‘n polaar liggaam van die ovum of ‘n sel (blastomeer) van die embrio • Doel: om embrio abnormaliteite te identifiseer voor embrio terugplasing

  33. Genetika en die menslike embrio • Waarom is genetiese toetse nodig? • Beskikbare toetse • Die sperm • Die ovum • Die embrio • Toekoms

  34. GENETIESE TOETSE • Fluoreserende in situ hibridisasie (FISH) 13, 16, 18, 21, 22 , X Y • ‘Comparative genomic hybridization’ (CGH) Stadige toets - al 23 pare • ‘Micro-array chips’ (array CGH) - nuut Vinnige toets – al 23 pare

  35. Genetika en die menslike embrio • Waarom is genetiese toetse nodig? • Beskikbare toetse • Die sperm • Die ovum • Die embrio • Toekoms

  36. Abnormale sperm vorm – 4x meer chromosomale abnormaliteite (Lee J et al 1996, Hum Rep 9:1942)

  37. A N • Ovaalvorme, geen vakuole – beter mitokondriale funksie en chromosomale status • (Garolla et al 2008 RMB online, Vanderzwalmen P 2008;17,5,617)

  38. Mitokondriale funksie, DNA status, spermchromosomale abn. Foresta C 2008: RMB online 17,5,610

  39. SPERM SELEKSIE- ICSI /IMSI • Prospektiewe gerandomiseerde studie • ICSI vs. IMSI • 219 vs. 227 • SS syfer: 59/219 (26.5%) ICSI vs. 89/227 (39.2%) IMSI (p=0.004) (Antinori et al 2008 RBM Online; 16,6,835)

  40. Genetika en die menslike embrio • Waarom is genetiese toetse nodig? • Beskikbare toetse • Die sperm • Die ovum • Die embrio • Toekoms

  41. Ovum – polaar liggaam 1 • Polaarliggaam biopsie – reflekteer die ovum se chromosome Polaarliggaam Ovum • Elke 2e ovum abnormaal (46.8%) Kuliev A RBM Online 2011;22;2-8

  42. Genetika en die menslike embrio • Waarom is genetiese toetse nodig? • Beskikbare toetse • Die sperm • Die ovum • Die embrio • Toekoms

  43. Preimplantasie diagnose Blastomeer biopsie FISH of aCGH

  44. Preimplantasie diagnose Trofektoderm biopsie aCGH

  45. Embrios en die toekoms • ‘Fish’ toets – antwoord? • - NEE (SS SYFER NIE VERBETER) • ‘Array CGH’ – antwoord? -MOONTLIK Toekoms – • evaluasie van die blastosist die nuutste (aCGH) • Resultate binne ure • Meer data benodig voor oordeel kan uitspreek

  46. Samevatting

More Related