1 / 10

DIE KERK

DIE KERK. Les 8 vir 23 Augustus 2014. JESUS EN DIE KERK. Jesus is die hoeksteen van die kerk . Jesus het vir die eenheid van die kerk gebid . Jesus het voorsiening vir die eenheid van die kerk gemaak . Jesus het ons geleer hoe om die eenheid van die kerk te behou .

sana
Télécharger la présentation

DIE KERK

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DIE KERK Les 8 vir 23 Augustus2014

  2. JESUS EN DIE KERK • Jesusis die hoeksteen van die kerk. • Jesus het vir die eenheid van die kerkgebid. • Jesus het voorsieningvir die eenheid van die kerkgemaak. • Jesus het onsgeleer hoe om die eenheid van die kerktebehou. • Hoeomonenigheid te vermy. • Hoeomeenheid te herstel.

  3. DIE HOEKSTEEN VAN DIE KERK “EnEksêookvirjou: Jy is Petrus, en op hierdie rots salEk my gemeentebou, en die poorte van die doderyksalditnieoorweldignie.” (Mattheus 16:18) Het Jesus gesêdat Petrus die hoeksteen van Sykerk is? Sien 1 Kor 3:11 and Efe 2:20. Jesus gebruikwoordspeling. In Grieks is die woordvirPetrus “Petros”, enditklinksoos rots (Petra)waarop die kerkgebou is; dit is Jesus. God is die "rots" in beide die OuenNuwe Testament (beide die persone, die Vader en Jesus) genoem Jesus gebruikduidelik die simbool van die rots in die verwysingna Petrus se verklaring: "U is die Christus" (Matt 16:16)

  4. “Die Rots—volkome is sywerk; want al syweë is strafgerigte; ‘n God van trouensonderonreg; regverdigenreg is Hy.” (Deuteronomium 32:4) “maar syboog het sterkgebly, en die arms van syhande was buigsaam, deur die hande van die Magtige van Jakob—daarvandaanwaar die Herder, die Steen van Israel”(Genesis 49:24) “Want jy het vergeet die God van jouheilenniegedinkaan die rots watjoutoevlug was nie. Daaromlêjyliefliketuineaanenbeplantdit met uitlandsewingerdstokke.” (Jesaja 17:10) “Die HERE is my rots en my bergvestingen my redder; my God, my rots by wieekskuil; my skilden die horing van my heil, my rotsvesting.” (Psalm 18:2) “Is U dannieuit die voortydnie, o HERE, my God, my Heilige? Onssalniesterwenie. HERE, tot ‘n strafoordeel het U hombestelen, o Rots, tot ‘n tugroede het U hombestem!.”(Habakkuk 1:12) “Enhy het gesê: Die HERE is my rots en my bergvestingen my redder.” (2 Samuel 22:2) “Virjulledanwatglo, is Hykosbaar; maar vir die ongelowiges geld die woord: Die steenwat die bouersverwerp het, dit het ‘n hoeksteengeword; en: ‘n Steen des aanstootsen ‘n rots van struikeling—virdiéwathulledaarteen stamp, omdathulleaan die woordongehoorsaam is, waarvoorhulleookbestem is.” (1 Petrus 2:7-8) “enalmaldieselfdegeestelike drank gedrink het, want hulle het gedrinkuit ‘n geestelike rots watgevolg het, en die rots was Christus.” (1 Kor 10:4)

  5. ‘N GEBED VIR EENHEID “Ek in hulleen U in My, sodathullevolkomeeenkanwees; endat die wêreldkanweetdat U My gestuur het, enhulleliefgehad het net soos U My liefgehad het.” (Johannes 17:23) Die Vader en die Seun is verskillend, maar een in aardendoel. Ons, die gelowiges, het verskillendetemperamente, kultureenvaardighede, maar onsmoetook‘n verenigdekerkweesdeur Jesus Christus, net soos die Vader en die Seun. • Hoe naderonselkeenaan Jesus is, hoe nader is onsaanonsbroersensusters. • Onsmoet Jesus as die Here van onslewensaanneem, alvorensditkangebeur. Hymoetonskaraktervorm. OnsmoetonswilaanHomonderwerpe.

  6. “Harmonieeneenheidtussenmense van uiteenlopendehoudings is die sterkstegetuieniswatdaaropkan dui dat God sySeunna die wêreldgestuur het om sondaarste red. Dit is onsvoorreg om hiervantegetuig. Maar, ten eindeSywiltedoen, moetonsonsselfaanChristusonderdaningmaak. Onskaraktersmoet in harmonie met Sykaraktergevorm word, deuronswilaanHomoorte gee. Dan salonssaamkanwerksonderbotsendegedagtes.” E.G.W. (Counsels for the Church, cp. 4, pg. 44)

  7. KRAG OM EENHEID TE BEHOU “Enhulle het volhard in die leer van die apostelsen in die gemeenskapen in die breking van die brood en in die gebede.” (Handelinge 2:42) • Die gelowiges in die apostels se tyd was "volkomeeens" (Joh 17:23) danksy twee geskenkewathulle van Jesus ontvang het: waarheidenliefde (leer ennagmaal) Onsbehoortaltydteonthoudatliefdesonderwaarheid blind is. Enwaarheidsonderliefdevrugteloos is. Die denkeen hart moetsaamwerk.

  8. HOE OM ONENIGHEID TE VERMY “Jy mag nie as ‘n kwaadsprekeronderjouvolksgenoterondloopnie. Jy mag nie teen die lewe van jounaasteoptreenie. Ek is die HERE.” (Levitikus 19:16) • Om teskinder is 'n oortreding van die negendegeboden teen Jesus se opdrag: “Moenieoordeelnie, sodatjulleniegeoordeel word nie.” (Matt 7:1) • Niemand is geroep om anderteoordeel, sleg van iemandtepraat, of om homselftevergelyk met andernie. Onsmoetonsoë op Jesus hou. As ditsomsnodig is om met ‘n andermenstepraat, moetonsonsselfdrievraeafvra: Is ditwatekgaansê die waarheid(Exodus 20:16)? Is ditwatekgaansê tot stigting van ander(Ef 4:29)? Is ditmoontlik om ditwatekgaansê op ‘n liefdevollewysetestel? ( Spr25:11)?

  9. HOE OM EENHEID TE HERSTEL “As jydanjougawena die altaar bring enditjoudaarbyvaldatjoubroederiets teen jouhet,laatjougawedaarvoor die altaarblyengaanversoenjoueers met joubroeder, enkomdanen bring jougawe.” (Mattheus 5:23-24) As onsooitaanstootaaniemandgegee het of self aanstootgeneem het, danmoetons Jesus se metodewathyvoorgestel het volg. Praat met joubroer of susteralleen.Ditlos die meesteproblemeop. As daarnieversoeningkanplaasvindnie, neem twee of drieneutralegetuies. As die probleem steeds nieopgeloskan word nie, lêditdanaandie Kerkvoor. “Broeders, as iemandewenweldeureen of andermisdaadoorval word, moetjullewatgeestelik is, so eenreghelp met die gees van sagmoedigheid, terwyljy op jouself let, datjyooknieversoek word nie.” (Galasiers 6:1)

  10. E.G.W. (Thoughts from the Mount of Blessing, cp. 3, pg. 59) “As problemetussengelowigesnie in die opeblootgelêkan word nie, maar eerlikuitgepraat word tussenmekaar in die gees van Christelikeliefde, hoeveelkwaadsalnievoorkomkan word nie! Hoeveelwortels van bitterheidwaardeur so baiebesoedel word, salvernietig word, en hoe nabyenteerkan die volgelinge van Christusverenig word in Syliefde!”

More Related