1 / 79

‘n Tipe epistemologie van water Breyten Breytenbach

‘n Tipe epistemologie van water Breyten Breytenbach. Elba Stolk Goudveld- Hoërskool. OPSOMMING

saniya
Télécharger la présentation

‘n Tipe epistemologie van water Breyten Breytenbach

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ‘n Tipe epistemologie van water Breyten Breytenbach Elba Stolk Goudveld- Hoërskool

  2. OPSOMMING ‘n Geweldige vloed word beskryf: die gietende reën en wind, die weerligstrale, die oorstroomde land, omgebuigde bome, die diere en mense wat na hoër gebiede moes vlug, die drywende huisraad en die vlotte met skreeuende mense in die water, die rollende golwe en die ontbinde lyke van mense wat verdrink het. TITEL Die woord “epistemologie” verwys gewoonlik na die studie van ‘n bron, aard en die beperkings van kennis, maar hier verwys dit na die vernietigende uitwerking wat die vloedwater kan hê. TEMA Die vernietigende uitwerking van ‘n geweldige vloed op die natuur, diere en die mense.

  3. STEMMING EN TOON As gevolg van die uiters grafiese beskrywing van die afgryslike gevolge van die vloed is daar ‘n somber, onheilspellende, doodse toon in die gedig. RYM, RITME, KLANK en VERS-EN STROFEBOU Die gedig is ‘n vrye vers wat beteken dat daar geen vaste rympatroon is nie en die herhaling van woorde en klanke dra by tot ‘n sterk ritmiese vloei. Die gedig bestaan uit een strofe en die strofe bestaan uit drie sinne: een sin in reël 1 en 2 en dan twee baie lang sinne van reël 3 tot in die middel van reël 11 en dan van reël 11 tot aan die einde.

  4. ‘N TIPE EPISTEMOLOGIE VAN WATER • Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte Die kernwoord in die titel is “epistemologie”. Dit beteken dit is ‘n filosofiese leer oor die ontstaan, aard en grense van menslike kennis, hier, die kennis van water.

  5. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte PERSONIFIKASIE Dit gee aan die hemel die eienskap van ‘n uitgeputte mens.

  6. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte “suf” beteken in konteks van die gedig, nie helder nie en “gietende” beteken vinnige en aanhoudende reën wat val.

  7. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte ALLITERASIE

  8. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte Met ewewydige lyntjies ingekleur/getint, kan ook beteken daar is skadu’s gemaak.

  9. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte METAFOOR Dit stel die skuins vallende reën voor wat gelyk het soos die arsering in ‘n tekening.

  10. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte ‘n Baie sterk wind of die wind het baie sterk en met rukbewegings gewaai.

  11. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte ELLIPS (stippels)

  12. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte ANALOGIE Die woorde seestrome en lugstrome is gebruik om die woord te vorm en dit beeld die krag van die wind doeltreffend uit.

  13. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte “Dit” verwys na die wolke of die hemel.

  14. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte Dié twee woorde sluit nou by mekaar aan.

  15. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte Bliksem of weerligstrale wat flits soos skerp sonstrale.

  16. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte Dit is afgelei van die s.nw reep en dit is ‘n lang, dunnerige strook of staaf, maar dit kan ook geskeur beteken.

  17. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte Dit is die onreëlmatige beweging van die wolke.

  18. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte METAFOOR Dit stel blitsende weerligstrale of vlammende ligte voor.

  19. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte ASSONANSIE

  20. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte METAFOOR Dit dui die baie of vloed van reën aan.

  21. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte Die meervoudsvorm van die woord beklemtoon die onheilspellende aard van die vloedwater.

  22. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte PERSONFIKASIE Dit gee aan die weerlig die eienskap van iemand wat met kragtige houe hout kap.

  23. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte Dié woorde dui aan dat die “groot waters” baie skade aangerig het.

  24. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte ASSONANSIE

  25. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte Deur die gebruik van dié twee woorde weet ons die wind het baie sterk gewaai.

  26. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte Die kruin van ‘n boom is die boonste gedeelte of die top van die boom.

  27. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte Iets wat krioelend saamgebondel is soos bv. reptiele, groot-en kleinwild.

  28. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte Die bergspits is die boonste gedeelte of top van die berg.

  29. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte INVERSIE (omgekeerde woordorde) Die omgekeerde woordorde plaas die klem op “saamgewriemel” en dit beeld uit hoe die mense en diere malend en saamgebondel is.

  30. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte ASINDETON Dit beklemtoon die groot aantal diere. Die komma ontbreek en dit beklemtoon die diere wat saamgewriemel of deurmekaar is.

  31. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte Iets wat mak gemaak is.

  32. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte Die diere is nie getem of mak nie, maar die mense en diere is almal gedwing om ter wille van veiligheid op dieselfde plek te wees, dus is hul gedwing om so na aan mekaar te wees.

  33. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte “peupel” is ‘n verkorting van die woord gepeupel. Dit verwys na die volksmense , die massas en hier beteken dit ‘n oproerige menigte.

  34. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte IDIOMATIESE TAAL Dit beteken met alles wat hulle het of besit en dit beklemtoon dat mens en dier moes vlug.

  35. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte Die voegwoord “En” dui aan dat die twee sinne aanmekaar geskakel word. Verder begin die volgende sin in die middel van die reël en dit dui ook op ‘n verband tussen die twee sinne.

  36. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte Dit is nie letterlik branders nie, maar die beweging van die vloedwater is so sterk dat dit soos branders lyk.

  37. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte ‘n “katel” is ‘n ysterbed se raamwerk. “arke” is kiste waarin allerlei goed verpak is en “balies” is vate, mandjies ens.

  38. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte ALLITERASIE

  39. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte Dit is ‘n praatstoel of sitplek.

  40. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte Dit is ‘n versamelnaam wat na ‘n groep klein oorlogskepe verwys.

  41. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte HERHALING Dit beklemtoon dié woorde.

  42. Die hemel was somber suf van die gietende reën • skeef gearseer, gebuig deur windstrome… • Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit • bliksemskigte • 4 wat die wolke gereep en verfladder het, die fakkels • waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie • geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is • 7 het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die • dieptes… • 8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse • 9 allerlei diere die marmotjies die girafs die skuifelende reptiele • 10 oplaas getem met die peupel mans en vroue wat boontoe • 11 gevlug het met kind en kraai. En die landerye • 12 onder water se brandertoppe was besaai van tafels, • 13 katels,arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, • 14 kateders, kroegtoonbanke en ‘n flottielje vlotte Die alliterasie van die fl/vl- en die t-klank en die assonansie van die o- en e-klank veroorsaak dat albei woorde beklemtoon word. Verder is die enjambement tussen reël 14 en 15 en die beklemtoonde posisie van die woord “vlotte” ook ‘n aanduiding van belangrikheid.

More Related