1 / 10

Talle Tonge

Talle Tonge. Mathews Phosa. Talle Tonge. Talle tonge het ek e en tong op ‘n gegewe oomblik ‘n heuningtong ‘n bitter tong ‘n tong stom p g enoeg om te swyg m y skerp tong klap klap soos ‘n sweep e n keep diep en laat bloei. m y suur tong brand b rand soos asyn

sheryl
Télécharger la présentation

Talle Tonge

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. TalleTonge Mathews Phosa

  2. TalleTonge Talletonge het ek een tong op ‘n gegeweoomblik ‘n heuningtong ‘n bitter tong ‘n tong stomp genoegomteswyg my skerp tong klap klapsoos ‘n sweep en keep diep en laatbloei my suur tong brand brand soosasyn en laatkrimpinmekaar en skend Talletonge het ek een tong op ‘n gegeweoomblik ‘n tong omtesny ‘n tong omtesalf Ek het talletonge

  3. Inversie • Normalewoordorde word omgedraai • “Ek het talletonge” word “Talletonge het ek” • Die inversiebeklemtoon die verskillendemanierewaarop ‘n mens die tong gebruik

  4. Universeel • Die gedig is ookuniverseel, want dit is op enigemens op enigeplek in die wêreld van toepassing.

  5. Alliterasie • Talletonge • My skerp tong klapklapsoos ‘n sweep • Stomp/swyg • Sweep, keep; • Brand, brand soosasyn Assonansie

  6. Kontras Die tong kanseermaak, heelmaak, maarmeestalmaakons seer • Stomp versus skerp • Tong, stomp, skerp, klap, sweep, keep, brand, krimp, skend. • Meestewoorde is eenlettergrepig. Hygebruikkort en hardevokale en diftongeom by dra tot die ideedat die tong skerpkanwees en seermaak Skerpeksplosieweklanke

  7. HeuningIdiomatieseUitdrukkings • Heuning in die mond, gal in die hart hê – dit is wanneer ‘n mensslegtebedoelingsagtermooiwoordewegsteek. • Iemandheuningom die mondsmeer – iemandvlei, sêwatiemandwilhoorsodatjysy guns kanwen.

  8. Die sprekerverwysna “ek”, maardit is van toepassing op allemense (UNIVERSEEL) TalleTonge Tong: verskillendefunksies Talletonge het ek een tong op ‘n gegeweoomblik ‘n heuningtong ‘n bitter tong ‘n tong stomp genoegomteswyg my skerp tong klap klapsoos ‘n sweep en keep diep en laatbloei Metafoor Figuurlikebetekenisse: Bitterbek (ontevrede), hartseerveroorsaak, haatversprei, seermaak. Vermoëomstiltebly Herhaling van klap dui op die slaanaksie van die sweep Tong kanseermaak

  9. Suur: nors en onvriendelik / suur brand en maakletsels Herhaling van “en” = polisindenton my suur tong brand brand soosasyn en laatkrimpinmekaar en skend Talletonge het ek een tong op ‘n gegeweoomblik ‘n tong omtesny ‘n tong omtesalf Ek het talletonge Vergelyking “Ek” is in ‘n hoofletter. Die klemvalhier op die individuen spesifiek die leser

  10. TEMA • Die mens het virelkesituasie ‘n ander tong • Taalkan in verskillende registers gebruik word omverskillendefunksiesteverrig • Taal is ‘n sosialevaardigheid • Die gedig dui ook op die sensitiwiteit en kompleksiteit van taal en dag onsditversigtigmoetgebruik

More Related