1 / 9

♫ Speakers

♫ Speakers. Rom.6. Die genade is geen vrybrief vir die sonde nie, maar verlos ons van die heerskappy daarvan. Rom. 6:12. Laat die sonde dan in julle sterflike liggaam nie heers dat julle aan sy begeerlik- hede gehoorsaam sou wees nie. Rom.13:13. Laat ons welvoeglik wandel

shilah
Télécharger la présentation

♫ Speakers

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ♫ Speakers Rom.6 Die genade is geen vrybrief vir die sonde nie, maar verlos ons van die heerskappy daarvan. Rom. 6:12 Laat die sonde dan in julle sterflike liggaam nie heers dat julle aan sy begeerlik- hede gehoorsaam sou wees nie.

  2. Rom.13:13 Laat ons welvoeglik wandel soos in die dag, nie in brassery en dronkenskap, nie in ontug en ongebondenheid, nie in twis en nydigheid nie. Rom.13:14 Maar beklee julle met die Here Jesus Christus, en maak geen voorsorg vir die vlees om sy begeerlikhede te bevredig nie.

  3. As kinders van God sal Hy ons beskerm teen versoekings. 1 Kor. 10:13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe 'n mens- like nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie, maar hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.

  4. Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie, want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragig deur God om vestings neer te werp, 11 kor,10:3,4 11 Kor.10: 5,6 terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevangene neem tot die gehoorsaamheid aan Christus, en ons gereed hou om elke ongehoorsaam- heid te straf wanneer julle gehoorsaamheid volkom is.

  5. of weet julle nie dat julle liggaam 'n TEMPEL is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julleself behoort nie ? 1 Kor.6:19,20 Want julle is duur gekoop, Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort.

  6. So is julle dan nie meer vreemdelinge en bywoners nie, maar medeburgers van die heiliges en huisgenote van God, gebou op die fon- dament van die appostels en profete, terwyl Jesus Ef. 2:19-22 Christus self die hoeksteen is, in wie die hele gebou, goed saam- gevoeg verrys tot 'n heilige tempel in die Here, in wie julle ook saam op- gebou word tot 'n woning van God in die Gees.

  7. Heb.12:4 Julle het nog nie ten bloede toe weerstand gebied in julle stryd teen die sonde nie. Jak.1:12-15 Salig is die man wat versoeking verdra, want as hy die toets deurstaan het, sal hy die kroon van die lewe ontvang wat die Here beloof het aan die wat Hom liefhet.

  8. Laat niemand as hy in versoeking kom sê: Ek word deur God versoek nie. Want God kan deur die kwaad nie versoek word nie, en self versoek Hy niemand nie. Maar elkeen word versoek as hy deur sy eie begeerlikheid weg- gesleep en verlok word. Daarna as die begeerlikheid ontvang het, baar dit sonde; en as die sonde tot volle ontwikkeling gekom het, bring dit die dood voort. (Die ewige dood)

  9. 1Joh.5;18,19 Ons weet dat elkeen wat uit God gebore is, nie sondig nie; maar hy wat uit God gebore is, bewaar homself, en die Bose het geen vat op hom nie. Ons weet dat ons uit God is en die hele wêreld in die mag van die Bose lê. Alta Strydom

More Related