1 / 13

Kommunikasie 311

Kommunikasie 311. Die voorbereiding en aanbieding van ‘n mondelinge voordrag. Wat is kommunikasie? Voorbereiding van ‘n aanbieding Struktuur van ‘n aanbieding Wenke Kriteria vir aanbiedings Kriteria vir skriftelike werkstukke Kriteria vir refleksiewe opsommings. Kommunikasie.

teagan-moss
Télécharger la présentation

Kommunikasie 311

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kommunikasie 311 Die voorbereiding en aanbieding van ‘n mondelinge voordrag

  2. Wat is kommunikasie? • Voorbereiding van ‘n aanbieding • Struktuur van ‘n aanbieding • Wenke • Kriteria vir aanbiedings • Kriteria vir skriftelike werkstukke • Kriteria vir refleksiewe opsommings

  3. Kommunikasie • Proses: Sender - Boodskap - Ontvanger • “The process of creating meaning between individuals through the expression and interpretation of messages. It is an endeavour to reach the minds (and hearts!) of others.” • Lys die kenmerke van ‘n goeie kommunikeerder

  4. Kommunikasie • Visueel = 55% • Hoe jy lyk • liggaamstaal, oogkontak, handgebare, agtergrond, senuwees, stilering, houding, hulpmiddels • Verbaal = 45% • Hoe jy klink = 38% • stemtoon, beklemtoning, volume, spoed, ritme, “ “vitality”, entoesiasme, taalgebruik • Wat jy sê = 7% • Inhoud, struktuur, formulering, tydsberekening • Rapport met gehoor

  5. Voorbereiding van aanbieding • Wie is jou teikengehoor? • Ken jou gehoor en praat op hulle vlak en in hulle taal. Vir julle aanbiedings gedurende die semester is die teikengehoor altyd leke. • Wat is die doel van die aanbieding? • Wanneer die doel bepaal is - beplan hoe jy gaan bepaal of die doel bereik is. As jy nie aan ‘n manier kan dink nie is die doel tien teen een nie duidelik nie. • Hoe lyk die infrastruktuur? • Wat is beskikbaar? Lig? Uitleg? Watter hulpmiddels is toepaslik?

  6. Struktuur van aanbieding • Hoe gaan ek deur alles kom in 15 minute? • Een van die geheime van ‘n goeie aanbieding is om jou sê te sê in die gegewe tyd - KISS • Tell them what you’re going to tell them, tell them, and then tell them what you’ve told them. • Struktuur is belangrik vir aanbieder en luisteraars : A roadmap is a great assurance, even if you are not driving !

  7. Struktuur (2) • Inleiding en oorsig • doel, oorsig van hoofpunte, terugverwys, gee rede waarom hulle behoort te luister • Hoofpunte • opsomming van punt, verduideliking van idees, voorbeelde • Opsomming • herhaal hoofpunte, gevolgtrekkings en implikasies, vooruitskouing

  8. Struktuur (3) • Logiese vloei • eenvoudig na ingewikkeld • bekend na onbekend • realiteit na abstrak/teorie/beginsels • geheel na dele • veralgemenings na toepassings

  9. Wenke • Gee ‘n interessante titel • Antisipeer die vrae wat die gehoor mag hê • Dit is baie moeiliker om aandagtig te luister as om te praat • Die belangrikste is: wat onthou die gehoor/luisteraars nadat jy klaar gepraat het! • Dit is die spreker se taak om die luisteraars te help om te onthou • Hou altyd ’n Plan B byderhand

  10. Kriteria vir mondelinge voordrag (25%) • Uitdeelstuk - Evalueringsvorm • Elke groep wat praat gaan deur die ander groepe ge-evalueer word. Na afloop van die aanbiedings word daar terugvoer gegee aan elke groep (10 minute). Terugvoer word gegee deur die groepe en die dosent en behels die volgende: • wat was goed • waaraan kan daar aandag gegee word

  11. Kriteria vir skriftelike opdrag (25%) • Kwaliteit van navorsing • Bydraes van groeplede • Koherensie van inhoud • Lengte • Aantal bronne • Formaat van bronnelys • Algemene standaard en kwaliteit van dokument

  12. Kriteria vir refleksiewe opsomming (25%) • Wat was goed • Wat was minder goed/kort aandag • Hoe beplan jy/julle om die ontwikkelingsareas aan te spreek • Lengte van opsomming • Betyds ingehandig

  13. Wat het julle gelys as die eienskappe van ‘n effektiewe kommunikeerder? • Wil julle iets byvoeg/weglaat?

More Related