1 / 33

Essensieel en Opsioneel

Essensieel en Opsioneel. ....pak reg, sorteer uit. Vandag pak ons kantoor reg. Informasie oorbelading bring wanorde. Wanorde bring twyfel. Twyfel demp groei. Elimineer twyfel , orden jou kantoor. Vyf kassies. Kassie 1 – Voltooide sake , kontrakte en polisse ( kluis toe).

Télécharger la présentation

Essensieel en Opsioneel

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Essensieel en Opsioneel ....pak reg, sorteer uit....

  2. Vandagpakonskantoorreg

  3. Informasieoorbelading bring wanorde

  4. Wanorde bring twyfel

  5. Twyfeldempgroei

  6. Elimineertwyfel, ordenjoukantoor

  7. Vyfkassies Kassie1 – Voltooide sake, kontrakte en polisse(kluis toe) Kassie 2 – Werk in prosses, daagliks in gebruik(op lessenaar) Kassie 3 – Inboksvirnuweinformasie, sifting, aksie Kassie 4 – Gemorspos, op pad asblik toe as ekditnienodig het nie Kassie 5 – Argief, virrekordalleen

  8. Metafoorvirgeestelikeorde

  9. Kassie 1 – gaankluis toe In koeverte Akte van oprigting (basis) - Die EK IS bestaan (alle krag en heerlikheid, tot in ewigheid) Geboorte sertifikaat - Wie ek is van Hom (kind van die lewende God) Versekering (Blye) – As twyfel kom. Wie Hy is vir my (niks sal ons skei) – volle versoening, vergifnis Polisse – Vir wanneer ek doodgaan, wat Sy krag vir Jahshua gedoen het (opstanding’s bewys) Waarborge – As iets wat ek het, breek. Die Woord is die waarheid Kontrakte (beloftes)– My keuse, my doop, my plek in die Paradys, my opstanding NB – Alle dokumente gewaarmerk deur die HG

  10. Kassie 2 – in prosses op lessenaar Werksleêrs Ondersoeke – Kwelvrae waarmee mense gekonfronteer word (die Sabat, Israel ens) Audit verslae – Waarde bepaling van bestaande sake Navorsing – Nuwe ontdekkings om ou probleme op te los Braakland projekte – Die ontknoping van interresante heerlikhede Restourasie – Ou sake onder ‘n nuwe oog neem Administrasie – Die liggaam, broederskap, oesland werk, interaksie NB – Word nie in kluis gestoor nie!

  11. Kassie 3 – inboks, moetnogsif ‘n Stapel (informasie) Wêreldgebeure – Ek lees, ek hoor, ek wonder Bybelstudie – Algemene leestyd Boodskappe & boeke – Party goed, party sleg, party giftig, party reg Opinies – Mense sê, hulle sê, die oorlewering van ander My gedagtes – Eie begeerlikhede, vurige pyle of die HG NB – Iets wat te lank lê raak vergete, maar gaan nie weg nie – besluit of dit nuttig of gemorspos is – sorteer uit.

  12. Kassie 4 – gemorspos ‘n Hoop Wêreldgebeure – Misleiding, humansime Boodskappe & boeke – Weet van wie dit kom. Ken die boom se vrugte voor jy proe Opinies – Selde ‘n goeie bron, toets dit teen DIE GOEIE BRON My gedagtes – Trap versigtig hier want jou begeertes raak baie goed om die HG se stem na te maak. NB – Maak die asblik gereeld leeg – as dit nie nuttig is nie, hoort dit hier

  13. Kassie 5 – argief Rye vol stof Korrespondensie – Name, datums, tye, hoofstukke NB – Vir moontlike toekomstige verwysing, maar waarskynlik nooit weer nodig nie. Hou net minimum periode.

  14. As jy net vyf minute oor het.....

  15. Ons praat bietjie oor Kassie 1

  16. Kluismetafoorvir hart

  17. Pro 4:20 My seun, luister na wat ek sê, neig jou oor tot my woorde, Pro 4:21 laat hulle nie wyk uit jou oë nie, bewaar hulle binne-in jou hart. Pro 4:22 Want hulle is die lewe vir die wat hulle vind, en ‘n genesing vir hulle hele liggaam. Pro 4:23Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.

  18. Wat in joukluis is, saljoudeurdra, of vernietig

  19. 2Ti 3:12 En almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word. 2Ti 3:13 Maar goddelose mense en bedrieërs sal voortgaan van kwaad tot erger, hulle wat verlei en verlei word. 2Ti 3:14 Maar bly jy in wat jy geleer het en waarvan jy verseker is, omdat jy weet van wie jy dit geleer het, 2Ti 3:15 en dat jy van kleins af die heilige Skrifte ken wat jou wys kan maak tot saligheid deur die geloof in Christus Jesus. 2Ti 3:16 Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, 2Ti 3:17 sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.

  20. Joueie hart (die inhoud van joukluis) saljouveroordeel.....

  21. Rom 14:17 Want die koninkryk van God isnie spys en drank nie, maar geregtigheid en vrede en blydskap in die Heilige Gees. Rom 14:18 Want hy wat Christus hierin dien, is aan God welgevallig en by die mense geag. Rom 14:19 Laat ons dan najaag wat tot vrede en onderlinge stigting dien. Rom 14:20Moenie ter wille van voedsel die werk van God afbreek nie. Alles is wel rein, maar dit is verkeerd vir ‘n mens om te eet as dit tot aanstoot is. Rom 14:21 Dit is goed om geen vleis te eet of wyn te drink of iets te doen waardeur jou broeder aanstoot neem of struikel, of waarin hy swak is nie. Rom 14:22Het jy geloof? Behou dit vir jouself voor die aangesig van God. Gelukkig is hy wat homself nie oordeel in wat hy vir geoorloof ag nie. Rom 14:23 Maar hy wat twyfel as hy eet, is veroordeel, omdat dit nie uit die geloof is nie; en alles wat nie uit die geloof is nie, is sonde.

  22. So wil jy weet wat is sonde? As jy iets doen wat nie klop met dit wat in jou hart gestoor is nie – iets doen waarin jou hart jou veroordeel

  23. Wat gemaak as jy ‘n lot gemors in jou kluis (hart) bêre? Hoe kan jy dan lewe sonder om in sonde te bly struikel?

  24. Daarom: • Ruim jou hart op • Daarin moet net die noodsaaklike gebêre word • Twyfelagtige en onafgehandelde sake, gaan nie hart toe nie! • Wat in jou hart is, moet jy seker van wees • Moenie dat die dief jou oortuig om jou kluis oop te sluit, en oor die inhoud te onderhandel nie! Jy hoef niks te bewys nie.

  25. Bewyslas as hefboomom die kluisooptekry…..

  26. Mat 4:1 Toe is Jesus deur die Gees weggelei die woestyn in om versoek te word deur die duiwel. Mat 4:2 En nadat Hy veertig dae en veertig nagte gevas het, het Hy naderhand honger geword. Mat 4:3 En die versoeker het na Hom gekom en gesê: As U die Seun van God is, sê dat hierdie klippe brode word. Mat 4:4 Maar Hy antwoord en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan. Mat 4:5 Toe neem die duiwel Hom saam na die heilige stad en laat Hom op die dak van die tempel staan Mat 4:6 en sê vir Hom: As U die Seun van God is, werp Uself af; want daar is geskrywe: Hy sal sy engele bevel gee aangaande U, en hulle sal U op die hande dra, sodat U nie miskien u voet teen ‘n klip stamp nie. Mat 4:7 Jesus sê vir hom: Daar is óók geskrywe: Jy mag die Here jou God nie versoek nie. Mat 4:8 Weer neem die duiwel Hom saam na ‘n baie hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld en hulle heerlikheid, Mat 4:9 en sê vir Hom: Al hierdie dinge sal ek aan U gee as U neerval en my aanbid. Mat 4:10 Toe sê Jesus vir hom: Gaan weg, Satan! want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien. Mat 4:11 Daarna het die duiwel Hom laat staan, en daar het engele gekom en Hom gedien.

  27. As my kluis vol gemors is....

  28. In die kluis – genade / geloof Op die lessenaar – werke / bewyse Redding in die kluis Groei en vooruitgang (stryd) op die lessenaar Werke en bewysekan my nie red nie, maarsonderditkomarmoedenader.

  29. Spr 10:16Wat die regverdigeverwerf, is vir die lewe; die inkomste van die goddelose is tot sonde. Spr 24:30Ek het by die land van ‘n lui man (geenwerke)verbygeloop en langs die wingerd van ‘n verstandelose(geengroei en vordering) mens, Spr 24:31 en kyk, dit was heeltemaltoegegroei van die dorings, syoppervlakte was oordek met brandnekels en syklipmuuromgegooi. Spr 24:32 En ek het ditaanskou, ja, daaropgelet, gekyk, en leringaangeneem: Spr 24:33Nog ‘n bietjieslaap, nog ‘n bietjiesluimer, nog ‘n bietjiehande-vouomuitterus; Spr 24:34dankomjouarmoedeaangeloop en jougebreksoos ‘n gewapende man.

  30. Mat 6:17Maarjy, as jy vas (werke), salfjou hoof en was jougesig, Mat 6:18sodatjynie die menselaatsiendatjy vas nie, maarjou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgenesien, saljou in die openbaarvergelde. Mat 6:19Moenievirjulleskattebymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waardieweinbreek en steel nie; Mat 6:20maarmaakvirjulleskattebymekaar in die hemel, waargeen mot of roes vernielnie en waardiewenieinbreek en steel nie; Mat 6:21want waarjulleskat is, daarsaljulle hart (kluis) ookwees.

  31. Genade = redding (in die hart gebêre)Werke = skatte (in die hemel)Hart is waarjouskat is, dus: Joukluis, met jouredding is in die hemelomdatjyskattedaarversameldeurjouwerke – die veilgsteplekwaar ‘n kluis met belangrikeinhoudmoontlikgeplaaskanwees! Sonderwerke, blyjoukluisnaby die dief en rower – en risikoomberoofte word is hoog.

  32. Opsommend Stap 1 – Kryjoukluis se inhoudreg Stap 2 – Spring aan die werkmet die take op joulessenaar Stap 3 – Bankjoureikdomin die hemele Stap 4 – Skuifjoukluisna die bank (in die hemelewaarjouskattegebank is)

  33. Amen

More Related