1 / 16

Omdat

Omdat. My maer hande steek vir jou ‘n kers aan. Gewoonlik om vir God dankie te sê vir iemand se lewe Sy is dankbaar dat hierdie wonderlike seun in haar lewe is. omdat jy ‘n maat geword het toe ek na ‘n kwartaal nog somber alleen tussen die ander sit.

tod
Télécharger la présentation

Omdat

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Omdat

  2. My maer hande steek vir jou ‘n kers aan Gewoonlik om vir God dankie te sê vir iemand se lewe Sy is dankbaar dat hierdie wonderlike seun in haar lewe is

  3. omdat jy ‘n maat geword hettoe ek na ‘n kwartaalnog somber alleen tussen die ander sit • ontferm hom oor die nuwe meisie by die skool • vir ‘n kwartaal het niemand met haar gepraat nie • sy het dalk ook nie probeer om vriende te wees nie • somber: sy is nie lighartig nie – dalk ‘n introvert, skaam, teruggetrokke

  4. omdat jy my pouses uit die biblioteek kom haal om saam liedjies te sing in die saal Kom sing ‘n paar liedjies saam met my! as jy nie vriende het nie, is dit veilig om in die biblioteek te sit waar jy nie hoef te praat nie en jy alleen kan wees hy het haar hier kom red en voorgestel aan ‘n sosiale aktiwiteit Haai, oe! Oukei!

  5. omdat jy my maat bly

  6. t.s.v my skilferhemp en nylontrui Skilferhemp: afgeskilfer (oud) / skilfers Nylontrui: goedkoop

  7. omdat jy lief vir my geword heten my selfs vashou teen jou bors ‘my selfs vashou’ – haar minderwaardig- heidskompleks veroorsaak dat iets so alledaags as ‘n drukkie baie groter waarde aanneem

  8. t.s.v. my dimpelbene selluliet

  9. en die ryp puisies wat op my wange kors Hy is nie lief vir haar agv hoe sy lyk nie, maar eerder wie sy is

  10. omdat jy kaalvoet saam met mydeur die dorp loop en wag as ekiets in ‘n supermark koop Kaalvoet: net natuurlik Geduld om te wag

  11. omdat jy pouses vir my brood gee smiddae vir my wiskunde verduidelik

  12. en soms oor my skoon hare vee Intieme gebaar

  13. Omdat jy my maat is en so daarin berusal skinder almal oor jy ‘n seunen ek ‘n meisie is Laat hom nie deur groepdruk beinvloed nie

  14. Omdat jy verstaan as ek weg van jou kring

  15. En agter die gordyne kruipas jy operette sing Forseer haar nie om dinge te doen wat haar ongemaklik sou maak nie

  16. Kyk hoe bewe my kers nouhy sê dankie en hy bid vir jou Die diepte van haar emosies laat die kers bewe

More Related