1 / 33

Module 3.3

Module 3.3. Internet en WWW. Inhoud. Wat is die Internet? Wat word benodig om aan die Internet te koppel? Die Wêreldwye Web Kriteria om webtuistes te evalueer Deurblaai en soek Woordelys. Wat is die Internet?. Definisie.

wynona
Télécharger la présentation

Module 3.3

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Module 3.3 Internet en WWW

  2. Inhoud • Wat is die Internet? • Wat word benodig om aan die Internet te koppel? • Die Wêreldwye Web • Kriteriaomwebtuistesteevalueer • Deurblaai en soek • Woordelys

  3. Wat is die Internet? Definisie Die Internet is ’n rekenaarnetwerk wat oor die hele wêreld strek en bestaan uit rekenaars en netwerke wat deur middel van telefoonlyne, ondersese kabels, mikrogolwe en satelliet verbind is, met kommunikasie en die deel van hulpbronne as doel. Elke rekenaar wat aan die Internet of ’n netwerk koppel, moet sy eie unieke IP (Internet Protokol) adres hê, wat uit 4 stelle syfers, geskei met ’n punte, bestaan.

  4. Wat word benodigomaan die Internet tekoppel? Rekenaar / ander toestel wat aan die Internet kan koppel Internetkoppeling Internetdiensverskaffer Koppel met kabels– ADSL Kabelloos – Selfoontegnologie 3G

  5. Wat word benodigomaan die Internettekoppel? ADSL konneksies het twee spoedspesifikasies: 512 Kbps / 128 Kbps 1 Mbps / 256 Kbps Aflaai-spoed Oplaai-spoed

  6. Wat word benodigomaan die Internet tekoppel? ADSL • Koste = maandelikse ISP koste + huur van lyn • Toegang tot Internet en oproepe op dieselfdetyd • Kyk of diens in area beskikbaar is • ISP’s bied verskillende datapakkette aan

  7. Wat word benodigomaan die Internet tekoppel? Koordlosekoppelings • Vryheid van Internet-toegang, sonder om ADSL-lyn te laat installeer • Mobiele toegang • 3G-Modem of selfoon word gebruik om aan die selfoonnetwerk te koppel vir toegang tot die Internet

  8. Die Wêreldwye Web (WWW) ’n Diens wat op die Internet beskikbaar is en bestaan uit ’n groot versameling gekoppelde, interaktiewe dokumente wat op rekenaars regoor die wêreld gestoor is. Webblad – elektroniese dokument op Web Webtuiste –verwante webblaaie Tuisblad– 1e bladsy van webtuiste Hiperskakel– ingeboude konneksie na ander webblad Web server – website must be hosted here

  9. Die Wêreldwye Web (WWW) URL of webadres Uniform Resource Locator (URL) Onthou dat ’n IP-adres ’n numeriese adres is wat ’n rekenaar in ’n netwerk of op die Internet identifiseer. Die woord protokol beteken ’n kommunikasiereël.

  10. NetwerkProtokolle

  11. Formaat van URL

  12. Die Wêreldwye Web (WWW) Soortewebtuistes Portaalwebtuiste • ’n Verskeidenheid Internet-dienste van een plek af • Baie portale is ook Internet-diensverskaffers wat sommige van hierdie dienste op hulle webtuistes aanbied

  13. The World Wide Web (WWW) Soortewebtuistes Nuuswebtuiste • Aktuele gebeure, nuus, sport, die weer en die wisselkoers • Baie tydskrifte en koerante het webtuistes wat opsommings bevat van artikels wat in die gedrukte weergawe verskyn en selfs artikels wat nie in die gedrukte weergawe voorkom nie

  14. Die Wêreldwye Web (WWW) Soortewebtuistes Webtuiste wat inligting verskaf • Die meeste regeringsinstellings het webtuistes wat inligting verskaf. • Sensus- en belastinginligting, sowel as feitelike inligting wat vir navorsingsdoeleindes gebruik kan word

  15. Die Wêreldwye Web (WWW) Tipeswebtuistes Besigheids- of bemarkingswebtuiste • Inligting omtrent die verkoop van produkte of dienste • Voorbeelde is Woolworths, Pick ’n Pay, Kulula, SAL, Kalahari.net en Telkom

  16. Die Wêreldwye Web (WWW) Soortewebtuistes Persoonlike webtuiste • Enigeen kan ’n persoonlike webtuiste ontwikkel en in stand hou om belangstellings, stokperdjies en ervarings met ander te deel • Baie mense gebruik deesdae ’n webjoernaal of ’n sosiale netwerktuiste vir hulle persoonlike webtuiste

  17. Die Wêreldwye Web (WWW) Soortewebtuistes Wiki ’n Wiki is ’n webtuiste wat mense in staat stel om saam te werk om die inhoud van die webblaaie te skep en te redigeer

  18. Die Wêreldwye Web (WWW) Soortewebtuistes Opvoedkundige webtuiste Opvoedkundige webtuistes bied geleenthede vir formele en informele studie deur middel van tutoriale en simulasies

  19. Die Wêreldwye Web (WWW) Soortewebtuistes Vermaaklikheidswebtuiste Dit bied verskillende vorme van vermaak soos aanlynvideo, musiek, sport, speletjies en nog baie meer. Webtuiste vir menings en opinies Dit beskryf ‘n idee, opinie of saak en verteenwoordig gewoonlik die sienings van ’n spesifieke groep of vereniging.

  20. Die Wêreldwye Web (WWW) Tipeswebtuistes Webtoepassing-webtuiste Enige program waartoe jy via die Internet toegang kan verkry en wat nie op jou rekenaar gestoor word nie. .

  21. Die Wêreldwye Web (WWW) Soortewebtuistes Inhoudversamelaar • ’n Webtuiste of webtoepassing wat verskillende soorte inhoud (soos nuus, weer, resensies van flieks en aandelepryse) vanaf verskeie aanlynbronne bymekaarmaak. • vertoon dit op hulle eie webtuistes OF • versprei dit ( RSS-dokumente word ook newsfeeds, channels, webfeeds of net feeds genoem)

  22. RSS RSS staan vir Real Simple Syndication

  23. Aktiwiteit 1

  24. Kriteria om webtuistes te evalueer . Die belangrikste is om te kyk of dieselfde inligting ook op ander webblaaie gevind kan word.

  25. Deurblaai en soek Wat is ’n webblaaier (web browser)? ’n Webblaaier is ’n toepassingsprogram wat jou in staat stel om na webblaaie op die Internet te kyk en hulle te verken deur óf skakels (hyperlinks) te gebruik, of in gevalle waar die URL reeds bekend is, die adres in die adresbalkie van die webblaaier in te tik

  26. Deurblaai en soek Die meeste webblaaiers het die volgende kenmerke: home-knoppie adresbalkie tabbed-deurblaai soekbalkie forward-knoppie back-knoppie stop-knoppie print refresh, reload favorites

  27. Deurblaai en soek Wat is ’n soekenjin (search engine)? ’n Soekenjin (search engine) is ’n program wat na dokumente op die WWW soek deur van sleutelwoorde of frases, wat deur die gebruiker ingetik word, gebruik te maak. diamond

  28. Deurblaai en soek Wenke vir suksesvolle soektogte Stap 1: Sê presies watter inligting jy wil hê. Stap 2: Identifiseer sleutelwoorde. Stap 3: Gebruik sinonieme. Stap 4: Kontroleer jou spelling. Stap 5: Gebruik gevorderde soekopsies (advanced search options)

  29. Deurblaai en soek Onthou Gee erkenning indien nodig Erken ’n webtuiste as bron Meevis, Hans. Jewellery Gallery. April 2011. [http://www.meevis.com/jewelry-gallery-0601.htm] 21/05/2011. Outeur se van, naam (indien bekend). Titel van webtuiste Datum waarop die webtuiste opgelaai of aanpas/aanvul/bywerk is. [URL] Datum waarop jy webtuiste besoek het.

  30. Deurblaai en soek Soek na grafika Om grafika te stoor Save Picture As en kies dan die plek waar die grafika gestoor moet word. OF copydie grafika en pastedit in ’n toepassing

  31. Aktiwiteit 2

  32. Aktiwiteit 3 Verstaan en pas toe

  33. Woordelys

More Related