1 / 13

AFRIKAANS

AFRIKAANS. 1652: Die Kaap word Hollands. Hollands word in die volksmond Afrikaans * Erfgoed – Hollands ( straat , hond , kind ) * Leengoed – Maleis , Portugees , Khoisan ( bollemakiesie , twak , bobotie ) * Eiegoed – Nuwe woorde

yanisin
Télécharger la présentation

AFRIKAANS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. AFRIKAANS

  2. 1652: Die Kaap word Hollands Hollands word in die volksmond Afrikaans * Erfgoed – Hollands (straat, hond, kind) * Leengoed – Maleis, Portugees, Khoisan(bollemakiesie, twak, bobotie) * Eiegoed – Nuwewoorde (lekker, baiesukkel, vloermoer, flaterwater) Kombuistaal

  3. 1795: Die Kaap word Engels Engels word ampteliketaalvirregering, howe, kerk StigEngelseskole – mislukking Mensepraat Afrikaans, maardit word nie as taalerkennie

  4. 1860 - 1890: 1ste Afrikaansebeweging Reaksie teen verengelsingbeleid Bybel in Afrikaans vertaal EersteAfrikaansekoerant EersteAfrikaanseuitgewers (HAUM) Reaksie teen eerste Anglo-Boereoorlog Afrikaans word hartstaal

  5. 1902-1920: Die 2de Afrikaansebeweging Teenreaksie op die 2de Anglo-Boereoorlog Vredesooreenkoms: Engels as enigstevoertaal Afrikaners moet land materieelopbou en geestelikweerbaar word Publiseer Die Burger, Die Huisgenoot, De Afrikaner ens. om Afrikaans tebevorder Afrikaans word kultureletaal met poësie & prosa

  6. 1920’s: Afrikaans ‘n ampteliketaal Na die uniewording van Suid-Afrika word Afrikaans saam met Engels die amptelike tale in die land Afrikaans word in skoleaangebied Vir die eerstekeervoelAfrikaanssprekendesdat Afrikaans erken word en ditbou ‘n gevoel van nasietrots Afrikaans ‘n regeringstaal

  7. 1948: Die nasionale party 1948: Nasionale party aanbewind, Afrikaans as politieke instrument gebruik Afrikaans word voorgehou as die ‘wit’ man se taal en sywerklikeontstaan is ontken Skrywers en moedertaalsprekersdraai rug op Afrikaans omprotes teen apartheid aanteteken Afrikaans ‘n taal van konflik

  8. 1960: Die sestigers Skrywers & kunstenaarsprotesteer sterkteen die apartheidsbeleid Boeke en gedigte word verban AntjieKrog, BreytenBreytenbach, Bartho Smit, John Miles, Ingrid Jonker, Ettienne le Roux Stigskrywersgildeomte protesteer teen apartheid

  9. 1976: Die Soweto-optogte Afrikaans word naas Engels as die medium in skoleingevoer Hoogtepunt van opstand teen Afrikaans Breytenbachtronktoe Taalmonumentdeur PW Botha ingewy Afrikaans word taal van onderdrukker

  10. 1980’s: Die Voëlvry-beweging Johannes Kerkorrel, KoosKombuis, Jeanne Goosen, Pieter Dirk Uys en andere ‘In your face’-protes: “Sit ditaf, sit ditaf” Word op universiteit-kampusseverbied 1991 Afrikaans word taal van protes

  11. Afrikaans word vry Gebruikougedigte, liedjiesompolitiekekommentaartelewer Begin Engelsewoordegebruikomtewys … Onsis Afrikaans, maaronsis niesónie

  12. 1994: SA word demokrasie Nelson Mandela word vrygelaat Madiba lees die gedig “Die kind” van Ingrid Jonkervoor in die parlementsopening Kerkorrel sing in die parlementsopeningsaam met Lady Smith Black Mambasa Afrikaans word ‘n taal van versoening

  13. Watgebeurvandag? Afrikaans gebruikomjongAfrikaanssprekendes se gevoel van isolasieuittebeeld Die nuwestemme is sangers, niedigters Gebruik steeds ouvolksliedjies en gedigteomsosialekommentaartelewer Stemmesoos Karen Zoid, GertVlokNel, Valiant Swart, Jan Blohm, ****polisiekar Afrikaans word stem van nuwegenerasie

More Related