1 / 7

Ons Vader- gebed

Ons Vader- gebed. Mt 6:9-14. Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood;

zeno
Télécharger la présentation

Ons Vader- gebed

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. OnsVader-gebed Mt 6:9-14

  2. Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; • laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; • gee ons vandag ons daaglikse brood; • en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe • en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

  3. Hantering van die Ons Vader-gebed Laat U naamgeheilig word Na die doop in die Ons Vader –gebedonderrig

  4. Ontstaan van die Ons Vader -gebed Wanneer die 7 uurnuusbulletin op die skermvooronsoëverbyrol, sing dan die Ons Vader-gebed. • ArmoedeOorlog • OnderdrukkingGeweld • PolitiekKorrupsie

  5. Martelare Disciplinaarcani Geheimeoefening

  6. ‘n Gevaarlikegebed • Kanek die OnsVader-gebed bid? • Wilek die gebedwel bid. • Eieideale, lewens, strewes,drome, belange, gedrag, gewoontes, gedagtes, eenkant sit. • Ek my beskikbaarstelvir God.

  7. Dit is gevaarlik om die gebedte bid. • Sommer net bid… nienadinkwat die gebedbetekennie • Vanselfsprekend • Gewoonte • Sonderbedoeling of besefwat die gebedvra • Spanningloos bid.. Vergeetwat die gebedvra • Vergeet hoe God wilhêekmoetwees

More Related