1 / 54

KEN GOD BETER

KEN GOD BETER. Hoe ken ek God BETER?. Hoe ken ek enige iemand beter?. Kommunikasie Verbale kommunikasie Luister Praat Nie-verbale kommunikasie Sien Doen Verhouding Matteus 22:36-37

zlhna
Télécharger la présentation

KEN GOD BETER

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. KEN GOD BETER Hoe ken ekGod BETER?

  2. Hoe ken ek enige iemand beter? • Kommunikasie • Verbalekommunikasie • Luister • Praat • Nie-verbalekommunikasie • Sien • Doen • Verhouding • Matteus 22:36-37 • “Jymoet die Here jou God liefhê met jouhele hart, met jouhelesiel en met jouheleverstand.”

  3. Ken die Here deur te LUISTER

  4. dieWOORD vanGOD

  5. Die Woord Psalm 1:1-3 1 Dit gaan goed met die mens wat ... in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink. 3Hy is soos ’n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. Hy is voorspoedig in alles wat hy aanpak. 2 Timoteus 3:16 16Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ’n regte lewenswyse te kweek, 17sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.

  6. Die Woord • Wat is dit? • Openbaring van God • 66 Boeke • 1600 jaar • Grondslag van jou verhouding van God

  7. Die Woord • Watdoen ‘n mens met ‘n Bybel? LEE ˚S die Bybel LEE ˚R die Bybel LEE ˚F die Bybel

  8. LEE ˚S die Bybel • Hoe lees ek die Bybel? • Maak net oop en lees? • 1 Samuel 31:4 “Saul vat toe self die swaard en val daarin. 5Toe sy wapendraer sien Saul is dood, val hy ook in sy swaard en sterf saam met hom.” • Matt 27:5 “5Judas het toe die geld in die tempel in gegooi, weggeloop en homself gaan ophang.” • Sistematies

  9. LEE ˚R die Bybel • Hoe leer ek die Bybel? • Maak ‘n vry vertaling • Filippense 1:20Dit is my vurige verlange, en daarna sien ek uit, dat ek niks sal doen waaroor ek my sal hoef te skaam nie. Ek wil ook nou, soos nog altyd, met alle vrymoedigheid deur my hele wese Christus verheerlik in lewe en in sterwe. • Ek wil niks doen waaroor ek my moet skaam nie, want ek wil vir Christus lewe.

  10. LEE ˚R die Bybel • Hoe leer ek die Bybel? • SING dit • Psalms • Ek het U baie lief o Heer, my rots, my sterkte, my verweer. Ps 18 • Skrifberymings • Al so dan ook die vyeboom nie bot nie... Habakuk 3 • Geestelike liedere • So lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gestuur het... Johannes 3

  11. LEE ˚R die Bybel • Hoe leer ek die Bybel? • Deur GRAFIKA • Aardrykskundig • Argeologies ontdekkings • Tekenprente • Bemoedigingsprentjies

  12. LEE ˚R die Bybel • Hoe leer ek die Bybel? Ken die volgorde van die boeke van die Bybel

  13. LEE ˚R die Bybel • Hoe leer ek die Bybel? Ken die genre van die boeke van die Bybel

  14. Ou Testament • Genesis – Ester • Geskiedenis • Job – Hooglied • Wysheidsliteratuur • Jesaja-Maleagi • Profete

  15. Nuwe Testament • Matteus - Handelinge • Geskiedenis • Romeine - Judas • Briewe • Openbaring • Apokalips

  16. LEE ˚F die Bybel WAT STAAN IN DIE TEKS? WAT BETEKEN DIE TEKS VANDAG VIR MY? • Hoe leef ek die Bybel? • Toepassing? • Volgorde, Genre • Die waarde • Jak 1:22 • 22Julle moet doen wat die woord sê en dit nie net aanhoor nie, anders bedrieg julle julleself. • Joh 13:17 • 17Julle weet dit nou; gelukkig is julle as julle dit ook doen.”

  17. Preke

  18. Preke • Wat is dit? • Hoe luister ek daarna?

  19. Bybelstudie

  20. Bybelstudie • Wat is Bybelstudie? • Hoe doen ek Bybelstudie?

  21. Ken die Here deurtePRAAT

  22. BID

  23. GEBED 1 Tessalonisense 5:17 17Bid gedurig. Matteus 6:6 6Nee, as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat jy nie kan sien nie. Jou Vader wat sien wat verborge is, sal jou beloon.

  24. GEBED • Wat is gebed? • Kommunikasie met God. • Hoe en wanneer bid jy? • Wat bid jy? • Onse Vader

  25. AANBID

  26. Aanbidding Psalm 100:1-5 100 ’n Dankpsalm. Juig tot eer van die Here, almal op aarde! 2Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!... 4Gaan sy poorte binne met dankliedere, sy tempel met lofsange, dank Hom, prys sy Naam... Openbaring 5:12-13 11Toe het ek rondom die troon en die lewende wesens en die ouderlinge ’n groot menigte engele gesien. Daar was ... miljoene der miljoene. Ek het hulle hard hoor 12uitroep: “Die Lam wat geslag was, is waardig om die mag en rykdom, die wysheid en sterkte, die eer, heerlikheid en lof te ontvang.” 13Die hele skepping, alles in die hemel en op die aarde en onder die aarde en op die see, ja, alles wat daar is, het ek hoor sê: “Aan Hom wat op die troon sit, en aan die Lam, behoort die lof en die eer, die heerlikheid en die krag, tot in alle ewigheid.”

  27. Aanbidding • Wat is aanbidding? • Verbale lofprysing • Hoe aanbid jy? • Erediens? • Buite die erediens

  28. Evangeliseer

  29. EVANGELISASIE • Wat is dit? • Vertel van die goeie nuus aan mense • Hoe doen ek dit? • Vertel • Wys

  30. Nie-verbaleKommunikasieKen die Here deurtesienwatHyvironsdoen

  31. stilte

  32. Stilte Klaagliedere 3:25-28 25Die Here is goed vir wie op Hom bly hoop, vir die mens wat na sy wil vra; 26dit is goed om geduldig te wag op die hulp van die Here; 27dit is goed vir ’n mens om sy las in sy jeug te dra. 28Laat hy in sy eensaamheid geduldig bly as God hom die las opgelê het,

  33. Stilte Psalm 8 Here, ons Here ... hoe glansryk alles wat U in die hemelruim geplaas het! As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U ’n plek gegee het, wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? ... Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde!

  34. Stilte • Wat is dit? • Afsluiting van die wêreld. • Hoe doen jy dit? • Afsit van TV, radio ens om na God te luister in die stilte. • Kamp

  35. VAS

  36. Vas Lukas 5:33-35 34Toe sê Jesus vir hulle: “Kan julle dan die bruilofsgaste laat vas terwyl die bruidegom by hulle is? 35Daar sal ’n tyd kom wanneer die bruidegom van hulle weggeneem sal word en dan, in daardie dae, sal hulle vas.” 36Hy vertel hulle ook nog ’n gelykenis: “Niemand skeur ’n stuk uit nuwe klere om daarmee ou klere te lap nie. As hy dit sou doen, sou die nuwe klere stukkend wees, en buitendien sal die nuwe lap nie by die ou klere pas nie. 37“En niemand gooi nuwe wyn in ou velsakke nie. As hy dit sou doen, sal die nuwe wyn die velsakke laat oopbars. Dan is die wyn vermors en die sakke daarmee heen. 38Nee, nuwe wyn moet in nuwe velsakke gegooi word. 39“En niemand wat ou wyn gedrink het, wil nuwe wyn hê nie, want hy sê: Die oue is goed.”

  37. Vas Handelinge 13:2 2Toe hulle op ’n keer bymekaar was om die Here te dien en om te vas... 3Nadat die gemeente gevas en gebid en hulle die hande opgelê het, het die gemeente hulle laat gaan.

  38. Vas • Wat is dit? • Weerhouding van kos vir ‘n tyd lank. • Hoe doen ek dit? • Verskerp ons fokus op God en verhoog ons besef van ons afhanklikheid van God.

  39. Nie-verbaleKommunikasie Ken die Here deur DINGE VIR HOM TE doen

  40. OPOFFERING

  41. OPOFFERING 2 Korintiërs 8:1-5 8 Broers, ons wil hê julle moet weet van die genade wat die gemeentes in Masedonië van God ontvang het. 2Al was hulle swaar beproef deur verdrukking, hulle blydskap was oorvloedig; en al was hulle baie arm, hulle was ryk in hulle oorvloedige vrygewigheid. 3Ek verseker julle hulle het na vermoë, ja, bo vermoë, bygedra. 4Uit eie beweging het hulle by ons daarop aangedring om te mag deel in die liefdeswerk van hulpverlening aan die gelowiges in Judea. 5Dit was meer as wat ons verwag het, want eers het hulle hulleself aan die Here gegee en toe aan ons. Dit is soos God dit wil.

  42. OPOFFERING Lukas 21:2-4 21 Jesus het rondgekyk en die rykes hulle gawes in die offergawekis sien gooi. 2Hy sien toe ook ’n arm weduwee twee klein muntstukkies daar ingooi, 3en Hy sê: “Dit verseker Ek julle: Hierdie arm weduwee het meer ingegooi as al die ander. 4Hulle het almal iets uit hulle oorvloed in die offergawekis gegooi, maar sy het in haar gebrek alles ingegooi wat sy gehad het om van te lewe.”

  43. OPOFFERING • Wat is dit? • Opoffering van tyd, geld of moeite doen om ontmoeting met God na te streef. • Hoe doen ons dit? • Erediens • Bydraes • Ondersteuning van ander mense

  44. DIENSBAAR

  45. Diensbaarheid Matteus 20:25-28 25Jesus roep hulle toe nader en sê: “Julle weet dat dit by die nasies so is dat die regeerders oor hulle baasspeel, en dat die groot manne die mag oor hulle misbruik. 26Maar by julle moet dit nie so wees nie. Elkeen wat in julle kring groot wil word, moet julle dienaar wees; 27en elkeen wat onder julle die eerste wil wees, moet julle slaaf wees.28So is dit ook met die Seun van die mens: Hy het nie gekom om gedien te word nie maar om te dien en sy lewe te gee as losprys vir baie mense.”

  46. Diensbaarheid Matteus 10:39 40“Wie julle ontvang, ontvang My; en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het. 41Wie ’n profeet ontvang omdat hy ’n profeet is, sal ’n profeet se beloning ontvang; en wie ’n goeie mens ontvang omdat hy goed is, sal ’n goeie mens se beloning ontvang. 42Wie aan een van hierdie geringstes net ’n beker koue water gee omdat hy my dissipel is, sál sy beloning kry. Dit verseker Ek julle.”

  47. Diensbaarheid • Wat is dit? • Gewillige neerlê van regte, voorregte of goedere om diensbaar aan ander te wees. • Hoe doen ons dit? • Dit eis opoffering. • Siekes, armes, gevangenes of mense wat alleen is.

  48. MATIGHEID

  49. Matigheid 1 Timoteus 6:6-10 6Die godsdiens is ’n groot wins as iemand tevrede is met wat hy het, 7want ons het niks in die wêreld ingebring nie; ons kan ook niks daaruit wegneem nie. 8As ons dan kos en klere het, moet ons daarmee tevrede wees. 9Maar dié wat ryk wil word, val in versoeking. Hulle loop hulle vas in die strik van baie sinlose en skadelike begeertes waardeur mense in verderf en ondergang gestort word. 10Geldgierigheid is ’n wortel van allerlei kwaad. Party het geld nagejaag en toe van die geloof afgedwaal; daardeur het hulle hulleself baie ellende op die hals gehaal.

More Related